NP van Wyk Louw TOE JY KIND WAS

  • Slides: 17
Download presentation
NP van Wyk Louw TOE JY KIND WAS

NP van Wyk Louw TOE JY KIND WAS

Toe jy kind was, het jy gedink : sal groot dinge kom uit my,

Toe jy kind was, het jy gedink : sal groot dinge kom uit my, daar When you were a child, you thought: great things will come out of me

Groot dinge, grotes en goeies – seun moet dink, natuurlik. soos ‘n o Spreker

Groot dinge, grotes en goeies – seun moet dink, natuurlik. soos ‘n o Spreker praat met homself o Dit is vanselfsprekend en natuurlik vir hom om as seun hoë ideale te hê o r 1 -r 4: idealistiese, maar naïewe en eenvoudige siening van die kind o Woordgebruik is eenvoudig – pas by die seun se siening o Tempo is stadig en rustig as gevolg van die baie leestekens Great things, great and good – as a boy ought to think, naturally

En: die groot is gesplits, én die goeie, ‘En: ’ die spreker vra eintlik

En: die groot is gesplits, én die goeie, ‘En: ’ die spreker vra eintlik die vraag: “En, wat het toe gebeur? ” Die dubbelpunt ná ‘en’ skep ‘n pouse wat die verskil tussen die lewe as volwasse en as kind aandui Na die dubbelpunt volg die verduideliking van wat toe gebeur het Die ‘groot’ is nou nie meer so groot nie en die ‘goeie’ is nou nie meer so goed nie Dit is nie meer eenvoudig nie, maar gekompliseerd – net soos die sinstruktuur van hier aan vorentoe And: the great was split, and the good,

nou: Die gebruik van ‘nou’ alleen in r. 6 is funksioneel – noudat ek

nou: Die gebruik van ‘nou’ alleen in r. 6 is funksioneel – noudat ek groot en volwasse is – daar is ‘n verskil van die idealistiese kinderwêreld Dui tydsverloop aan now:

en in plaas van net groot en net goed, het daar verskriklikheid en eenvoud

en in plaas van net groot en net goed, het daar verskriklikheid en eenvoud en boosheid en eenvoud en nederigheid and instead of only great and only good, (there came) terrible, dreadful, horrible things and simple/everyday things and evil things and humility

gesprikkelde sampioene. . . keiserlik rooi en wit metafoor: iets wat onverwags gebeur –

gesprikkelde sampioene. . . keiserlik rooi en wit metafoor: iets wat onverwags gebeur – dit groei oornag die sampioen is pragtig en aantreklik, maar ook baie giftig dinge wat mooi lyk kan gevaarlik wees speckled mushrooms. . . imperially red and white

deur die teer uit die teer van die straat wat jy is kom peul

deur die teer uit die teer van die straat wat jy is kom peul daar kom goed en kwaad uit hom al is jou lewe standvastig (steadfast), kan onverwagse dinge oor jou lewenspad kom Breuk=swakplek – jy is verantwoordelik vir wat met jou gebeur, die goed en kwaad in jouself erupts through the tar of the street which is you

Die aarde is nie eenvoudig Jou toekomsplanne gaan nie noodwendig uitwerk nie, maar jy

Die aarde is nie eenvoudig Jou toekomsplanne gaan nie noodwendig uitwerk nie, maar jy sal ‘n wyser persoon word Taalkundig is die sin onvoltooid (nie), soos die onvoltooidheid en gekompliseerdheid van die lewe the world/life is not simple

Toe jy kind was, het jy gedink: sal groot dinge kom uit my daar

Toe jy kind was, het jy gedink: sal groot dinge kom uit my daar J Robert Oppenheimer was a versatile scholar. He was interested in the humanities, psychotherapy, and in science. He majored in chemistry at Harvard, but continued his studies of Greek architecture, classics, art, and literature. He took six courses each term, and graduated summa cum laude in three years.

En: die groot is gesplits, én die goeie, gesplits – wetenskaplike term - dui

En: die groot is gesplits, én die goeie, gesplits – wetenskaplike term - dui ook op die kleinste van alle dinge, die atoom wat gesplits is om die grootste ramp van alle tye te veroorsaak.

nou:

nou:

en in plaas van net groot en net goed, het daar verskriklikheid en eenvoud

en in plaas van net groot en net goed, het daar verskriklikheid en eenvoud (uit jou gekom)

en in plaas van net groot en net goed, het daar verskriklikheid en eenvoud

en in plaas van net groot en net goed, het daar verskriklikheid en eenvoud (uit jou gekom) en boosheid

gesprikkelde sampioene R I H S O M I H A A N S

gesprikkelde sampioene R I H S O M I H A A N S A G I K A Beeld van die sampioen: verwys na sprokie (kindertyd) en atoombom (die vernietiging waartoe mens in staat is) m. a. w. mens het goed en kwaad in homself. Onskuld/gif in een mens saamgevat

keiserlik rooi en wit Keiser Hirohito en die Japanse vlag

keiserlik rooi en wit Keiser Hirohito en die Japanse vlag

Die aarde is nie eenvoudig

Die aarde is nie eenvoudig