Ma Antjie Krog n Foto van die skryfster

  • Slides: 17
Download presentation
Ma – Antjie Krog ‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog

Ma – Antjie Krog ‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog

Die Gedig: Strofe EEN tipe gedig : hoe lyk die gedig Ma, ek skryf

Die Gedig: Strofe EEN tipe gedig : hoe lyk die gedig Ma, ek skryf vir jou ‘n gedig Dear Mother, I am writing a poem for you Sonder fênsie leestekens Without any fancy punctuation Sonder woorde wat rym Without words that rhyme Sonder bywoorde Without adverbs Net sommer just ‘n kaalvoetgedig – A barefooted (plain) poem

Strofe 2: ma Beskryf ma / hoekom sy dit skryf • • • •

Strofe 2: ma Beskryf ma / hoekom sy dit skryf • • • • Want jy maak my groot (Because you raise me up) In jou krom klein handjies (With your crooked little hands) Jy beitel my met jou swart oë en spits woorde (And reprimand me with your sharp words) Jy draai jou leiklipkop You turn your head (full of knowledge) Jy lag en breek my tente op You laugh and bring me back to earth Maar jy offer my elke aand (And every night you offer me) (WENDING) Vir jou Here God (To your Lord God) Jou moesie-oor is my enigste telefoon Your ear with the mold/beauty spot (small ears) = my only telephone Jou huis my enigste bybel (Your house my only Bible) Jou naam my breekwater teen die lewe (Your name protect me against the storms of life)

Derde / Laaste strofe Vra om verskoning / appologie • • • Ek is

Derde / Laaste strofe Vra om verskoning / appologie • • • Ek is so jammer mamma (I am so sorry mother) Dat ek nie is (That I am not) Wat ek graag vir jou wil wees nie (what I would have liked to be for you)

EENVOUDIGE GEDIG • • Geen leestekens nie (No punctuation) Woorde rym nie (Words don’t

EENVOUDIGE GEDIG • • Geen leestekens nie (No punctuation) Woorde rym nie (Words don’t rhyme) Geen bywoorde nie (No adverbs) Geen spesifieke rede hoekom sy dit skryf nie (Sommer) (No specific reason why she writes it) • Kaalvoet / eenvoudig (simple)

“want” • Redes hoekom sy die gedig vir haar ma skryf (reasons why =

“want” • Redes hoekom sy die gedig vir haar ma skryf (reasons why = writing poem)

jy • Gebrek aan respek vir ouer mense (Disrespectful toward older people)

jy • Gebrek aan respek vir ouer mense (Disrespectful toward older people)

BEITEL my met jou swart oë • Ma is STRENG (Strict) • Ma hou

BEITEL my met jou swart oë • Ma is STRENG (Strict) • Ma hou haar dop (Keep an eye on her) • Gee betekenisvolle kyke as sy iets verkeerd doen (Give her that LOOK) • SPITS WOORDE – streng en ferm (Strict) • Haar ma sê iets soos dit is / draai nie doekies om nie (Tells her straight)

Leiklipkop • = kop vol kennis (knowledge) • = kop vol wêreldwysheid (wisdom) •

Leiklipkop • = kop vol kennis (knowledge) • = kop vol wêreldwysheid (wisdom) • =intelligent (intelligent)

Jou Here God • Ma is gelowig (religious) • Lief vir dogter want sy

Jou Here God • Ma is gelowig (religious) • Lief vir dogter want sy dra haar elke aand aan die Here God op • (Loves her – pray about her) • Nie so gelowig soos ma nie – JOU Here God • (Not as religious as mom – YOUR God)

Moesie-oor • • • Oor het ‘n moesie op (Ear has a mole) Ore

Moesie-oor • • • Oor het ‘n moesie op (Ear has a mole) Ore is baie klein (ears are small) Maar luister na haar (listens to her)

Huis is haar BYBEL • • Leef volgens bybelse riglyne (lives a christian life)

Huis is haar BYBEL • • Leef volgens bybelse riglyne (lives a christian life) Probeer volgens haar ma se reëls lewe (tries to follow her mothers rules)

Feite • Eerstepersoonsvertelling – maak dit persoonlik en intiem • Meisie praat met ma

Feite • Eerstepersoonsvertelling – maak dit persoonlik en intiem • Meisie praat met ma • Vra om verskoning omdat gedig so eenvoudig is – kan nie gedig kritiseer nie • Eerlik

Die ma • Die meisie bewonder haar ma • Ma is ‘n ronde karakter

Die ma • Die meisie bewonder haar ma • Ma is ‘n ronde karakter (gee nie voor dat sy perfek is nie) • Ma vorm / haar • In haar hande (nie MET haar hande nie) • Ma is eerlik en reguit • Ma kan spontaan lag • Glo aan oop kommunikasie (breek tente op) • Gelowige/godsdienstige vrou (Here God) • Goeie luisteraar (moesie-oor = telefoon) • Kind nie dieselfde oortuigings as ma nie (jammer)

Eenvoud is funksioneel • Sy praat op ‘n kinderlike eenvoudige manier want sy is

Eenvoud is funksioneel • Sy praat op ‘n kinderlike eenvoudige manier want sy is ‘n kind • Praat reguit en eerlik • Praat in taal en beelde wat haar ma sal verstaan

METAFOOR = leiklipkop • Leiklip is HARD (hardkoppig) • Maar dit kan ook BROS

METAFOOR = leiklipkop • Leiklip is HARD (hardkoppig) • Maar dit kan ook BROS wees (kwesbaar en teer) • Kan ook wys op leiklipborde waarop ma leer skryf het = wys op intellek + strewe om kennis aan haar kind oor te dra