ons wag Antjie Krog ons wag ongetiteld Ongetiteld

  • Slides: 17
Download presentation
ons wag

ons wag

Antjie Krog ons wag (ongetiteld) Ongetiteld – skep afwagting. Ons weet nie onmiddellik op

Antjie Krog ons wag (ongetiteld) Ongetiteld – skep afwagting. Ons weet nie onmiddellik op wie daar gewag word nie.

ons wag jy op die voorstoep Wil so gou as moontlik sy seun sien

ons wag jy op die voorstoep Wil so gou as moontlik sy seun sien ek op die bank

die kind moes al hier gewees het • Sy is bekommerd • Sy kommer

die kind moes al hier gewees het • Sy is bekommerd • Sy kommer haar oor hom • Hy is laat • Hulle het hom al vroeër verwag

ons wag dis al oor een Herhaling van r 1 beklemtoon dat hulle nog

ons wag dis al oor een Herhaling van r 1 beklemtoon dat hulle nog steeds wag. Tydsaanduiding Bou afwagting in leser en skep spanning. Leser begin wonder wat van die seun geword het

sy gesig dryf aan alle kante verby Al waaraan hulle kan dink is hulle

sy gesig dryf aan alle kante verby Al waaraan hulle kan dink is hulle seun. Die beeld van sy gesig is al wat in hulle gedagtes is

. . . dit kan tog nie Die ellips dui op die ondekbare -

. . . dit kan tog nie Die ellips dui op die ondekbare - die aaklige gedagte dat hy beseer of dood is, en hulle verwerp dit deur te dink dat dit nie so kan wees nie

om hom lief te hê gaan ons tog weer kans kry Probeer hulleself oortuig

om hom lief te hê gaan ons tog weer kans kry Probeer hulleself oortuig dat hulle hom weer gaan sien om hom lief te hê Omgekeerde woordorde – wat belangrik is kom eerste; die ouers se liefde vir hom

ons wag die nag uit Weer ‘n aanduiding dat die tyd verbygaan Al het

ons wag die nag uit Weer ‘n aanduiding dat die tyd verbygaan Al het ten minste twee ure verbygegaan, het die digter nie baie geskryf nie – beklemtoon die wagproses; niks anders bestaan behalwe die vrees/angs en die tyd wat verbyloop nie dis na twee

lê hy êrens. . . Het hy ‘n ongeluk gehad? Het hy iets oorgekom?

lê hy êrens. . . Het hy ‘n ongeluk gehad? Het hy iets oorgekom? Ellips = onvoltooide gedagtegang Te bang om hulle vrees te verwoord Hulle desperate vrees bereik hier ‘n hoogtepunt

my binnekant soos ‘n rubberhandskoen oor die vrees gepluk Die ma ervaar fisieke pyn

my binnekant soos ‘n rubberhandskoen oor die vrees gepluk Die ma ervaar fisieke pyn agv haar kommer oor die seun Sy het ‘n ongemaklike gevoel op haar maag, soos ‘n rubberhandskoen wat herhaaldelik oor jou vel gepluk word Rubberhandskoene = koud en dig – klou vas. Dui aan die klem op die spreker se hart en koue vrees wat haar omring

motorligte val die straat binne ligte, Die ouers se gewag word beëindig

motorligte val die straat binne ligte, Die ouers se gewag word beëindig

. . . honde die hekkie piep Progressie van gebeure dui aan dat seun

. . . honde die hekkie piep Progressie van gebeure dui aan dat seun al hoe nader kom

staan hy in die deur Skielik is hy daar

staan hy in die deur Skielik is hy daar

ligte oë Sy oë is ‘lig’ = ligte kleur EN kommervry (unburdened) Hy was

ligte oë Sy oë is ‘lig’ = ligte kleur EN kommervry (unburdened) Hy was net laat na ‘n sportgeleentheid Hy was heeltemal onbewus van sy ouers se kommer oor hom! sweetpak toksak oor die skouer

(herhaaldelik deurboor met die stomp apple-corer van vrees) Ma se gedagtes – dis hoe

(herhaaldelik deurboor met die stomp apple-corer van vrees) Ma se gedagtes – dis hoe sy gevoel het, maar wil hom nie ontstel nie. Die vrees het gevoel asof iets haar binneste pynvol uitgesny het - oor en oor

al wat help, is as God genadig wees • Sy kon net op God

al wat help, is as God genadig wees • Sy kon net op God se genade hoop. • God antwoord op hulle gebede en bring hom veilig terug • Dis asof hy weer gebore is • Maak nie saak dat hy al die derde kind is nie my derde kind salig wedergeborene aan ons