METING Bl 104 115 Inligting Stelsel van Internasionale
METING
Bl. 104 - 115
Inligting • Stelsel van Internasionale Eenhede (SI) • Metrieke stelsel – Wêreldwyd behalwe. . • Veelvoud van 10 • kg, cm, mm, sek. • Imperiale stelsel – VSA, Birma, Liberië • Pint, Pond, Duim, Jaart, Gelling
Afstand vs Lengte Afstand • Fisiese lengte tussen 2 voorwerpe. • Langer afmetings • km (kilometer) • Gemeet met voertuig se afstandmeter (odometer) • Bv. Afstand tussen 2 dorpe • Kaapstad na Johannesburg = 1250 km • Hoef nie n reguitlyn te wees nie Lengte • Meting van voorwerp van een ent na die ander. • Korter afmetings • m (meter); cm (sentimeter); mm (millimeter) • Gemeet met liniaal, maatband, rolwieletjie • Bv. Grootte van kamer • Bv. Standaardliniaal = 30 cm • Gewoonlik reguitlyn
Afstand vs Lengte Skatting
Afstand vs Lengte Instrumente
Afstand vs Lengte Herleiding Van groter eenheid na kleiner = X Van kleiner eenheid na groter = ÷ Maak seker dat in DIESELFDE eenhede werk. As verskillendes het, herlei een na die ander. x ÷
Afstand vs Lengte X 10 • km 10 hm 10 dm 10 10 10 m 10 dm 10 ÷ 10 10 cm 10 mm 10
Afstand (Vierkante) - Oppervlakte • X 100 100 100 ÷
Afstand (Kubieke) - Volume • X 1000 1000 1000 ÷
Afstand vs Lengte Herleiding
Massa / Gewig • Die hoeveelheid materie in n voorwerp. • Hoe swaar voorwerp is • Moet weet • Hoe om verskillende bestanddele af te meet met gepaste instrumente • Hoe om tussen meeteenhede om te skakel vir makliker meting • Hoe om koste van bestanddele te bereken • kg (kilogram); g (gram) • Baie klein = mg (milligram) • Bv. Pil • Baie groot = Ton • 1 ton = 1 000 kg • Bv. Vragmotor / skip
Massa / Gewig • ton x 1000 = kg • kg x 1000 = g • kg ÷ 1000 = ton • g ÷ 1000 = kg
Massa / Gewig Instrumente Skale = Om massa te meet • Badkamerskaal • Jouself te weeg • Kombuisskale • Bestanddele vir bak of kook weeg • Winkelskale • Vrugte + groente
Massa / Gewig Instrumente • Groot elektroniese skaal • Groter voorwerpe soos bagasie by lughawe of vragmotors by weegbrug
Massa / Gewig Herleiding Van groter eenheid na kleiner = X Van kleiner eenheid na groter = ÷ Maak seker dat in DIESELFDE eenhede werk. As verskillendes het, herlei een na die ander. x ÷
Massa / Gewig Herleiding X 1000 • t 1000 kg 1000 ÷ 1000 g 1000 mg 1000
Massa / Gewig Herleiding
Volume • (Gr. 10 – vloeistof, res – soliedes by)
Volume van vloeistowwe Vloeistofhoeveelhede •
Volume Instrumente • Maatlepels / koppies • Maatbekers / -flesse / -blikkies
Volume Herleiding Van groter eenheid na kleiner = X Van kleiner eenheid na groter = ÷ Maak seker dat in DIESELFDE eenhede werk. As verskillendes het, herlei een na die ander. x ÷
Volume Herleiding
Temperatuur •
Temperatuur Instrumente • Digitale • Kwiktermometers • Persoon se temp • Lugtemperatuur • Voedsel se temp meet • Infrarooi termometers • Voorwerp se oppervlaktemperatuur
Temperatuur
Oefeninge 1) + Antwoorde
Oefeninge 2)
Oefeninge 2)
Oefeninge 2)
Oefeninge 2) - Antwoorde
Oefeninge 2) - Antwoorde
Oefeninge 3)
Oefeninge 3)
Oefeninge 3) - Antwoorde
Oefeninge 3) - Antwoorde
Oefeninge 4)
Oefeninge 4)
Oefeninge 4)
Oefeninge 4) - Antwoorde
Oefeninge 4) - Antwoorde
Oefeninge 5)
Oefeninge 5)
Oefeninge 5) - Antwoorde
Oefening 3 Bl. 108 - 109
Oefening 3 Bl. 108 - 109
Oefening 3 Bl. 108 - 109
Oefening 3 Bl. 108 – 109 - Antwoorde
Oefening 3 Bl. 108 – 109 - Antwoorde
Oefening 3 Bl. 108 – 109 - Antwoorde
Oefening 3 Bl. 108 – 109 - Antwoorde
Oefening 4 Bl. 111
Oefening 4 Bl. 111 - Antwoorde
Oefening 5 Bl. 113
Oefening 5 Bl. 113
Oefening 5 Bl. 113 - Antwoorde
Vrae – Hoofstuk 5 Bl. 114
Vrae – Hoofstuk 5 Bl. 114 - Antwoorde
Toepassingsakt (Opdrag) - Bl. 115
Toepassingsakt (Opdrag) - Bl. 115
Toepassingsakt (Opdrag) Bl. 115 Antwoorde
- Slides: 61