NUWE GELOOFSGEMEENSKAP ONTWIKKELING NGGO Waarom Wat Hoe WAAROM

  • Slides: 36
Download presentation
NUWE GELOOFSGEMEENSKAP ONTWIKKELING NGGO Waarom? Wat ? Hoe?

NUWE GELOOFSGEMEENSKAP ONTWIKKELING NGGO Waarom? Wat ? Hoe?

WAAROM?

WAAROM?

1. Missio Dei • God het die wêreld uit liefde gemaak en daarom Christus

1. Missio Dei • God het die wêreld uit liefde gemaak en daarom Christus uit liefde na die hele wêreld gestuur. Joh. 3: 16 & 1 Tim. 2: 4 • Omdat God alle mense liefhet wil Hy hê alle mense moet gered word.

2. Die Missionêre karakter van die Kerk • Sending en evangelisasie is die heilshandeling

2. Die Missionêre karakter van die Kerk • Sending en evangelisasie is die heilshandeling van die Drie-enige God waardeur Hy uit die ganse menslike geslag vir Hom ‘n gemeente deur sy Woord en sy Gees vergader. • Die kerk is daarom in sy wese missionêr, en is sending en evangelisasie wesentlik deel van dienswerk en getuienis van die kerk. • Sending en evangelisasie en die bymekaarbring van gelowiges in ‘n gemeente is dus die roeping van elke lidmaat, die kerkraad en die kerkverband. • (Besluite van NG Kerk Wes en Suid Kaap 2003)

3. Besluite van NG Kerk Wes en Suid. Kaap 4 – 8 Mei 2015

3. Besluite van NG Kerk Wes en Suid. Kaap 4 – 8 Mei 2015 • Die getuienistaak van die kerk is die verantwoordelikheid van al die lidmate, gemeentes, diensgroepe en sinodale strukture. • Die ontwikkeling van nuwe geloofsgemeenskappe is die roeping van die hele kerk en alle gemeentes. • NGGO is dus geen opsionele keuse nie maar almal se roeping.

4. Nuwe Geloofsgemeenskap ontwikkeling is ‘n opdrag uit die Skrif. • Matt. 28 :

4. Nuwe Geloofsgemeenskap ontwikkeling is ‘n opdrag uit die Skrif. • Matt. 28 : 19 + 20 • Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld. ”

Dr David Bosch sê in “Transforming Mission” • Hierdie opdrag beteken gaan doen wat

Dr David Bosch sê in “Transforming Mission” • Hierdie opdrag beteken gaan doen wat Ek met julle gedoen het. • Jesus begin sy bediening met die dissipels deur hulle in ‘n geloofsgemeenskap te voeg. Mark 3: 14 • In Matt. 28: 19 beveel Hy sy dissipels om nuwe geloofsgemeenskappe te vorm.

5. Diverse waardesisteme in die gemeenskap Jurgens Hendricks (Verslag oor Evangelisasie en NGGO: Alg.

5. Diverse waardesisteme in die gemeenskap Jurgens Hendricks (Verslag oor Evangelisasie en NGGO: Alg. Sinode 2002) • Hendricks gebruik die AC Nielson Sociomonitor (1999 – 2000) se navorsingsresultate in SA • Yesteryears • Belongers • Enhancers • Achievers • Today-ers

Konklusies van Hendricks • Tradisionele NG Kerk bedieningspatroon spreek die eerste twee groepe aan.

Konklusies van Hendricks • Tradisionele NG Kerk bedieningspatroon spreek die eerste twee groepe aan. • Tradisionele lojaliteite gaan nie die jonger geslag mense (meestal enhancers en achievers) in die NG Kerk laat bly nie • Die uitdaging is om oor die tradisionele grense van kleur, ras en taal uit te reik en gemeentes te ontwikkel binne nuwe idiome.

6. Die Veranderende Sendingveld • “Gone but not forgotten” deur Philip Richter & Balie

6. Die Veranderende Sendingveld • “Gone but not forgotten” deur Philip Richter & Balie Francis • Die Sendingveld het verander Gereelde kerkgangers 10% 40% Ongereelde kerkgangers Oop Buite kerklikes 20% Geslote Buite kerklikes Geen Kerklike betrokkenheid

Konklusie: • Bestaande kerke kan hoogstens 40% van die gemeenskap bereik en intrek. •

Konklusie: • Bestaande kerke kan hoogstens 40% van die gemeenskap bereik en intrek. • Oorblywende 60% van die gemeenskap sal net deur NGGO bereik kan word.

WAT?

WAT?

Wat is nuwe geloofsgemeenskap ontwikkeling? • Definisie: Dit beskryf die proses waardeur gehoorsame gelowiges

Wat is nuwe geloofsgemeenskap ontwikkeling? • Definisie: Dit beskryf die proses waardeur gehoorsame gelowiges by God se sending na die wêreld betrokke raak deur saam met God uit te beweeg na waar mense leef, leef hulle behoeftes bedien, bedien met hulle verhoudings bou en in die proses die Evangelie met hulle deel om so uiteindelik ‘n nuwe geloofsgemeenskap te vorm.

Die Proses ’n Metafoor: • Wanneer ouers besluit om ’n kind te hê, •

Die Proses ’n Metafoor: • Wanneer ouers besluit om ’n kind te hê, • die moeder swanger raak, • geboorte gee, • die baba versorg en • begelei tot volwassenheid • sodat sy die proses kan herhaal.

Afleidings: 1. Om kinders te wil hê is normaal. 2. Dit neem tyd. 3.

Afleidings: 1. Om kinders te wil hê is normaal. 2. Dit neem tyd. 3. Swangerskappe en kinders verskil van mekaar. 4. Dis ’n voorreg. 5. Dis ‘n verantwoordelikheid. 6. Oupa en Ouma wees is die “ultimate”

Toegepas op NGGO 1. Die voorbereidingsfase 2. Konsepsie 3. Ontwikkeling 4. Geboorte 5. Groei

Toegepas op NGGO 1. Die voorbereidingsfase 2. Konsepsie 3. Ontwikkeling 4. Geboorte 5. Groei 6. Volwassenheid 7. Vermenigvuldiging

HOE?

HOE?

Hoe kan elke gemeente prakties nuwe geloofsgemeenskappe ontwikkel? 1. Beleef God se hart vir

Hoe kan elke gemeente prakties nuwe geloofsgemeenskappe ontwikkel? 1. Beleef God se hart vir verlore / gebroke / stukkende 2. 3. 4. 5. mense. Bevestig julle roeping en identiteit as God se gestuurde gemeente Begin met ‘’n luisterproses in julle gemeenskap Wys ‘’n span aan om die proses te lei Versoek die gebedsbediening van die gemeente om ‘’n gebedstrategie vir die gemeenskap te voorsien

Hoe kan elke gemeente prakties nuwe geloofsgemeenskappe ontwikkel? 6. Bedien die fisiese / emosionele

Hoe kan elke gemeente prakties nuwe geloofsgemeenskappe ontwikkel? 6. Bedien die fisiese / emosionele behoeftes van die gemeenskap. 7. Skep verhoudingsbou geleenthede met die groep wat geïdentifiseer is. 8. Rus die gemeente toe om deur woord en daad hulle geloof te deel. 9. Begin om dimensies soos aanbidding, onderlinge sorg, uitreik na ander ook by te voeg tot die bediening.

BOTTELARY GEMEENSKAPKERK Francois en Hester

BOTTELARY GEMEENSKAPKERK Francois en Hester

FRESH EXPRESSIONS SERTIFIKAATOORHANDIGING

FRESH EXPRESSIONS SERTIFIKAATOORHANDIGING

Die Droom ‘n Skool wat in die behoeftes van die gemeenskap kan voldoen en

Die Droom ‘n Skool wat in die behoeftes van die gemeenskap kan voldoen en ‘n aktiewe deelnemer wees. ‘n Gemeenskap saal ‘n Kliniek en ñ Kleuterskool Die Sonstraal gemeenskap wat aktief uitreik en dien in die Bottelary gemeenskap ‘n Gemeente Betrokkenheid van verskillende rolspelers

BOTTELARY TRANSFORMASIE SONDAGAKTIWITEITE: LEESSKOOL BROODJIES UITDEEL VEHOUDINGSGEDREWE AKTIWITEIETE AANBIDDING, KATEGESE EN EREDIENS MIDDAGETE

BOTTELARY TRANSFORMASIE SONDAGAKTIWITEITE: LEESSKOOL BROODJIES UITDEEL VEHOUDINGSGEDREWE AKTIWITEIETE AANBIDDING, KATEGESE EN EREDIENS MIDDAGETE

Vennote en Borge • Sonstraalbroodjiemakers en • • • selgemeentes Sonstaalgemeente Helping Angels en

Vennote en Borge • Sonstraalbroodjiemakers en • • • selgemeentes Sonstaalgemeente Helping Angels en vennote Nulaid Goodies for girls Project Prettyness Pinelands Koreaanse kerk Paqueta Bon Mella Sonstraallidmate en selgemeentes Laerskool Bottelary

UITSTAPPIES

UITSTAPPIES

BESOEKERS : Oom Karolus, Lente en ISLS Studente

BESOEKERS : Oom Karolus, Lente en ISLS Studente

KERSFEESGESKENKE VIR GEMEENTE EN SKOOL

KERSFEESGESKENKE VIR GEMEENTE EN SKOOL

ONS EERSTE 3 MATRIKULANTE

ONS EERSTE 3 MATRIKULANTE