N W GEOMORFOLOGIE DREINEERSTELSELS IN SUID-AFRIKA E S
DIE VOLGENDE BELANGRIKE KONSEPTE SAL HANTEER WORD: Rivierstelsels ’n Dreineerbekken en ’n Opvanggebied Kenmerke van ’n Dreineerbekken Afloopwater en Grondwater Watertafel
RIVIERSTELSELS Klein strome en riviere vorm saam ’n RIVIERSTELSEL Liggaam water wat vloei van BRON na MONDING
’n Dreineerbekken en ’n Opvanggebied ’n DREINEERBEKKEN is ’n gebied wat deur ’n rivierstelsel of stroomnetwerk gedrieneer word. NEERSLAG WAT IN ’n DREINEERBEKKEN VAL Oor land, deurvloei, grondwatervloei Verdamping en evapotranspitasie Neerslag VLOEIE UITSET INSET OPGAARPLEKKE Ondergrondse mere, damme ens. . Hoofkanaal vloei uit bekken
KENMERKE VAN ’n DREINEERBEKKEN • • Waterskeiding Stroomnetwerk Sytakke Samevloeiing Tussenstrome Bron Mond
WATERSKEIDINGS IN SUID -AFRIKA • Witwatersrand • Drakensberge • Berge van Platorand
Afloopwater Kanaalvloei Deurdringbare gesteemte Grondwatervloei AFLOOPWATER EN GRONDWATER
FAKTORE VIR AFLOOP OF INFILTRERING Reliëf Tipe Grond Tipe Gesteente Grondvog Plantegroei Reënval Grondgebruik
BELANGRIKE SLEUTELWOORDE BY AFLOOP Afloopwater: Reënwater wat oor die oppervlak vloei Kanaalvloei: Water wat in ’n rivierkanaal vloei Deurvloei: Water wat deur die grond vloei Deurdringbare gesteente: Gesteente wat toelaat dat water insyfer Grondwater: Ondergrondse water Grondwatervloei: Water wat deur die ondergrondse gesteentes vloei Watertafel: Boonste oppervlak van die grondwater Basisvloei: Grondwater wat in ’n rivier insyfer