Ons omskep wat u aan ons toevertrou in

  • Slides: 1
Download presentation
Ons omskep wat u aan ons toevertrou, in nog meer Beste <voeg kliënt se

Ons omskep wat u aan ons toevertrou, in nog meer Beste <voeg kliënt se naam hier in> Sanlam se Cumulus Echo Uittree-Plan is ’n polis wat u sal aanspoor om so vroeg as moontlik te begin spaar, sodat u kan uitsien na die gerieflike aftrede wat u na al die jare se harde werk verdien. Ons sal u ook motiveer om u betalings vol te hou, deur u aftreespaarfonds ’n hupstoot te gee met ’n bedrag wat die Echo Bonus genoem word. Hoe langer u u belegging by Sanlam volhou, hoe hoër sal die Echo Bonus wees. Terwyl u vir aftrede spaar, betaal u ook minder belasting per maand. Die bydrae tot u aftreeplan word van u inkomste afgetrek. U betaal dus minder belasting per maand. Bydraes is belastingaftrekbaar tot sekere perke, wat beteken dat die SA Inkomstediens ’n deel van u aftreespaargeld borg. Dit is nog ’n manier waarop ons wat u aan ons toevertrou, in nog meer omskep. Dít is hoekom ons Welvaartmeesters™ is. Indien u belangstel in en wil gesels oor hoe Sanlam se Cumulus Echo Uittree-Plan u kan beloon as u spaar, en hoe u elke maand minder belasting kan betaal, kontak my, u Sanlam finansiële adviseur <voeg adviseur se kontakbesonderhede hier in>. Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings Sanlam, Strandweg 2, Bellville, Suid-Afrika | www. sanlam. co. za Sanlam is 'n Gelisensiëerde Verskaffer van Finansiële Dienste © 2017 Sanlam. Alle regte voorbehou. | Welvaart