OMSKEPPING VAN N BESIGHEIDSPLAN IN N AKSIEPLAN Besigheidsgeleenthede

OMSKEPPING VAN ‘N BESIGHEIDSPLAN IN ‘N AKSIEPLAN Besigheidsgeleenthede Kwartaal 3 Onderwerp 3

IDENTIFISEER DIE FASES IN DIE ONTWIKKELING VAN ‘N AKSIEPLAN: Die ontwikkeling van ‘n aksieplan kan in vyf verskillende fases plaasvind: • Fase 1 : Som jou visie, missie en doelwitte op. • Fase 2 : Werkonderverdelingstruktuur • Fase 3 : Aksie Stapkaart • Fase 4 : Tydlyn wat die spertye en teikens uiteensit. • Fase 5 : Gantt kaart

VERDUIDELIK HOE ‘N WERKONDERVERDELINGSTRUK • TUUR OPGESTEL WORD Dit is die eerste stap om die Besigheidsplan in kleiner projekte op te deel. • Identifiseer wat gedoen sal word. • Die struktuur is verdeel in verskillende vlakke. • Elke vlak gee meer inligting. • Dit laat die werk toe om in beheerbare take opverdeel te word. • Die elemente moet logies met mekaar skakel en die hoof inligting moet ingesluit word.

LYS DIE STAPPE WAT GEBRUIK WORD OM ‘N WERKONDERVERDELINGTRU KTUUR OP TE STEL: • Identifiseer een sleutel taak. • Onderverdeel die taak in sekondêre take. • Breek elke sekondêre taak af met meer besonderhede. • Kyk uit vir logiese, volgorde en

BOU ‘N WERKONDERVERDELINGSTR UKTUUR:

DEFINIEER DIE WOORD ‘AKSIEPLAN’: ‘n Aksieplan is nodig om ‘n besigheidsplan te implementeer. ‘n Aksieplan dui aan hoe die aktiwiteite georganiseer gaan word om die doelwitte in die besigheidsplan te behaal.

STAPPE OM ‘N AKSIEPLAN TE ONTWIKKEL: (BL. 112) (FIGUUR 38) 1. Kom ooreen oor doelwitte 2. Stel tydraamwerk 3. Ken verantwoordelikhede toe 4. Stel kommunikasiekanale in

SKAKEL ‘N WERKONDERVERDELINGSTR UKTUUR OM IN ‘N AKSIEPLAN: Werk pakket Skoonmaak Wat Tel Rommel op Tel al die Rommel wat op die vloer lê op. Sit gras in sak Tel alle los gras wat rond lê op. Sit heining knipsels in ‘n sak Vervoer na stortingsplaas Sit alle heining knipsels in ‘n sak. Vervoer alle sakke met heining knipsels en gras na die stortingsplaas. Deur wie John & Peter Wanneer Dadelik wanneer daar by Geen Rommel moet op die terein aangekom word. die grond lê nie. Nadat die gras gesny is. John Peter Grant Verwagte uitkoms Alle los gras moet in sakke wees. Nadat die heining gesnoei Alle heining knipsels wat is. op die grond lê moet in ‘n sak wees. Nadat die heining knipsels Om te verseker dat alle en gras in ‘n sak gesit is. heining knipsels en gras wat op die grond gelê het, opgetel is en vervoer is na die stortingsplaas.

DEFINIEER TYDLYNE: Word gebruik om aksieplan uiteen te sit. Bestaan uit ‘n lys van aktiwiteite wat uitgevoer moet word, asook die datums waarop dit moet begin en afgehandel sal word.

STEL TYDLYNE OP: Gebruik ‘n titel en etikette en gebruik ‘n reeks van datums/ tyd op ‘n lineêre skaal wat die datum aanwys/ tyd van afhandeling van elke taak. • Die datums ‘n geprojekteerde datums, eerder as regte datums. • Dit dui nie duur van die projek aan nie. • Wys die verloop van tyd. • Gewoonlik opverdeel in gelyke spasies wat weke of maande voorstel. • Inskrywings moet akkuraat wees en die inligting moet goed georganiseer wees. • Moet visueel, skoon en netjies wees.

KLEINHANDELAAR SE VOLHOUBAARHEIDS TYDLYN.

DEFINIEER ‘GANTTGRAFIEKE’: Dit is ‘n soort tydlyn wat meer elemente bevat. Word gebruik om verskillende take in ‘n projek te koördineer. Dit fokus gewoonlik op die tydperk wat nodig is om ‘n projek te voltooi, eerder as op die hulpbronne wat nodig is.

ONTWERP VAN ‘N GANTTGRAFIEK • Informasie word van die tydlyn en Aksie stap plan gebruik. • Struktuur is in so ‘n manier dat die aktiwiteite teenoor die datums uitwys. • Gantt grafiek het twee asse. • Vertikale as = projek fase • Horisontale as = tyd • ‘n Begin en eind datum word aangedui vir elke taak. • Dit wys die tydsduur van die take en die tydsduur van die groot algehele projek.

VOORBEELD VAN ‘N GANTGRAFIEK

ONTWERP ‘N GANTT GRAFIEK VIR DIE ERF PROJEK DEUR DIE INLIGTING TE GEBRUIK VAN DIE TYDLYN EN DIE VOLTOOIDE AKSIEPLAN. Werk pakket Begin tyd Eind tyd MINUTE 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100 110 120 130 140 150
- Slides: 15