Laaste konings Joas Salum Regeer maand en paar

  • Slides: 16
Download presentation

Laaste konings Joas Salum Regeer maand en paar dae Jerobeam Sagaria Gaan nie goed

Laaste konings Joas Salum Regeer maand en paar dae Jerobeam Sagaria Gaan nie goed met Israel nie Doen verkeerd Irriteer die Here Menahem Koning van Assirië Wil aanval Afgekoop met 34 ton silwer Pekaja Sondig baie Vermoor deur Peka

Peka Bondgenootskap met Resin (Aram) teen Jerusalem Wil eintlik saam met Juda opstaan teen

Peka Bondgenootskap met Resin (Aram) teen Jerusalem Wil eintlik saam met Juda opstaan teen Assiriërs

Agas Vertrou nie op God nie Soek hulp by Tiglat -Pileser Trek op teen

Agas Vertrou nie op God nie Soek hulp by Tiglat -Pileser Trek op teen Israel Maak Resin dood Groot deel van Israel in besit Naftali-gebied in hande van vyande Inwoners na Assirië = Begin van ballingskap

Hosea Nie so goddeloos soos voorgangers Laat Israeliete deelneem aan Paasfees Dubbelslagtige beleid Belasting

Hosea Nie so goddeloos soos voorgangers Laat Israeliete deelneem aan Paasfees Dubbelslagtige beleid Belasting aan Salmaneser EN geheime verbond met Egipte

Assiriese ballingskap Salmaneser trek op teen Israel – Hosea gevang / Samaria beleer (3

Assiriese ballingskap Salmaneser trek op teen Israel – Hosea gevang / Samaria beleer (3 jaar) Samaria ingeneem deur Sargon 9 de Jaar van Hosea: Israel weggevoer na Assirië - einde van ryk

Redes vir wegvoering Volk tree uit verbondsgeskiedenis Eiewillige godsdiens (afgode / kalwerdiens ens) Maatskaplike

Redes vir wegvoering Volk tree uit verbondsgeskiedenis Eiewillige godsdiens (afgode / kalwerdiens ens) Maatskaplike sondes Armes verdruk Reg verkrag Omkopery Israel leef soos heidene Band tussen volk en koningshuis verlore

Samaritane Koloniste teruggestuur na ontvolkte dele – Afgodediens Stuur weggevoerde priesters terug – Dink

Samaritane Koloniste teruggestuur na ontvolkte dele – Afgodediens Stuur weggevoerde priesters terug – Dink elke volk het eie god Verbasterde godsdiens Koloniste later Samaritane genoem Haat en afguns tussen Israel en Samaritane

Aanleiding tot die ballingskap Gruweldade van Hiskia en Manasse Selfs Josua kan nie keer

Aanleiding tot die ballingskap Gruweldade van Hiskia en Manasse Selfs Josua kan nie keer nie Hervorming Wetboek weer voorgelees Paasfees Volk speel nie saam nie Profete bly volk beskuldig

Die oordeel van die Here Neko (Egipte) veldtog teen Babel Help Assiriërs teen Babel

Die oordeel van die Here Neko (Egipte) veldtog teen Babel Help Assiriërs teen Babel Trek na Karkemis, maar moet deur Juda Sedekia sien bedreiging Josia se leër verslaan – Josia sterf

Joahas Volk in hand van Egipte Weggevoer Neko ontevrede Joahas nuwe koning (Goddeloos) Veg

Joahas Volk in hand van Egipte Weggevoer Neko ontevrede Joahas nuwe koning (Goddeloos) Veg teen Nebukadneser (Babel) Juda onder Babel

Jojakim heul met Egipte Om Babel af te skud (Teen Jeremia se waarskuwing) Nebukadneser

Jojakim heul met Egipte Om Babel af te skud (Teen Jeremia se waarskuwing) Nebukadneser trek op teen Jojakim – Ontvoer na Babel

Jojagin Regeer drie maande Gee oor aan Babel = Eerste groot wegvoering na Babel

Jojagin Regeer drie maande Gee oor aan Babel = Eerste groot wegvoering na Babel OOK: Daniël Hananja Misael Asarja OOK: Amptenare, vakmanne Profeet Esegiël

Wegvoering onder Sedekia Nebukadneser maak Mattanja koning / Hernoem: Sedekia Verbreek eed van getrouheid

Wegvoering onder Sedekia Nebukadneser maak Mattanja koning / Hernoem: Sedekia Verbreek eed van getrouheid aan Babel Kom teen Babel in opstand (Egipte help) Jerusalem word beleër – baie swaarkry Sedekia probeer vlug / Gevang en na Babel geneem

Juda in ballingskap Hele volk na Babel - armes bly agter Gedalja = goewerneur

Juda in ballingskap Hele volk na Babel - armes bly agter Gedalja = goewerneur Ismael Gaan met armes na Egipte: Begin afgode dien