LUMBALE SPONDILOSE Uitkomste q Moet vertroud wees met

LUMBALE SPONDILOSE

Uitkomste q Moet vertroud wees met die anatomie en funksie van die intervertebrale segment. q Moet instaat wees om die patologie aan die pasiënt te kan verduidelik. q Moet vertroud wees met die kliniese beeld van ‘n tipiese pasiënt met Lumbale Spondilose. q Moet vertroud wees met die tipiese objektiewe tekens van ‘n pasiënt met Lumbale Spondilose. q Moet vertroud wees met die algemeenste mediese sowel as fisioterapeutiese behandelings protokol vir ‘n pasiënt met tipiese Lumbale Spondilose. q Moet instaat wees om toepaslike oefeninge en advies aan ‘n pasiënt met tipiese Lumbale Spondilose te verskaf.

Definisie q Kompleks degeneratiewe veranderinge aan ‘n gewrig met degenerasie van die gewrigskraakbeen en formasie van osteofiete



Inleiding q Degenerasie vind plaas vanaf 18 – 20 jarige ouderdom q Vind plaas in spinale bewegingsegment wat bestaan uit: Werwelligame bo en onder Fasetgewrigte Diskus tussen-in

Bewegingsegment q Die funksie van die bewegingsegment is: Ondersteuning Beskerming Beweging q Primêre doelstelling van behandeling is dus om normale pynlose mobiliteit te behou of te verkry

Oorsake Vorige beserings Degenerasie van gewrigte a. g. v trauma of ouderdom Diskusletsels Siektetoestande van werwelkolom: Scheuermann Tuberkulose q Herhaalde klein stremmings: Houding Trampolien spring q Endokriene veranderinge q Genetiese faktore: Oorgewig Ras q q

Diskus q Funksie van diskus is om skok te absorbeer q Diskus laat vrylik beweging in werwelkolom toe q Bestaan uit: nukleus pulposus annulus fibroses q Tydens degenerasie verloor nukleus pulposus sy waterinhoud – het groot invloed op diskus se skokabsorberings-funksie q Diskus kan nou minder weerstand bied teen kompressie kragte en neig om uit te stulp

Diskus (vervolg) q Diskus hoogte verminder en plaas onnodige stremming op res van bewegingsegment q Osteofiete vorm op rande van werwelliggame veral antero-lateraal q Osteofiete vorm waar spanning op area die grootste is q Doel van osteofiete is om verwyding van area tussen die diskus en die werwelliggaam te bewerkstelling

Fasetgewrigte q A. g. v verminderde diskushoogte, is fasetgewrigte meer in kontak met mekaar q Inferior faset beweeg afwaarts op die superior faset en veroorsaak onnodige strek van die kapsel met gevolglike gewrigsveranderings q Faset neem ‘n posisie van ekstensie in q Ondergaan dus verhoogde stremming tydens daaglikse aktiwiteite q Toon ook tekens van degenerasie

Werwelliggame q Sklerose ontstaan

Intervertebrale foramen q Met verminderdere diskusvolume en gevolglike osteofiete, verminder die omtrek van die foramen, veral in ekstensie

Spineuse prosesse q A. g. v. verandering in posisie van werwelliggame, vind approksimasie van die spineuse prosesse plaas en dus ‘n vals gewrig

Drie stadiums q Wanfunksionering q Onstabiliteit q Stabiliseringstydperk

Kliniese beeld q Pasiënte ouer as 40 jaar met tekens van oorgewig q Aanvang van simptome word deur besering en/of moegheid voorafgegaan q Kry akute aanvalle a. g. v sinovitis in die fasetgewrigte q Pyn is dof of irriterend en is gewoonlik diep q Area: Sentrale deel van lae rug Uni- of bilateraal Sprei na gluteale area

Kliniese beeld (vervolg) q Vererger met aktiwiteite in pynlike posisies q Verbeter met rus q Styfheid en pyn in oggend wat geleidelik verbeter na beweging q Soms erge refleks beskermende spierspasma van paravertebrale spiere wat pyn vererger q Cauda equina drukking gee blaasinkontinensie q Konstante pyn indien inflammatoriese komponente hoog is, anders intermitterend

Objektiewe tekens q Verminderde lumbale lordose a. g. v. spierspasma q Lokale teerheid oor area van kapsulêre verdikkings q Pyn met aktiewe en passiewe bewegings q Pyn deur omvang of net by eindomvang q Styfheid van fisiologiese bewegings – veral fleksie q Rotasie en ekstensie die mees pynlike bewegings q Senuweekompressie a. g. v osteofietformasie q Veranderinge op x-strale is normaal vir OA, maar hou soms nie verband met tekens en simptome nie



Gewrigskenmerke q q q Gewrigte is vergroot a. g. v. Osteofietformasie Effusie Styfheid na rus Bewegingsbeperking van die gewrig Atrofie van die omringende spiergroepe Krepitasie a. g. v. bewegings oor ongelyke oppervlaktes Funksionele verlies

Behandeling q q q q Verandering van leefwyse Analgetika indien erge pyn Anti-inflammatoriese middels in erge gevalle van sinovitis Rus van abnormale aktiwiteite Chirurgie – dekompressie met ‘n laminektomie of fusie Fisioterapie Ondersteunings

Fisioterapie Behandeling q Behandeling sal nie toestand opklaar nie, maar wel die simptome verlig q Passiewe mobilisasie – Algemene tegnieke Tot Graad III – IVBegin pynvry Later geringe ongemak q Intermitterende traksie q Mobiliserende oefeninge

Fisioterapie Behandeling q Versterkende oefeninge: m quadriceps gluteale spiere abdominale stabiliseerders q Hitte en ander elektroterapie modaliteite q Rugsorg en advies q Aanleer van korrekte houding en kinetiese hantering q Snellerpunte q Neurale mobilisasie q Spierstrekke

Raad en Advies q q q q q Vermy oorgewig Verduidelik volledig patologie aan pasiënt Moenie lank in een posisie sit nie Vermy te veel fleksie bewegings en veral rukkerige bewegings Sorg dat korrekte houding gehandhaaf word Vind balans tussen rus en aktiwiteite Vermy oorvermoeienis Swem en stap is goeie oefeninge Goeie matras met genoegsame ondersteuning
- Slides: 25