LIMPOPO Venda kultuur Venda Belangrikste kultuurgroepe Venda grootste
LIMPOPO: Venda kultuur Venda
Belangrikste kultuurgroepe • Venda = (grootste en mees gebruikte taal) • Afrikaners • Engelsprekende mense
Kleredrag VENDA VROUENS • Helder en kleurvolle klere • Boonste deel: veelkleurige gestreepte materiaal “wenda” • Armbande en halsnoere van gedraaide gras. MANS EN SEUNS • Lendeklede “tsindi” en word van bokvelle gemaak.
Tradisionele kos • Pap saam met wilde spinasie en vleisbredies • Drink koei- en bokmelk (vars en suur) • Kremetartpap, gemaalde neute en lekkernye (mopaniewurms)
Tradisionele praktyke • Seuns en meisies moet deur inisiasieproses gaan voordat hul volwassenes word • Seremonie vir meisies; “domba • Seremonie vir seuns: “vhahwira”
Domba dans / luislangdans
Tradisionele genesing en medisyne • Voorvaderverering is vir hul NB • Mere en riviere = heilig • Tradisionele genesers: medisyne van kruie of stel voor dat siek persoon offer aan voorvaders bring.
Kuns • Baie kreatiewe groep mense • Baie bekende kunstenaars vir hul kleipotte met geometriese patrone in grafiet, silver en oker. • Houtsneewerk – weerspieel geestelike oortuigings. • Goed in kralewerk ook.
Musiek en dans • Dans en musiek = NB • Domba-dans / luislangdans • Jong vroue dans in ‘n ry en maak ‘n lang ketting en beweeg op die maat van tromme • Die dans simboliseer: vrugbaarheid en jeug • Dans vir vrouens : tshigombela • Dans vir mans: tshikona
Hello in Venda : • Vrouens: Aa (Kort klank) • Mans: Ndaa
- Slides: 10