MISSIONALE TRANSFORMASIE ALGEMENE SINODE AFSLUITING 10 NOV 2016

  • Slides: 13
Download presentation
MISSIONALE TRANSFORMASIE ALGEMENE SINODE AFSLUITING 10 NOV 2016

MISSIONALE TRANSFORMASIE ALGEMENE SINODE AFSLUITING 10 NOV 2016

Filippense 2: 12 -18 12. My geliefdes, julle was altyd gehoorsaam wanneer ek by

Filippense 2: 12 -18 12. My geliefdes, julle was altyd gehoorsaam wanneer ek by julle was. Des te meer moet julle gehoorsaam wees nou dat ek nie daar is nie. Julle moet julle met eerbied en ontsag daarop toelê om as verloste mense te lewe,

Filippense 2: 12 -18 want dit is God wat julle gewillig en bekwaam maak

Filippense 2: 12 -18 want dit is God wat julle gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer. 14. Doen alles sonder kla of teëpraat. 13.

Filippense 2: 12 -18 Sorg dat julle bo alle verdenking staan en opreg bly,

Filippense 2: 12 -18 Sorg dat julle bo alle verdenking staan en opreg bly, onberispelike kinders van God te midde van ontaarde en korrupte mense. Tree onder hulle op as ligdraers in die wêreld 15.

Filippense 2: 12 -18 deur die woord van die lewe uit te dra. Dan

Filippense 2: 12 -18 deur die woord van die lewe uit te dra. Dan sal ek op die dag van Christus se koms rede hê om trots te wees, omdat dit sal blyk dat ek my nie verniet ingespan het nie en nie verniet geswoeg het nie 16.

Filippense 2: 12 -18 Julle geloof is 'n offer in diens van God. Selfs

Filippense 2: 12 -18 Julle geloof is 'n offer in diens van God. Selfs al word my bloed daarby as drankoffer uitgegiet, is ek daaroor bly, ja, is ek saam met julle almal bly. 17.

Filippense 2: 12 -18 Om dieselfde rede moet julle ook bly wees, ja, saam

Filippense 2: 12 -18 Om dieselfde rede moet julle ook bly wees, ja, saam met my bly wees. 18.

VRAE VIR BESPREKING Skriflesing: Fil. 2: 12 -18 1. Hoe lyk die wêreld? (:

VRAE VIR BESPREKING Skriflesing: Fil. 2: 12 -18 1. Hoe lyk die wêreld? (: 15, 14) 2. Hoe moet die kerk lyk? (: 15 -18) 3. Wat is die kerk se roeping? (: 15, 16)

1. HOE LYK DIE WÊRELD? • Donker : 15 • Kla : 14 •

1. HOE LYK DIE WÊRELD? • Donker : 15 • Kla : 14 • Korrup : 15 • Teëpraters : 14 • Ontaard : 15, Hand 2: 40

2. HOE MOET DIE KERK LYK? • Ligdraers : 15 • Dra die Woord

2. HOE MOET DIE KERK LYK? • Ligdraers : 15 • Dra die Woord uit : 16 • Onberispelik en bo verdenking : 15 • Opreg : 15 • Vol blydskap : 18

3. WAT IS DIE KERK SE ROEPING? : 15 -16 • Leef die Woord

3. WAT IS DIE KERK SE ROEPING? : 15 -16 • Leef die Woord : 12&15 • Dra die Woord uit : 16

4. HOE GAAN ONS DIT REGKRY OM MISSIONAAL TE WEES? • Slegs deur die

4. HOE GAAN ONS DIT REGKRY OM MISSIONAAL TE WEES? • Slegs deur die Heilige Gees. Hand. 1: 8 • Heilige Gees op die voorgrond in NT • Leef jy onder beheer van die Heilige Gees?

BEVESTIG ONS EENHEID VERGEEF VERVULD GEFOKUS AS LIGDRAERS

BEVESTIG ONS EENHEID VERGEEF VERVULD GEFOKUS AS LIGDRAERS