METING Bl 182 191 Inligting Stelsel van Internasionale
METING
Bl. 182 - 191
Inligting • Stelsel van Internasionale Eenhede (SI) • Metrieke stelsel – Wêreldwyd behalwe. . • Veelvoud van 10 • kg, cm, mm, sek. • Imperiale stelsel – VSA, Birma, Liberië • Pint, Pond, Duim, Jaart, Gelling
Afstand vs Lengte Afstand • Fisiese lengte tussen 2 voorwerpe. • Langer afmetings • km (kilometer) • Gemeet met voertuig se afstandmeter (odometer) • Bv. Afstand tussen 2 dorpe • Kaapstad na Johannesburg = 1250 km • Hoef nie n reguitlyn te wees nie Lengte • Meting van voorwerp van een ent na die ander. • Korter afmetings • m (meter); cm (sentimeter); mm (millimeter) • Gemeet met liniaal, maatband, rolwieletjie • Bv. Grootte van kamer • Bv. Standaardliniaal = 30 cm • Gewoonlik reguitlyn
Afstand vs Lengte Skatting
Afstand vs Lengte Instrumente
Afstand vs Lengte Herleiding Van groter eenheid na kleiner = X Van kleiner eenheid na groter = ÷ Maak seker dat in DIESELFDE eenhede werk. As verskillendes het, herlei een na die ander. x ÷
Afstand vs Lengte X 10 • km 10 hm 10 dm 10 10 10 m 10 dm 10 ÷ 10 10 cm 10 mm 10
Afstand (Vierkante) - Oppervlakte • X 100 100 100 ÷
Afstand (Kubieke) - Volume • X 1000 1000 1000 ÷
Afstand vs Lengte Herleiding
Afstand vs Lengte Herleiding (Imperiale) Dieselfde gee + vra = ÷ Verskillend gee + vra = X
Afstand vs Lengte Herleiding (Imperiale) - Voorbeeld
Massa / Gewig • Die hoeveelheid materie in n voorwerp. • Hoe swaar voorwerp is • Moet weet • Hoe om verskillende bestanddele af te meet met gepaste instrumente • Hoe om tussen meeteenhede om te skakel vir makliker meting • Hoe om koste van bestanddele te bereken • kg (kilogram); g (gram) • Baie klein = mg (milligram) • Bv. Pil • Baie groot = Ton • 1 ton = 1 000 kg • Bv. Vragmotor / skip
Meting - bestandele • Teelepel: 5 ml • Dessertlepel: 10 ml • Eetlepel: 15 ml • Kwart koppie: 62. 5 ml • Halwe koppie: 125 ml • Driekwart koppie: 187. 5 ml • 1 koppie: 250 ml • 2 koppies: 500 ml
Massa / Gewig • ton x 1000 = kg • kg x 1000 = g • kg ÷ 1000 = ton • g ÷ 1000 = kg
Massa / Gewig Instrumente Skale = Om massa te meet • Badkamerskaal • Jouself te weeg • Kombuisskale • Bestanddele vir bak of kook weeg • Winkelskale • Vrugte + groente
Massa / Gewig Instrumente • Groot elektroniese skaal • Groter voorwerpe soos bagasie by lughawe of vragmotors by weegbrug
Massa / Gewig Herleiding Van groter eenheid na kleiner = X Van kleiner eenheid na groter = ÷ Maak seker dat in DIESELFDE eenhede werk. As verskillendes het, herlei een na die ander. x ÷
Massa / Gewig Herleiding X 1000 • t 1000 kg 1000 ÷ 1000 g 1000 mg 1000
Massa / Gewig Herleiding
Massa / Gewig Herleiding (Imperiale) Dieselfde gee + vra = ÷ Verskillend gee + vra = X
Volume •
Kapasiteit • Die gemete hoeveelheid wat houer kan hou • Volume = die hoeveelheid
Volume van vloeistowwe en vaste stowwe Vloeistofhoeveelhede • Vastestof-hoeveelhede •
Volume Instrumente • Maatlepels / koppies • Maatbekers / -flesse / -blikkies
Volume Herleiding Van groter eenheid na kleiner = X Van kleiner eenheid na groter = ÷ Maak seker dat in DIESELFDE eenhede werk. As verskillendes het, herlei een na die ander. x ÷
Volume Herleiding
Volume Herleiding (Imperiale) Dieselfde gee + vra = ÷ Verskillend gee + vra = X
Temperatuur •
Temperatuur Instrumente • Digitale • Kwiktermometers • Persoon se temp • Lugtemperatuur • Voedsel se temp meet • Infrarooi termometers • Voorwerp se oppervlaktemperatuur
Temperatuur
Oefeninge 1)
Oefeninge 1)
Oefeninge 1)
Oefeninge 1) - Antwoorde
Oefeninge 1) - Antwoorde
Oefeninge 2)
Oefeninge 2)
Oefeninge 2) - Antwoorde
Oefeninge 2) - Antwoorde
Oefeninge 3)
Oefeninge 3)
Oefeninge 3) - Antwoorde
- Slides: 44