Onderwyser Antjie Krog Onderwyser Stad Uitgebreide Vergelyking extended
Onderwyser Antjie Krog
Onderwyser = Stad Uitgebreide Vergelyking (extended simile)
Jy staan voor ons in die klas Liefde vir die vak Passie en sterkte By jou tafel, by jou moedertaal By jou boeke, jou hoedjie en jou tas Jy staan voor ons soos ‘n klein Jerigo Wys disrespek Vergelyking En al het jy mure om jou gebou Dra jy tande van silwer en goud Letterlik: Silwer en goue stopsels, En al het jy wagters in al jou torings Figuurlik: Wysheid en kennis. Dit is soos Bly daar ‘n Ragab in jou Hy beskerm homself ‘n skat. Daar is iets goed in hom. Ragab het die spioene gehelp. Die onderwyser help sy leerders.
Tog bly jy sterk, Leerders omsingel die onderwyser elke dag Al trek ons elke dag óm jou Met die ark van die jeug op ons skouers, Met trompette van ligsinnigheid voor ons monde METAFOOR: ARK VAN DIE JEUG & TROMPETTE VAN LIGSINNIGHEID. Ark van die jeug: jonkheid en onvolwassenheid van leerders. Trompette van ligsinnigheid: ligsinnigheid en oppervlakkigheid (superficiality) van leerders. Leerders maak ook baiekeer geraas of skree uit in die klas
Die onderwyser gee in of stort ineen. Dit raak te veel vir hom. Tog bly jy werk, Al krummel jou mure op die sewende dag Al val jy vooroor op die aarde Jy sal nie kla oor jou lot (fait) Want Malherbe is jou here Totius jou god Spasie = Beklemtoning Malherbe en Totius is digters van die dertigers. Hulle skryfwerk en die onderwyser se moedertaal is sy inspirasie en krag. Hulle is soos afgode (idols) vir die onderwyser.
- Slides: 6