Meganiese stelsels en beheer Ons verig werk wanneer
Meganiese stelsels en beheer Ons verig werk wanneer ons ‘n krag gebruik om ‘n voorwerp oor ‘n afstand te verplaas. Sedert die vroegste eeue al probeer mense om die krag wat hy op voorwerpe aanwend, te vergroot. Daarom is daar al verskillende masjiene ontwikkel.
Masjiene kan die volgende doen: 1. Dit vergroot die hoeveelheid krag sodat 2. ‘n groter las verplaas kan word. So ‘n masjien word ‘n kragvermenigvuldiger genoem
Masjiene kan die volgende doen: 2. Dit vergroot die afstand wat die voorwerp beweeg. So ‘n masjien word ‘n afstandvermenigvuldiger genoem.
Bepaal die hoeveelheid werk wat ‘n masjien verrig. Formule : Werk verrig = krag joule(J) newton(N) x afstand meter(m)
Bepaal die hoeveelheid werk wat ‘n masjien verrig. Hoeveel werk word verrig wanneer ‘n kruiwa oor ‘n afstand van 50 m met ‘n krag van 20 N gestoot word? Werk verrig = krag x afstand = 20 N x 50 m = 1000 J
Meganisme Alle masjiene bestaan uit kleiner onderdele wat meganismes genoem word. Meganismes maak dit makliker om die werk te doen, want dit skakel die insetkrag om na ‘n uitsetkrag wat nodig is. Dit verander die krag om ‘n meganiese voordeel af afstand voordeel te gee.
Meganisme
Domkrag
Domkrag
Domkrag Insetkrag = die mens wat die skroef draai Proses = stoot die domkrag op Uitsetkrag = die kar word opgelig
Is die domkrag ‘n kragvermenigvuldiger of afstandvermenigvuldiger ‘n kragvermenigvuldiger Omdat dit ‘n meganisme is wat dit maklik maak om die swaar motor op te lig.
Meganiese stelsel Wanneer ‘n masjien ‘n meganiese toestel gebruik om ‘n beweging te verskaf, word dit ‘n meganiese stelsel genoem. Voorbeeld van meganiese stelsel
Ander soorte stelsels: 1. Elektriese stelsel: werk met elektrisiteit.
Ander soorte stelsels: 2. Hidrouliese stelsel: werk met vloeistof onder druk
Ander soorte stelsels: 3. Pneumatiese stelsel: werk met lug onder druk
- Slides: 16