MARILYN MONROE FOTO IN ROU JOAN HAMBIDGE Candle
MARILYN MONROE : FOTO IN ROU – JOAN HAMBIDGE
Candle In The Wind Goodbye Norma Jean Though I never knew you at all You had the grace to hold yourself While those around you crawled They crawled out of the woodwork And they whispered into your brain They set you on the treadmill And they made you change your name And it seems to me you lived your life Like a candle in the wind Never knowing who to cling to When the rain set in And I would have liked to have known you But I was just a kid Your candle burned out long before Your legend ever did Loneliness was tough The toughest role you ever played Hollywood created a superstar And pain was the price you paid Even when you died Oh the press still hounded you All the papers had to say Was that Marilyn was found in the nude Goodbye Norma Jean From the young man in the 22 nd row Who sees you as something as more than sexual More than just our Marilyn Monroe
At the 1962 Golden Globes, Marilyn was named female World Film Favorite, once again demonstrating her widespread appeal. Sadly, in a shocking turn of events on the early morning of August 5, 1962, 36 -yearold Marilyn died in her sleep at her Brentwood, California home. The world was stunned. Marilyn's vibrant spirit and beauty made it impossible to believe she was gone. On August 8, 1962, Marilyn's body was laid to rest in the Corridor of Memories, #24, at Westwood Memorial Park in Los Angeles, California. During her career, Marilyn made 30 films and left one, Something's Got to Give, unfinished. She was more than just a movie star or glamour queen. A global sensation in her lifetime, Marilyn's popularity has extended beyond star status to icon. Today, the name "Marilyn Monroe" is synonymous with beauty, sensuality and effervescence. She remains an inspiration to all who strive to overcome personal obstacles for the goal of achieving greatness. Page 4: 4
Die bekende foto van Bert Stern waarop die gedig gebaseer is. Geb. 1926 Oorlede 1962
MARILYN MONROE : FOTO IN ROU. Die dubbelpunt plaas klem op die aankondiging. Aankondiging kry op die einde ’n ironiese implikasie, omdat dit oor meer gaan as oor die dood van ’n persoon. Daar word gerou oor die dood van die lewenslus van ’n persoon terwyl sy nog gelewe het. 1. Beskeie waag ek 2. vanaand ’n gedig 3. oor jou Nee, eintlik vir jou 4. ek wou begin: 5. die argetipiese seksgodin 6. wat ander voor en na 7. leepoog weg laat kyk Sy besluit daarteen om Marilyn uit te beeld as ’n seksgodin. Argetipe beteken die stereotipering van Marilyn Monroe binnerym- ironies vind rou reeds weerklank in die naam. Hier voer die spreker n gesprek met Marilyn Monroe en reeds met die eerste woord, “Beskeie” word die spreker se houding teenoor die ikoon bepaal. Deur te sê vir jou en nie oor jou nie, dui daarop dat sy nie gaan oordeel nie. Sy het die ander in die skadu gestel Sy sê : “ek wou begin”, (ek) “besluit”, “my onvermoë” word nou, “wanneer ek”. In elk van hierdie voorbeelde staan die “ek” prominent in die eerste reël van die strofe. In strofe 6 beweeg die “ek” meer op die agtergrond en word daar eers in die tweede reël daarna verwys: “glo ek nie” Hierna is dit asof Monroe na vore
8. besluit : té dramaties 9. gewigtig lomp 10. ensovoort besluit moet eintlik lees ek besluit. Sy besluit a. g. v. die foto om nie oor Monroe se beeld as seksgodin te skryf nie, want sy besef dis lomp 11. my onvermoë word nou 12. net ’n oomblik lank 13. opgehef 14. wanneer ek met ’n skok 15. Bert Stern se L. A. -foto 16. sien 17. dat toeval hier net toevallig 18. was, glo ek nie 19. Marilyn Monroe in rou! Wanneer sy die foto sien het sy skielik die vermoë om presies te weet waaroor sy moet skryf. Dit is met hierdie skokbesef dat die spreker op die agtergrond skuif en Marilyn op die voorgrond skuif. Woordspeling met die woord “toeval” beklemtoon hier in tweevoud dat die feit dat sy op hierdie foto afgekom het en ’n ander siening van die ikoon gekry het nie per ongeluk was nie.
20. net die skouers wys effe anders as normaalweg, waar sy altyd half-naak geposeer het, het hierdie foto min daarvan oor. 21. lyf (verder niks) 22. soos ons gewoond was. 23. jou kop skalks weg áfgedraai 24. jou hand voor jou mond 25. asof jy stil waarsku : ek word nie meer gebruik skaam. ’n gebaar wat gewoonlik ontsteltenis voorstel, sy kom tot ’n besef. Uiteindelik die “waarskuwing” wat ’n dubbele betekenis kry, wat in die slot van die gedig ’n sterk ironiese klank kry. Sy is aan die einde van haar lewe eenkant geskuif en dit kry die negatiewe betekenis van “misbruik” Dit kry ’n ironiese klank as die leser besef dat sy nou, jare na haar dood éérs “gebruik” word.
Die nuwe prentjie word deur die kleurekontras beklemtoon. Hierdie kontraste beeld die verwarde dubbelwereld van hierdie vrou uit, want dit wat die mensdom gesien en bewonder het, was alles kunsmatig. 26. jou linkeroog bot toe 27. selfs die wimpers glimmend swart 28. dan: die immer wit gebleikte hare 29. O altyd witter ja witter as sneeu 30. begin swart uitskif Kontras. Hier volg ’n nuwe prentjie (siening) na die woord “dan” en die dubbelpunt. 31. in jou sagte swanenek 32. hiervolgens moes jy wel weet 33. (kyk selfs die moesie wit) 34. of was jy reeds tot –die –einde-toe Melk skif as dit suur word. Materiaal skif (slyt) soos ’n hempsmou of kraag Albei hierdie beelde kan op ’n moeë mens van toepassing gemaak word. Die beeld in die Bybel word gebruik om na die vergewing van die sonde en ’n rein lewe te verwys. In hierdie geval verwys dit na haar wit gebleikte hare wat die hele tyd/deurentyd kunsmatig en oneg was.
35. moeg? 36. die dood is net ’n droom Sy het haar lewe geneem omdat sy rus gesoek het na ’n lewe wat vir haar te veel geword het. . . daarom is die slotreël treffend omdat dit ’n baie sterk ironiese inslag het. Want na haar dood word sy nog meer uitgebuit en misbruik. Deur net na die gedigte wat in Afrikaans oor haar geskryf is te kyk, verstaan ’n mens waarom sy nie tot ruste kan kom nie. Sy leef voort al is sy dood.
1. Sy maak gebruik van 'n eerstepersoonsverteller en spreek Marilyn Monroe aan as “jy” en “jou”. 2. “wou” 3. Dit is die gewilde beeld van Marilyn Monroe as seksgodin wat mense in die verlede, maar ook mense in die toekoms sal laat watertand en laat wegkyk, omdat sy gevoelens wakker maak wat 'n mens verleë laat voel. 4. Alleenplasing van die woord “sien”, en die woord “skok” is in die bevoorregte posisie, die laaste woord in die versreël, geskryf. 5. Om haar verbasing met haar ontdekking te beklemtoon. 6. Marilyn Monroe het gewoonlik baie meer lyf op haar foto’s gewys; inteendeel, dit was een van haar groot aantrekkingskragte, haar sensuele liggaam. 7. Eie siening. Dalk ontsteltenis, verslaentheid, terneergedruktheid 8. Hierdie einste oë is nou toe, sommer bot (klem) toe. 9. “ja” – Dit beklemtoon die ironiese verwysing na haar onskuld. “begin” – Dit is woordspeling, omdat dit kan verwys na die hare wat net effens begin uitgroei (letterlik), maar dat dit dalk die begin van haar agteruitgang was (figuurlik). 10. “hiervolgens” kan dalk na haar uiterlike voorkoms verwys. Sy moes waarskynlik besef het dat sy breekpunt nader/besef dat mense haar eenkant toe gaan skuif en haar gaan verwerp. 11. Hambidge maak die hele proses daardeur een begrip, een emosie. 12. Haar droom was ewige rus, maar dit het nie gerealiseer nie.
- Slides: 10