Deuteronomium 5: 610 “Die Here het gesê: 6 Ek is die Here jou God wat jou uit Egipte, uit die plek van slawerny, 7 bevry het. Jy mag naas My geen ander gode hê nie.
Deuteronomium 5: 68 10 Jy mag nie vir jou ’n beeld of enige afbeelding maak van wat in die hemel daarbo of op die aarde hieronder of in die water onder die 9 aarde is nie. Jy mag hulle nie vereer of dien nie,
Deuteronomium 5: 610 want Ek die Here jou God eis onverdeelde trou aan My. Ek reken kinders die sondes van hulle vaders toe, selfs tot in die derde en vierde geslag van dié wat My haat,
Deuteronomium 5: 610 10 maar Ek betoon my liefde tot aan die duisendste geslag van dié wat My liefhet en my gebooie gehoorsaam.
Al die Lof, Aanbidding en ere van die lied. Woorde
Here, Redder, groot en magtig Woorde van die lied.
Vul my hart, o Heer Woorde van die lied.
Here, verhoor vanoggend ons gebed.
God van ons voorvaders, God van Jakob, beskerm ons.
Ag, Here, hou ons vas in onsekerheid.
Here, U vra van ons vandag om volgens U voorskrifte en bepalings te lewe en hulle te gehoorsaam.
Ons wil U met ons hele hart en siel dien en liefhê.
Here, U het ons van die doop af alreeds ‘n verbond met ons gesluit.
Ons behoort aan U, o God.
Soos ‘n moeder haar baba vashou. . .
. . . so druk U ons styf teen U bors.
O God van Jakob Woorde van die lied.
Vertoon Prezi Presentation
Groot is U trou, o Heer Woorde van die lied.
Waar ons ookal gaan, God stuur ons. Waar ons ookal is, God is daar. Christus wat in ons woon, het iets wat Hy deur ons wil doen.
Gemeente, glo dit en gaan, want die genade van ons Here Jesus Christus, die liefde van God ons Vader en die krag van die Heilige Gees is met jou. Amen.