ONDERWERP 5 KOLONIALE UITBREIDING NA 1750 Hoe het
ONDERWERP 5: KOLONIALE UITBREIDING NA 1750 Hoe het die koloniale uitbreiding na die binneland Suid-Afrika verander? Die skyfies vir hierdie onderwerp sluit in: ● kleurfoto's om die notas te vergesel ● die begin van 'n breinkaart oor hierdie onderwerp ● 'n voorbeeld van 'n voltooide breinkaart oor hierdie onderwerp ● kleurfoto’s om die brongebaseerde vrae te vergesel. www. theanswer. co. za
Bron: William Heysham Overend 'n Skildery van Britse magte in die 1879 Anglo-Zoeloe-oorlog www. theanswer. co. za Sien bladsy 99
Bron: Karl Anton Hickel, 1794 William Wilberforce, 'n Britse parlementslid, was die leiersfiguur in die beweging vir die afskaffing van slawerny in die Britse Ryk www. theanswer. co. za Sien bladsy 101
Bron: Thomas Bowler, W Fehr C 37 archive Kaapstad in 1850 www. theanswer. co. za Sien bladsy 102
Bron: Dr Thomas Wagner. Kamdeboo is 'n droë gebied rondom Graaff-Reinet. www. theanswer. co. za Sien bladsy 102
Bron: Jcwf Die Groot Visrivier www. theanswer. co. za Sien bladsy 103
'n Skildery van 'n Xhosa-nedersetting in die vroeë 1800's www. theanswer. co. za Sien bladsy 103 Bron: Lodewijk Alberti; "Stamme & Ryke", deur J. S. Bergh, in samewerking met A. P. Bergh. Don Nelson: Kaapstad. 1984.
'n Skets van hoofman Ngqika, die leier van die Rharhabe-Xhosa www. theanswer. co. za Sien bladsy 104 Bron: Willem Paravinci de Capelli. "Stamme & Ryke", deur J. S. Bergh, in samewerking met A. P. Bergh. Don Nelson: Kaapstad. 1984.
'n Skildery genaamd Die Britse Setlaars van 1820 Land in Algoabaai, 1853 www. theanswer. co. za Sien bladsy 104 Bron: Thomas Baines. Suid-Afrikaanse Geskiedenis in Beeld (1989). Anthony Preston. Bion Books: Printed in South Africa. Believed to be on display at the Albany Museum, Grahamstown.
Die Oosgrens van die Kaapkolonie, circa 1835 www. theanswer. co. za Sien bladsy 104 Bron: JMK 2007 (UTC) Redrawn from Bron map last published in 1903. The base map may be John Arrowsmith's 1851 Eastern Frontier of the Colony of the Cape of Good Hope, (and part of Kafirland) From Algoa Bay to the Great Kei River. Arrowsmith's lithograph was redrawn and compiled chiefly from M. S. Surveys & Sketches, communicated by Lt. Col. Mitchell late Survr. Genl. of the Colony and Captn. Wm Owen
Bron: Johan Wolfaardt Andries Potgieter en sy tweede vrou, die weduwee Van Emmenis www. theanswer. co. za Sien bladsy 105
www. theanswer. co. za Bron: JMK Die 1970 -standbeeld van Gerrit Maritz by Pietermaritzburg Die 1962 -standbeeld van Piet Retief by Pietermaritzburg Sien bladsy 106
Bron: Cape Archives Andries Potgieter www. theanswer. co. za Sien bladsy 107
Bron: Cape Colony Archives / Captain W R King. 16 June 1851 Britse troepe val 'n Xhosa-vesting in die Amathole-berge gedurende die 7 de Grensoorlog aan www. theanswer. co. za Sien bladsy 108
Bron: lackie, W. G. , The Imperial Atlas of Modern Geography; an extensive Series of Maps, etc. , 1860. Brits Kaffraria was anderkant die Keiskammarivier geleë 'n Kaart van die Kaapkolonie circa 1860 www. theanswer. co. za Sien bladsy 108
Bron: Africa through a lens Bron: SAR archive picture Werkers op 'n suikerrietplantasie in die Natalse kolonie Die Natal arriveer by Puntstasie in Durban in 1860 www. theanswer. co. za Sien bladsye 109 & 110
Bron: Transformation Re. Bron Centre Koning Moshoe www. theanswer. co. za Sien bladsy 111
Bron: South African Archives Adam Kok III www. theanswer. co. za Sien bladsy 111
Bron: Every Step of the Way Delwers by Colesberg Kopje in 1871 aan die werk www. theanswer. co. za Sien bladsy 112
Nicolaas Waterboer www. theanswer. co. za Sien bladsy 112 Bron: The Microcosm. South African Library. Cape Town
Bron: Popular Science Monthly Volume 30 Bron: Violet Manner 'n Skets van Cecil John Rhodes www. theanswer. co. za Binne-aansig van die Kimberleydiamantmyn, 1886/1887 Sien bladsy 112
Bron: http: //www. iln. org. uk/iln_years/year/1881. htm Vegtende Boere, 1881 www. theanswer. co. za Sien bladsy 113
Betjoeanaland (Britse Protektoraat) Suid-Afrikaanse Republiek (Transvaal) Swaziland- Griekwaland. Wes Oranje Vrystaat Zoeloeland Basoetoe land Kaapkolonie Griekwaland Oos Bron: South. Africa 1885. jpg: John George Bartholomew. Derivative work: Themightyquil Mosambiek Duits Suidwes. Afrika 'n Politieke kaart van Suider-Afrika soos in 1885 www. theanswer. co. za Sien bladsy 114
www. theanswer. co. za
www. theanswer. co. za
Bron: Geographicus / Pinkerton 'n Kaart van Suider-Afrika in 1809 deur John Pinkerton www. theanswer. co. za Sien bladsy 114
'n Foto van Nongqawuse, die Xhosa-profetes, en 'n volgeling, Nonkosi www. theanswer. co. za Sien bladsy 115
Die Slag van Isandhlwana, 1879 www. theanswer. co. za Sien bladsy 115 Bron: Michael Barthop The Zulu War a pictorial history, Blandford Press, UK 1980
Drie 19 de eeuse spotprente uit die tydskrif Vanity Fair: sir Wolseley, koning Cetshwayo en lord Carnarvon www. theanswer. co. za Sien bladsy 116
- Slides: 29