ONDERWERP 3 DIE FRANSE REWOLUSIE Hoe het die

  • Slides: 29
Download presentation
ONDERWERP 3: DIE FRANSE REWOLUSIE Hoe het die Franse Rewolusie die grondslag vir moderne

ONDERWERP 3: DIE FRANSE REWOLUSIE Hoe het die Franse Rewolusie die grondslag vir moderne demokrasieë gelê? Die skyfies vir hierdie onderwerp sluit in: ● kleurfoto's om die notas te vergesel ● die begin van 'n breinkaart oor hierdie onderwerp ● 'n voorbeeld van 'n voltooide breinkaart oor hierdie onderwerp ● kleurfoto’s om die brongebaseerde vrae te vergesel. www. theanswer. co. za

www. theanswer. co. za Bron: Louis le Grand Bron: Maurin, Albert. 1849. Galerie historique

www. theanswer. co. za Bron: Louis le Grand Bron: Maurin, Albert. 1849. Galerie historique de la révolution française Georges Danton was 'n leidende mag in die Franse Rewolusie. 'n Beeld van Lodewyk XIV deur Gianlorenzo Bernini Sien bladsy 61

Bron: Coyau Die Paleis van Versailles www. theanswer. co. za Sien bladsy 62

Bron: Coyau Die Paleis van Versailles www. theanswer. co. za Sien bladsy 62

www. theanswer. co. za Bron: Coyau Bron: Joconde database: entry 000 PE 013334 Louis

www. theanswer. co. za Bron: Coyau Bron: Joconde database: entry 000 PE 013334 Louis XVI in 1777 Die Saal van Spieëls in die Paleis van Versailles Sien bladsy 62

www. theanswer. co. za Bron: Nordisk familjebok Bron: Pierre Drevet 'n Lid van die

www. theanswer. co. za Bron: Nordisk familjebok Bron: Pierre Drevet 'n Lid van die hoër geestelikes 'n Lid van die laer geestelikes Sien bladsy 62

Bron: Jean-Honoré Fragonard, wartburg. edu Die skildery genaamd Die Swaai (circa 1760) toon 'n

Bron: Jean-Honoré Fragonard, wartburg. edu Die skildery genaamd Die Swaai (circa 1760) toon 'n jong man en vrou van die Franse adel. www. theanswer. co. za Sien bladsy 63

Bron: Georges de la Tours, Web Gallery of Art ’n Skildery genaamd Kleinboeregpaar etend,

Bron: Georges de la Tours, Web Gallery of Art ’n Skildery genaamd Kleinboeregpaar etend, 1620 www. theanswer. co. za Sien bladsy 63

Bron: Gustave Courbet, The Yorck Project Die Steenbrekers, uit 1849, is na die rewolusie

Bron: Gustave Courbet, The Yorck Project Die Steenbrekers, uit 1849, is na die rewolusie geskilder, maar dui dieselfde werkstoestande as dié van kleinboere en lyfeienes voor die rewolusie, aan. www. theanswer. co. za Sien bladsy 64

'n Skildery van koningin Marie Antoinette uit 1786 www. theanswer. co. za Sien bladsy

'n Skildery van koningin Marie Antoinette uit 1786 www. theanswer. co. za Sien bladsy 65 Bron: Elisabeth Vigée Le Brun, http: //www. ladyreading. net/marieantoinette/big/marie 13. jpg

Jean-Jacques Rousseau www. theanswer. co. za Bron: Joconde: 000 PE 006017 Bron: The Yorck

Jean-Jacques Rousseau www. theanswer. co. za Bron: Joconde: 000 PE 006017 Bron: The Yorck Project. DIRECTMEDIA Voltaire Denis Diderot Montesquieu Sien bladsy 66 Bron: Louis-Michel van Loo. Joconde: 000 PE 002831 Bron: Catherine Lusurier

Bron: J. M. Moreau Le Jeune. Bibliothèque Nationale de Francet Die byeenkoms van die

Bron: J. M. Moreau Le Jeune. Bibliothèque Nationale de Francet Die byeenkoms van die State-Generaal in 1789 by Versailles www. theanswer. co. za Sien bladsy 67

Bron: http: //www. ladyreading. net/labille-guiard/gallery. html, Joconde database: entry 000 PE 011737 www. theanswer.

Bron: http: //www. ladyreading. net/labille-guiard/gallery. html, Joconde database: entry 000 PE 011737 www. theanswer. co. za Maximilien Robespierre was 'n jong idealistiese prokureur en 'n afgevaardigde van die Derde Stand by die State-Generaal. Sien bladsy 67

Bron: Jean-Pierre Houël, Bibliothèque Nationale de France 'n Waterverfskildery genaamd Die Bestorming van die

Bron: Jean-Pierre Houël, Bibliothèque Nationale de France 'n Waterverfskildery genaamd Die Bestorming van die Bastille in 1789 geskilder www. theanswer. co. za Sien bladsy 68

Generaal Marie-Josephe Lafayette het geleidelike verandering en 'n konstitusionele monargie bepleit. www. theanswer. co.

Generaal Marie-Josephe Lafayette het geleidelike verandering en 'n konstitusionele monargie bepleit. www. theanswer. co. za Sien bladsy 68

Die 1789 Vroueoptog na Versailles www. theanswer. co. za Sien bladsy 69

Die 1789 Vroueoptog na Versailles www. theanswer. co. za Sien bladsy 69

Bron: Émile Wattier Sans culottes www. theanswer. co. za Sien bladsy 72

Bron: Émile Wattier Sans culottes www. theanswer. co. za Sien bladsy 72

Bron: Johann Heinrich Schmidt Die Pillnitz-verklaring is by die Pillnitz-kasteel deur die Heilige Romeinse

Bron: Johann Heinrich Schmidt Die Pillnitz-verklaring is by die Pillnitz-kasteel deur die Heilige Romeinse Keiser en aartshertog van Oostenryk, Leopold II, and Frederik Willem II van Pruise onderteken. www. theanswer. co. za Sien bladsy 73

Bron: Antoine-Jean Gros Die skildery Eerste Konsul Bonaparte, circa 1802 www. theanswer. co. za

Bron: Antoine-Jean Gros Die skildery Eerste Konsul Bonaparte, circa 1802 www. theanswer. co. za Sien bladsy 74

Noord-Amerika Bahamas Kuba Jamaika Hispaniola Puerto Rico Klein Antilles Suid-Amerika Die eiland Hispaniola is

Noord-Amerika Bahamas Kuba Jamaika Hispaniola Puerto Rico Klein Antilles Suid-Amerika Die eiland Hispaniola is een van die Karibiese Eilande wat tussen Noord- en Suid-Amerika geleë is. www. theanswer. co. za Sien bladsy 74

- Grens tussen Franse en Spaanse kolonies Bron: Maximilian Dörrbecker Chumwa) - Hispaniola was

- Grens tussen Franse en Spaanse kolonies Bron: Maximilian Dörrbecker Chumwa) - Hispaniola was tussen die Franse kolonie Sint Domingue en die Spaanse kolonie Santo Domingo verdeel in 1790. www. theanswer. co. za Sien bladsy 74

Bron: Trisku 'n Portret van Toussaint vanaf 'n moderne Haïtiese banknoot www. theanswer. co.

Bron: Trisku 'n Portret van Toussaint vanaf 'n moderne Haïtiese banknoot www. theanswer. co. za Sien bladsy 76

‘n Franse kolonie Haïti 1804 Bron: Maximilian Dörrbecker (Chumwa) - Die hele Hispaniola het

‘n Franse kolonie Haïti 1804 Bron: Maximilian Dörrbecker (Chumwa) - Die hele Hispaniola het in 1801 die Franse kolonie Sint Domingue geword. www. theanswer. co. za Sien bladsy 77

Bron: http: //www. worldgallery. co. uk 'n Graveerwerk van 1845 genaamd Die Slag van

Bron: http: //www. worldgallery. co. uk 'n Graveerwerk van 1845 genaamd Die Slag van Vertières, wat in 1803 plaasgevind het net voordat die Franse onttrek het www. theanswer. co. za Sien bladsy 77

www. theanswer. co. za

www. theanswer. co. za

www. theanswer. co. za

www. theanswer. co. za

Bron: Josef Hauzinger Aartshertog Maximilian Franz van Oostenryk besoek Lodewyk XVI van Frankryk en

Bron: Josef Hauzinger Aartshertog Maximilian Franz van Oostenryk besoek Lodewyk XVI van Frankryk en sy vrou Marie Antoinette, 1775– 1777 www. theanswer. co. za Sien bladsy 78

Bron: http: //www. gutenberg. org/files/16962 -h/16962 -h. htm#image-0003 www. theanswer. co. za 'n Illustrasie

Bron: http: //www. gutenberg. org/files/16962 -h/16962 -h. htm#image-0003 www. theanswer. co. za 'n Illustrasie uit 1798 wat die dood van Lodewyk XVI van Frankryk uitbeeld Sien bladsy 79

Bron: Library of Congress, Prints & Photographs Division 'n Britse spotprent van Napoleon deur

Bron: Library of Congress, Prints & Photographs Division 'n Britse spotprent van Napoleon deur J. Gillray in 1803 geteken www. theanswer. co. za Sien bladsy 79

'n Gravure van Toussaint L'Ouverture uit 1802 www. theanswer. co. za Sien bladsy 80

'n Gravure van Toussaint L'Ouverture uit 1802 www. theanswer. co. za Sien bladsy 80