Life van die jobless Magmoed Martin Magmoed Martin
Life van die jobless – Magmoed Martin
Magmoed Martin
Agtergrond van die gedig k e e r p s e BBESPEEK
1 Ek sê, my bra, ken djy die agony vannie jobless, nie lekker nie Betrek dadelik die leser/ maak leser deel van die situasie 1 van application forms en briewe en even wasted phone calls, (pogings om werk te kry) 3 van jou skoene stukken loep en van rejection Enjambement – versnel die 4 en van trainfare wat nieman gaan replacie tempo; binding ’’vervoer” tussen gedagtes Polisindeton: beïnvloed die ritme; beklemtoon elke gedagte afsonderlik. Apostroof: hele gedig – tegniek om iemand direk aan te spreek – hy praat met alle mense; spesifiek met die met wie dit goed gaan/werk het. Elisie: weglating van letters; dui op die algemene spreektaal in die Kaap/Kaapse dialiek.
5 En ken djy die pyn van virrie kinners sê daar issie, 6 van kostafels sonner kos en lawyerlette’s wat ophoep, 7 van water wattie melk innie baby-borrel replace 8 en van skel oor geld wat nêrens te vind issie. • o-assonansie: beklemtoon hoe swaar dit gaan. • Kostafels; meervoud – meer as een gesin is in dieselfde situasie • Bewyse in strofe dat die persoon nie vir sy kinders kan sorg nie
9 Ja, my bra, soe issie life vannie jobless: 10 een van great depression en rejection, 11 ʼn life van alienation en degradation – 12 daai issie life vannie jobless. herhaling • Woorde wat die lewe van ’n werklose opsom
13 Ken djy hoerrit voel as djy moet loaf, Gevolge 14 van oppie grond slaap sonner komberse, van werkloos 15 van overcrowding sonder lektriek heid 16 en van innie gel’gatte se rubbish soek vir kos. • Metafoor – verwys na die mense wat geld het
17 En ken djy hoerrit voel as die laities hul respek verloor 18 vir ouers wat van wyn ʼn afgod maak, 19 van buttons wat common use word innie join’, 20 en vannie stelery wan God het ôs desert. Werkloosheid dwing die werkloses om verkeerde dinge te doen – wan God het ôs dessert: God het nie die wekloses verlaat nie. Hulle het eerder hulle geloof in God verloor
21 Ja, my bra, nou daai issie life vannie jobless. Alleenplasing en herhaling – beklemtoon hoe moelik dit is om sonder werk te wees/verbeeld en beklemtoon die verarming van die spreker = tema van die gedig [Herhaling: Ek sê, my bra, ken djy die agony vannie jobless, ” “Ja, my bra, soe issie life vannie jobless” “daai issie life vannie jobless” “Ja, my bra, nou daai issie life vannie jobless”. ] • Progressie – lewensomstandighede verswak: in strofe 1 is die spreker ten minste nog op soek na werk, maar sy omstandighede versleg sodanig (kan nie in huishoudelike behoeftes voorsien nie, stry met vrou, bly saam met ander, slaap op die vloer, eie emosionele en aftakeling) dat hy uiteindelik aan verslawende middels verslaaf is en sy geloof in God verloor.
Invloed van die werkloosheid op ’n gesin: • Die ma moet die baba se melk met water vervang. Dit is heel waarskynlik sy wat skel oor daar nie geld is nie. • Die pa is opstandig – hy bly vra of die leser weet waarvan hy praat. Hy moedeloos – sy aansoekvorms en telefoonoproep lewer niks op nie; hy loop sy skoene stukkend; word telkens weggewys. Hy ervaar pyn – hy moet vir die kinders sê dat daar nie geld is nie. Hy ervaar vrees – die prokureursbriewe word meer – skuld? Hy is depressief en voel verwerp, vervreemd van sy gesin en verneder. Hy het hom oorgegee aan drank, betrokke geraak by dwelms en diefstal. • Die kinders verloor hul respek vir die pa. • Die gesin voer 'n gebrekkige bestaan – nie beddens om op te slaap nie, nie komberse nie, nie genoeg kos nie, water i. p. v. melk in die bababottel, 'n geskel in die huis. • Universele probleem
Bou van die gedig • Die gedig het 6 stofes: Al die strofes het 4 reëls – ‘n kwartet behalwe die laaste strofe wat net 1 reël het. • • Strofe 1: die spreker probeer om ‘n werk te kry. Strofe 2: die omstandighede by die huis. Strofe 3: die emosies wat die spreker voel. Strofe 4: die finansiële gevolge van om nie ‘n werk te hê nie. • Strofe 5: die persoonlike gevolge van om nie ‘n werk te hê nie. • Strofe 6: hoekom al die dinge gebeur. • Hele gedig: retoriese vraag – beklemtoon die problem van werkloosheid
• Tema? • Boodskap? • Beskrywende woord vir die stemming in die gedig? • Sterk politieke protesvers?
- Slides: 12