Mark 13 26 27 Dan sal die mense

  • Slides: 11
Download presentation

Mark. 13: 26 -27 “Dan sal die mense die Seun van die mens in

Mark. 13: 26 -27 “Dan sal die mense die Seun van die mens in die wolke sien kom met groot krag en majesteit. En dan sal Hy die engele uitstuur om sy uitverkorenes bymekaar te bring uit die vier windstreke, van die een kant van die aarde af tot by die ander kant. ”

Hand. 1: 9 -11 “Nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle

Hand. 1: 9 -11 “Nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien, en 'n wolk het Hom weggeneem, sodat hulle Hom nie langer kon sien nie. . Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe opgeneem is, sal net so terugkom soos julle Hom na die hemel toe sien opgaan het. ”

Hand. 7: 55 -56 “Maar Stefanus, vol van die Heilige Gees, het opgekyk na

Hand. 7: 55 -56 “Maar Stefanus, vol van die Heilige Gees, het opgekyk na die hemel en die heerlikheid van God gesien en Jesus wat aan die regterhand van God staan. “Kyk, ” het hy gesê, “ek sien die hemel geopen en die Seun van die mens wat aan die regterhand van God staan. ”

I Kor. 15: 51 -52 “Kyk, ek maak 'n geheimenis aan julle bekend: Ons

I Kor. 15: 51 -52 “Kyk, ek maak 'n geheimenis aan julle bekend: Ons sal nie almal sterwe nie, maar ons sal almal verander word. By die laaste trompet sal dit in 'n oomblik, in 'n oogknip gebeur, want die trompet sal weerklink, en die dooies sal as onverganklikes opgewek word, en ons sal verander word. ”

“The dead in Christ shall rise first, before those who are found alive at

“The dead in Christ shall rise first, before those who are found alive at Christ's coming shall be changed. . . The first care of the Redeemer in that day will be about his dead saints; he will raise them before the great change passes on those that shall be found alive” Matthew Henry

“At, or immediately before, this rapture into the clouds, those who are alive will

“At, or immediately before, this rapture into the clouds, those who are alive will undergo a mighty change, which will be equivalent to dying. This change is so mysterious that we cannot comprehend it: we know little or nothing of it, Matthew Henry