Omdat Hy leef sien ek kans vir more

  • Slides: 15
Download presentation
Omdat Hy leef…. …sien ek kans vir more.

Omdat Hy leef…. …sien ek kans vir more.

Ek sien nie meer kans vir more nie… …. vir meer van wat ek

Ek sien nie meer kans vir more nie… …. vir meer van wat ek reeds moes verdra nie? …. vir die toekoms sonder die mooi van die verlede nie? …. vir die harde werk en geen toekoms nie? Ek verwag geen verbetering nie, of die waarskynlikheid van verbetering is so klein dat ek geen rede sien om nog swaarkry hier deur te gaan nie – ek dink ek sal eerder nou reeds na Christus toe gaan……en van die swaarkry oorslaan. Fil 1: 21 Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins. Fil 1: 22 Maar as ek in die vlees moet lewe, dan beteken dit vir my vrugbare arbeid; en wat ek sal kies, weet ek nie. Fil 1: 23 Want ek word van weerskante gedring: ek het verlange om heen te gaan en met Christus te wees, gaan want dit is verreweg die beste; Fil 1: 24 maar om in die vlees te bly, is nodiger om julle ontwil. Fil 1: 25 En dit vertrou en weet ek dat ek sal bly, ja, saam met julle almal sal bly tot julle bevordering en blydskap in die geloof, Fil 1: 26 sodat julle roem oor my oorvloedig kan wees in geloof Christus Jahshua deur my teenwoordigheid weer by julle. Jahshua

Wat is Paulus se motivering in sy besluit om kans te sien vir more?

Wat is Paulus se motivering in sy besluit om kans te sien vir more? Fil 1: 24 maar om in die vlees te bly, is nodiger om julle ontwil. Fil 1: 25 En dit vertrou en weet ek dat ek sal bly, ja, saam met julle almal sal bly tot julle bevordering en blydskap in die geloof, Fil 1: 26 sodat julle roem geloof oor my oorvloedig kan wees in Christus Jahshua deur my Jahshua teenwoordigheid weer by julle. …sodat julle Jahshua in oorvloed kan loof en prys oor, my reaksie op dit wat my oorkom, en my getuienis van hoe Hy my versterk om julle steeds te kan dien en my dankbaarheid wat Sy naam groot maak ten spyte van wat ek in my liggaam, of in my lewe moet deurgaan. Vir my beter om te gaan………. maar vir Christus nodiger dat ek bly.

Wat jy nou besluit, ego in die ewigheid…en Jahshua gee Sy Woord daarop. Mat

Wat jy nou besluit, ego in die ewigheid…en Jahshua gee Sy Woord daarop. Mat 10: 31 Wees dan nie bevrees nie: julle is meer werd as baie mossies. Mat 10: 32 Elkeen dan wat My sal bely voor die mense, hom mense sal Ek ook bely voor my Vader wat in die hemele is. Mat 10: 33 Maar is elkeen wat My verloën voor die mense, hom sal Ek ook verloën voor my Vader wat in die hemele is. Mat 10: 34 Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar die swaard. Mat 10: 35 Want Ek het gekom om tweedrag te verwek tussen ʼn man en sy vader, en tussen ʼn dogter en haar moeder, en ʼn skoondogter en haar skoonmoeder. Mat 10: 36 En ʼn mens se huisgenote sal sy vyande wees. Mat 10: 37 Wie vader of moeder bo My liefhet, is My nie waardig nie; en wie seun of dogter bo My liefhet, is My nie waardig nie. Mat 10: 38 En wie sy kruis nie neem en agter My volg nie, is My nie waardig nie. Mat 10: 39 Wie sy lewe vind, sal dit verloor; en wie sy nie lewe verloor om My ontwil, sal dit vind Wat gebeur as Jahshua ons nie vermeld (bely) in die hemel nie?

As daar een persoon is wat jy wil ken, en wil hê Hy moet

As daar een persoon is wat jy wil ken, en wil hê Hy moet jou ken Heb 7: 24 maar Hy, omdat Hy vir ewig bly, besit ʼn priesterskap wat nie op ander oorgaan nie. Heb 7: 25 Daarom kan Hy ook volkome red die wat deur Hom tot God gaan, omdat Hy altyd leef om vir hulle in te tree Mat 25: 10 …. En die wat gereed was, het saam met hom ingegaan na die bruilof, en die deur is gesluit. Mat 25: 11 Later kom toe die ander maagde ook en sê: Meneer, gesluit meneer, maak vir ons oop! Mat 25: 12 Maar hy antwoord en sê: Voorwaar ek sê vir julle, ek ken julle nie. Mat 25: 13 Waak dan, nie dan omdat julle die dag en die uur nie weet waarop die Seun van die mens kom nie. weet Luk 13: 23 Toe sê iemand vir Hom: Here, is die wat gered word, min? En Hy word antwoord hulle: Luk 13: 24 Stry hard om in te gaan deur die nou poort, want baie, sê baie Ek vir julle, sal probeer om in te gaan en sal nie in staat wees nie. Luk 13: 25 nie Wanneer die eienaar van die huis opgestaan en die deur gesluit het, en julle begin gesluit buitekant te staan en aan die deur te klop en te sê: Here, maak vir ons oop—sal Hy antwoord en vir julle sê: Ek ken julle nie waar julle vandaan is nie. Luk 13: 26 nie Dan sal julle begin sê: Ons het in u teenwoordigheid geëet en gedrink, en U het op ons strate geleer. Luk 13: 27 En Hy sal sê: Ek sê vir julle, Ek ken julle nie waar julle vandaan is nie. Gaan weg van My, al julle werkers van die ongeregtigheid! Mat 7: 21 Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van ingaan die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is. Mat 7: 22 Baie sal in daardie dag vir My sê: Here, het ons nie in u Naam geprofeteer en in u Naam duiwels uitgedrywe en in u Naam baie kragte gedoen nie? Mat 7: 23 En dan sal Ek aan hulle sê: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid werk!

Paulus het dit alles gesê terwyl hy in erge lyding was… 2 Ti 1:

Paulus het dit alles gesê terwyl hy in erge lyding was… 2 Ti 1: 12 Om hierdie rede ly ek ook hierdie dinge; maar ek skaam my nie, want ek weet in wie ek geglo het, en ek is oortuig dat Hy mag het om het my pand te bewaar tot dié dag toe. 2 Ti 1: 13 Hou as voorbeeld van toe gesonde woorde dié wat jy van my gehoor het, in die geloof en liefde wat in Christus Jahshua is. 2 Ti 1: 14 Bewaar jou goeie pand deur die Heilige Gees wat in ons woon Die hoogste vorm van roeping – om ʼn skouspel te wees tot getuienis voor mense en engele 1 Ko 4: 9 Want dit lyk vir my dat God ons apostels die laaste plek apostels aangewys het as tot die dood veroordeel; want ons het ʼn skouspel veroordeel geword vir die wêreld, vir die engele sowel as vir die mense. 1 Ko mense 4: 10 Ons is dwaas (fools for Christ’s sake) ter wille van Christus, maar julle is verstandig in Christus. Ons is swak, maar julle sterk. Julle is in aansien, maar ons in oneer. 1 Ko 4: 11 Tot op hierdie uur ly ons honger en dors, is ons naak en word geslaan, en swerwe ons rond, 1 Ko 4: 12 en swoeg ons deur met ons eie hande te werk. Word ons uitgeskel, ons seën; word ons vervolg, ons verdra dit; 1 Ko 4: 13 word ons belaster, ons troos; soos uitvaagsels van die wêreld het ons geword, die afskraapsel van almal tot nou toe. 1 Ko 4: 14 Ek skrywe hierdie dinge nie om julle te beskaam nie, maar ek vermaan julle as my geliefde kinders

Vir die uitverkose gelowiges wat aangewys is om in soortgelyke skouspel as Jahshua te

Vir die uitverkose gelowiges wat aangewys is om in soortgelyke skouspel as Jahshua te wandel, is alles op die spel – volharding tot die belofte, of onttrekking tot verderf. Heb 10: 26 Want as ons opsetlik sondig, nadat ons die kennis van die waarheid ontvang het, bly daar geen offer vir die sondes meer oor nie, Heb 10: 27 maar ʼn verskriklike verwagting van oordeel en ʼn vuurgloed wat die teëstanders sal verteer. … Heb 10: 29 hoeveel swaarder straf, dink julle, sal hy verdien wat die Seun van God vertrap het en die bloed van die testament waardeur hy geheilig is, onrein geag en die Gees van genade gesmaad het? Heb 10: 30 Want ons ken Hom wat gesê het: My kom die wraak toe, Ek sal vergelde, spreek die Here; en weer: Die Here sal sy volk oordeel. Heb 10: 31 Vreeslik is dit om te val in die hande van die lewende God. Heb 10: 32 Maar onthou die vorige dae waarin julle, toe julle verlig geword het, ʼn groot lydensworsteling deurstaan het, Heb 10: 33 gedeeltelik omdat julle deur smaad lydensworsteling en verdrukkinge ʼn skouspel geword het, gedeeltelik omdat julle deelgenote het geword het van die wat in so ʼn toestand verkeer het. Heb 10: 34 …. met blydskap aanvaar, omdat julle geweet het dat julle in julself ʼn beter en blywende besitting in die hemele het. Heb 10: 35 Werp dan julle vrymoedigheid, wat ʼn groot beloning het, nie weg nie. Heb 10: 36 Want julle het lydsaamheid nodig, om, nadat nodig julle die wil van God gedoen het, die belofte te verkry. Heb 10: 37 Want nog ʼn verkry klein tydjie, en Hy wat kom, sal kom en nie versuim nie. Heb 10: 38 Maar die regverdige sal uit die geloof lewe; en as hy hom onttrek, het my siel geen welbehae in hom nie. Heb 10: 39 Maar by ons is daar geen onttrekking tot verderf nie, maar geloof tot behoud van die lewe.

…omdat Hy belowe het dat….

…omdat Hy belowe het dat….

Elke belofte en alle hoop uit JHWH se Woord is nietig as Hy selfs

Elke belofte en alle hoop uit JHWH se Woord is nietig as Hy selfs net een daarvan sou breek. Psa 89: 3 Want ek het gesê: Goedertierenheid sal vir ewig gebou word; in die hemele—daar bevestig U u trou. Psa 89: 4 Ek het ʼn trou. verbond gesluit met my uitverkorene, met ʼn eed aan Dawid, my kneg, belowe: Psa 89: 5 Tot in ewigheid sal Ek jou nageslag bevestig en jou troon opbou van geslag tot geslag. Sela. Psa 89: 29 Vir ewig sal Ek my goedertierenheid vir hom bewaar, en my Ek verbond bly vir hom vas. Psa 89: 30 En Ek sal sy nageslag vir ewig vas laat duur en sy troon soos die dae van die hemel. Psa 89: 31 As sy kinders my wet verlaat en in my regte nie wandel nie; Psa 89: 32 as hulle my insettinge ontheilig en my gebooie nie hou nie, Psa 89: 33 dan sal Ek hulle oortreding met die roede besoek en met plae hulle ongeregtigheid. Psa 89: 34 Maar my goedertierenheid sal Ek van hom nie wegneem en my trou nie verbreek nie. Psa 89: 35 Ek sal my verbond nie ontheilig nie, en wat oor my lippe gegaan het, sal Ek nie verander nie. Psa 89: 36 Een nie. maal het Ek gesweer by my heiligheid: Waarlik, Ek sal vir Dawid nie lieg heiligheid nie! Psa 89: 37 Sy nageslag sal vir ewig wees en sy troon soos die son voor My.

Maar dinge het verander, en slegte tye het gekom – en baie daarvan uit

Maar dinge het verander, en slegte tye het gekom – en baie daarvan uit ons eie toedoen. Tye wat maak dat die toekoms sleg lyk en mens nie kans sien daarvoor nie. Psa 89: 39 Maar U het self verstoot en verag, U het toornig geword teen u gesalfde. Psa 89: 40 U het die verbond van u kneg tot niet gemaak, U het sy kroon ontheilig teen die grond. Psa 89: 47 Hoe lank sal gemaak U, o HERE, Uself vir altyd verberg, sal u grimmigheid brand soos ʼn verberg vuur? Psa 89: 48 Gedenk van watter lewensduur ek is, tot watter nietigheid U al die mensekinders geskape het!

As dit is waar dit sou eindig, dan kon ons JHWH nie meer glo

As dit is waar dit sou eindig, dan kon ons JHWH nie meer glo nie. Dan is al wat ons op kon hoop, dit wat ons kan sien en besit om ons – in hierdie lewe. Psa 89: 49 Watter mens leef daar wat die dood nie sal sien nie, wat sy siel sal kan red uit die mag van die doderyk? Sela. Psa 89: 50 Here, doderyk waar is u vorige goedertierenhede wat U aan Dawid met ʼn eed beloof het in u trou? trou Iets drasties en buitengewoon sou moes gebeur om, wat klaarblyklik reeds tot niet gegaan het, weer in lyn te kry met die belofte van JHWH – sodat ons nie sou moes erken dat Hy nie geloofwaardig is of die mag het om die res van die beloftes tot stand te bring nie.

En dit is hier waar Jahshua die sleutel is. Luk 1: 30 En die

En dit is hier waar Jahshua die sleutel is. Luk 1: 30 En die engel sê vir haar: Moenie vrees nie, Maria, want jy het genade by God gevind. Luk 1: 31 En kyk, jy sal swanger word en ʼn Seun baar, en jy moet Hom Jahshua noem. Luk 1: 32 Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word; en die Here God sal aan Hom Allerhoogste die troon van sy vader Dawid gee, Luk 1: 33 en Hy sal koning wees gee oor die huis van Jakob tot in ewigheid, en aan sy koninkryk sal daar ewigheid geen einde wees nie Mat 1: 21 …. en sy sal ʼn seun baar, en jy moet Hom Jahshua noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos Die einde van Psalm 89 sê: “Julle kan op grond hiervan JHWH glo oor elke belofte reeds gemaak, en tot in ewigheid sal jul geloof nie teleurgestel word nie. Psa 89: 51 Gedenk, Here, die smaad van u knegte, hoe ek in my boesem dra die smaad van al die baie volke, Psa 89: 52 waarmee u vyande, o HERE, smaad, waarmee hulle die voetstappe van u gesalfde smaad. Psa 89: 53 Geloofd sy JHWH vir ewig! Amen, ja amen

Sy troon, die troon van Dawid, is oor beide die wat nog lewe op

Sy troon, die troon van Dawid, is oor beide die wat nog lewe op aarde, sowel as die wat in die lewe Hom gedien het, maar nou reeds gesterf het Rom 14: 8 Want as ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here; of ons dan lewe en of ons sterwe, ons behoort aan die Here. Rom 14: 9 Want hiervoor het Here hiervoor Christus ook gesterwe en opgestaan en weer lewend geword, geword om oor dode sowel as lewende te heers 1 Ts 4: 13 Maar, broeders, ek wil nie hê dat julle onkundig moet wees met betrekking tot die ontslapenes nie, sodat julle nie treur soos die ander wat geen hoop het nie. 1 Ts 4: 14 Want as ons glo dat Jahshua gesterwe en opgestaan het, dan sal God ook so die wat in Jahshua ontslaap het, saam met Hom bring. 1 Ts 4: 15 Want dit sê ons vir julle deur die woord bring van die Here, dat ons wat in die lewe oorbly tot by die wederkoms van die Here, die ontslapenes hoegenaamd nie sal vóór wees nie. 1 Ts 4: 16 Want die Here self sal van die hemel neerdaal met ʼn geroep, met die stem van ʼn aartsengel en met geklank van die basuin van God; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan. 1 Ts 4: 17 Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer word die Here tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by die Here wees. 1 Ts 4: 18 Bemoedig mekaar dan met hierdie woorde

As Hy nie opgestaan het nie: …. dan was JHWH se beloftes nie geloofwaardig

As Hy nie opgestaan het nie: …. dan was JHWH se beloftes nie geloofwaardig nie, en…. was hierdie lewe ons enigste deel…. en was dit beter dat ons nie more ingaan as deel ons dit nie in voorspoed kan doen nie… Maar omdat hy leef, leef is dit nodiger dat ons kans sien vir more, selfs al is more donker, want elke dag wat ons voor kans sien, is een dag meer as getuie van Jahshua, en Hy beloof dat Hy net so ook oor ons getuig in die hemele, teenoor JHWH Hy steek Sy septer na elkeen uit wat volhard om Hom te bely – teen hoop op hoop. Ons sal nie geoordeel word as Jahshua sy septer na ons uitsteek op die dag van die wit troon, en Hy sê dat Hy ons ken nie.

Amen

Amen