Na n besoek aan dieretuin D J Opperman
Na ‘n besoek aan dieretuin D. J. Opperman 26 Junie 2007 Drik Greeff: hpgreeff@stirlinghigh. co. za
Na ‘n besoek aan dieretuin Twee kraaie het hul nes gemaak van stukkies draad; en in staalkoue ver van riete en riviere afgesluit broei rooivalke en wildepoue nog hul eiers uit; in ysterhokke ver van rantjies en langgras werp ape en waterbokke nog hul kleintjies af; net in ‘n enkelkamer ek en jy van hulle vreugde afgeskei.
Na ‘n besoek aan dieretuin ‘n Mens kan verwag dat ‘n besoek aan ‘n dieretuin Twee kraaie het hul • nes gemaak ‘n aangename ondervinding is. van stukkies draad; • gewoonlik Die titel sê egter dat hierdie gedig ‘n nabetragting is • Die mense is ook in ‘n hok oor wat die leser ondervind het. Diediere, laastealhoewel strofe • Let daarop dat die (“enkelkamer”), maar anders as en in staalkoue dui op ongelukkigheid. hul ver van hul natuurlike diere, deur hulle eie toedoen. ver van sou riete riviere afgesluit omgewing en vryheid is, tog ‘n • Mens dus en verwag dat hulle mate van “geluk” ervaar en paar. gelukkig sou wees. as broei rooivalke en. Anders wildepoue • Die “draad”, “staalkoue” (hokke) en diere is hulle egter van die nogdiere hul seeiers uit; “ysterhokke” vorm ‘n kontras met “vreugde afgeskei”, hul natuurlike omgewing (“riete”, m. a. w. ongelukkig. “riviere”, “rantjies”, “langgras”). in ysterhokke ver van rantjies en langgras werp ape en waterbokke nog hul kleintjies af; net in ‘n enkelkamer ek en jy van hulle vreugde afgeskei.
Na ‘n besoek aan dieretuin Twee kraaie het hul nes gemaak van stukkies draad; • Let daarop hoe die voornaamwoorde bydra om die en in staalkoue • Die herhaling van” in kontras tussen mens en diervan uit “ver te beeld. Na die strofes en 3 verwys, beklemtoon feit word telkens as 2“hul” maardie in die ver van riete en rivierediere afgesluit dat die as diere is. “ons”). geval van die mense “ekontwortel en jy” (i. p. v. broei • Die rooivalke “net” in strofeen 4 is wildepoue die begin van • Die herhaling van “nog hul” in strofes 2 en 3 beklemtoon die kontras watuit; die mense vorm nogdiehul eiers kontras: t. s. v. feit dat diere met diere. Dit staan die ontwortel is, is hulle tog gelukkig. begin van die strofe én die reël wat (Hulle paar. ) in ysterhokke albei beklemtoonde posisies is. ver van rantjies en langgras werp ape en waterbokke nog hul kleintjies af; net in ‘n enkelkamer ek en jy van hulle vreugde afgeskei. • • Die feit dat die gedig met tweereëlige strofes begin én eindig, rond dit goed af. Terselfdertyd beklemtoon dit ook die kontras tussen die kraaie en die mense.
Na ‘n besoek aan dieretuin Twee kraaie het hul nes gemaak van stukkies draad; en in staalkoue ver van riete en riviere afgesluit broei rooivalke en wildepoue nog hul eiers uit; in ysterhokke ver van rantjies en langgras werp ape en waterbokke nog hul kleintjies af; net in ‘n enkelkamer ek en jy van hulle vreugde afgeskei. 1. Watter uitwerking het die besoek aan dieretuin op die mense gehad? 2. Watter woorde verwys na diere se natuurlike habitat en watter woorde verwys na hul kunsmatige blyplekke? 3. Die mense is ongelukkig. Toon die ironie hiervan aan deur die mense en diere se situasies met mekaar te vergelyk. 4. Bespreek kortliks die doeltreffende gebruik van die voornaamwoorde in die gedig. 5. Bespreek die funksie van die herhalings wat in strofe 2 en 3 voorkom. 6. Wat word deur die paarrym in die slotstrofe beklemtoon? 7. Op watter manier word die woord “net” beklemtoon en wat is die doel daarvan? 8. Waarom kan gesê word dat die gedig goed afgerond is?
Dankie
- Slides: 6