MANIERE OM N BESIGHEID TE VERKRY Besigheidsgeleenthede Onderwerp
MANIERE OM ‘N BESIGHEID TE VERKRY Besigheidsgeleenthede Onderwerp 7
STIGTING VAN ‘N NUWE SAKEONDERNEMING Wanneer is dit die beste tyd om ‘n nuwe besigheid te begin, eerder as om ‘n bestaande een te koop? ‘n Mark uitbrei en besighede nie in klante se vraag voorsien nie. Bestaande mededingers lewer ondoeltreffende diens of verkoop swak gehalte produkte. ‘n nuwe produk of diens wil aanbied wat geen ander besigheid verskaf nie.
VOORDELE EN NADELE VERBONDE AAN DIE STIGTING VAN ‘N NUWE Voordele Nadele BESIGHEID Goedkoper aangesien geen klandisiewaarde Neem nie die bestaande probleme oor nie Nuwe toerusting, tegnieke, prosedures en personeel kan gebruik word Kan ‘n groter impak op die karakter van die onderneming maak. Niks waaraan potensiaal en sukses gemeet word Vraag na produk of diens in praktyk is onbekend Geen gevestigde stelsels en prosedures Verdeel mark nog verder
VOORDELE EN NADELE VERBONDE AAN DIE KOOP VAN ‘N BESTAANDE ONDERNEMING Nadele Voordele Makliker om finansies te bekom Onmiddelike kontantvloei, agv gevestigde klante Bestaande reëlings vir verspreiding Mark word nie verder verdeel nie Risiko van oorskatting van omset of wins deur die verkoper Sukses hou verband met persoonlikheid of talente van vorige eienaar.
VERKRYGING VAN ‘N FRANCHISE (KONSESSIE) Wat is ‘n franchise? ‘n Lisensie om die naam, idee, prosesse en klandisiewaarde van ‘n bestaande besigheid in ‘n spesifieke area te gebruik. Die franchise-houer (persoon wat franchise koop) het toegang tot tegniese en bestuursondersteuning van die franchise-gewer (persoon wat franchise besit). Die franchise-gewer kan die gehalte van produkte en dienste wat gelewer word hierdeur beheer.
VERKRYGING VAN ‘N FRANCHISE (KONSESSIE) Voordele om ‘n franchise te Nadele om ‘n franchise te stig Gebruik ‘n erkende Beperkings in hoe jy die handelsnaam en onderneming kan bedryf. handelsmerk. Vind baat by Ander franchise houers kan enige advertering of die handelsmerk ‘n slegte promosieveldtog deur reputasie gee franchise-gewer. Alle winste word met die Deurlopende ondersteuning franchise-gewer gedeel in die vorm van opleiding en advies
UITKONTRAKTERING Wat is uitkontraktering? Enige werk wat deur werknemers in die besigheid uitgevoer kan word, maar eerder aan ‘n derde party (buiteparty) gegee word om te doen. Aktiwiteite wat nie van strategiese belang vir besigheid is nie, word uitgekontrakteer. Funksies word dikwels na ander lande verskuif waar bedryfskostes laer is.
UITKONTRAKTERING Wat moet oorweeg word voordat uitgekontrakteer word? Hoekom moet die funksies uitgekontrakteer word? Kan die funksie uitgekontrakteer word? Is die kundigheid buite besigheid beskikbaar en wat gaan dit kos? Hoeveel tyd en moeite gaan die monitering kos?
UITKONTRAKTERING Voordele van uitkontraktering Stel die onderneming instaat om op sy kern funksies te fokus Bespaar koste en verbeter doeltreffendheid Voorsien personeelbuigsaamheid en verhinder die ooreising van personeel. Nadele van uitkontraktering Verlies van bestuurbeheer Verskuilde kostes Gehalteprobleme Negatiewe interne en ekstrene publisiteit
BRUIKHUUR VAN BESIGHEIDSBATES Definisie: ‘n Ooreenkoms wat aan die besigheid (huurder) die reg gee om ‘n bate wat deur iemand anders (verhuurder) behoort vir ‘n vasgestelde tydperk te gebruik, in ruil vir gereelde betalings. Waarom sal ‘n entrepreneur dit wil doen? Beperk aanvangskapitaal wat nodig is om ‘n besigheid mee te begin. Voorbeelde? Voertuie, kantoormeubels, rekenaars
BRUIKHUUR VAN BESIGHEIDSBATES Twee soorte bruikhuurkontrakte: 1. Ware bruikhuurkontrakte Die huurder se huurbetalings lei nie tot eienaarskap van die item nie. 2. Finansiële huurkontrakte Is ‘n voorwaardelike koopooreenkoms. Die huurder koop die bate aan die einde van die bruikhuurtermyn.
BRUIKHUUR VAN BESIGHEIDSBATES Voordele van bruikhuur Nadele van bruikhuur Laer aanvangskoste Gebind aan bruikhuurkontrak, Kan die jongste tegnologie selfs al word dit nie meer verkry sonder dat ‘n groot benodig kapitaal bydrae belê moet Sodra die onderneming word. verkoop word, sal die koper Huurbetalings is vir die bruikhuurkontrak moet huurder belastingaftrekbaar. oorneem Totale bruikhuurbetalings kan meer wees as oorspronklike koopprys.
- Slides: 12