LOOP EN VAL Louis Esterhuizen Loop en Val

  • Slides: 8
Download presentation
LOOP EN VAL Louis Esterhuizen

LOOP EN VAL Louis Esterhuizen

Loop en Val �Spreker praat direk met Matthews Motshwarateu – maak die gedig meer

Loop en Val �Spreker praat direk met Matthews Motshwarateu – maak die gedig meer persoonlik

Dat dit so sou eindig? �Vraag in r 1 en 2 beklemtoon sy skok

Dat dit so sou eindig? �Vraag in r 1 en 2 beklemtoon sy skok en ongeloof �Kan nie glo dat Matthews se lewe so so eindig nie.

Sy talent en komieklike styl r 3 -5 �Baie wedlope �Baie oorwinnings �Komieklike styl

Sy talent en komieklike styl r 3 -5 �Baie wedlope �Baie oorwinnings �Komieklike styl van hardloop en sy bynaam �Ten spyte van sy voorkoms was hy ‘n voorbeeld van totale toewyding

r 6 -9 beklemtoon ongeloof dat hy so gesterf het �Baie medaljes verower en

r 6 -9 beklemtoon ongeloof dat hy so gesterf het �Baie medaljes verower en rekords verbeter/behaal �Klem op hoe maklik hy gewen het �Dit het gelyk asof hy self kon besluit of hy sou wen of nie

r 9 -10 Sy dood �r 9 eindig met die woord ‘doodgeskiet’ – funksioneel:

r 9 -10 Sy dood �r 9 eindig met die woord ‘doodgeskiet’ – funksioneel: woord kry prominensie �Dit was sy laaste wedloop – die wedloop van die lewe

r 11 -17 Die gebeure tydens die rooftog �Hy val oor die wenstreep �Dit

r 11 -17 Die gebeure tydens die rooftog �Hy val oor die wenstreep �Dit is die eindstreep van sy lewe; die eindpunt �Kort reels beklemtoon sy kort lewe �Eers beroemde atleet sterf sonder roem omdat hy die wedloop verloor �Niemand kan teen die Dood wen nie �Wenner: die Dood/moordenaar

Slotreëls �Verwys na Matthews wat na die skietery neerval en huiswaarts kruip �Vroeër was

Slotreëls �Verwys na Matthews wat na die skietery neerval en huiswaarts kruip �Vroeër was hy op pad huis toe – het huiswaarts gekeer �“Huiswaarts” vs “hulpwaarts” �“Hulpwaarts” beklemtoon sy hulpeloosheid en staan in kontras met “triomfantelik” in reël 3 �Ironies dat so ‘n beroemde man so moet sterf