Kwartvoor sewelelie Eleanor Baker 77volmaakte getal Hier egter
Kwart-voor -sewe-lelie Eleanor Baker
77==volmaakte getal Hier egter KWART Hier egter VOOR - nog. KWART nie volmaakte oomblik nie. VOOR nog Sy wag nog daarvoor. Hierdie plant is in Iris-hulle se agterplaas. Blom 1 x ‘n jaar op ‘n bepaalde tyd. nie volmaakte oom= blik nie. Sy wag nog daarvoor. Kwart-voor-sewe-lelie is ‘n ‘n denkbeeldige blom. – Iris seblom. – verbeeldingswêreld
Die verband tussen die betekenis van Iris se naam en die lelie. • Perserige blom Iris was perserige by geboorte & arms het geflap. • Bolplant wat ongesiens ontwikkel totdat toestande gunstig is om te blom Iris ontwikkel ongesiens tot volwasse vrou wat besef elke dag hou sy eie spesiale oomblikke.
• Iris van oog Iris is “diepsinnig” en “skerpsinnig” Sy kyk met ‘n analitiese oog na die wêreld. • Iris was die Griekse godin van die reënboog wat dienares van hoër gode was. Iris glo sy speel nie ‘n prominente rol in die lewe nie, maar sy is ondergeskik aan ander.
Angels can fly because they take themselves lightly FUNKSIE: * voorspel reeds humor * verwys na die menslik onmoontlike – die verskyning van die Engel en verandering by karakters wat voorheen onmoontlik was. (Elsa; Kara) * verwys na die karakters wat hulself nie ernstig opneem nie. (Ma) * kwessies soos rassisme; feminisme ; stereotipes&verhoudinge word ligtelik / humoristies benader.
*Verwys na elemente van werklikheid teenoor fantasie FIGUURLIKE TAAL & STYLMIDDELS: • “FLY” * om met die verbeelding/fantasie te kan ontsnap. • “TAKE SOMEONE LIGHTLY” * om iemand nie ernstig op te neem nie. * om iemand as liggewig te beskou (iemand wie se ondervinding, opinie of mening nie genoeg gewig dra nie. ) • “LIGHTLY” * ligtelik / nie ernstig nie.
Wat die Engel NIE doen NIE: • Verantwoordelikheid neem vir Iris en haar mense se keuses nie. . • Regmaak wanneer mense verbrou. • Doen wat mense nalaat om te doen. • Voorspel die toekoms. Wat die Engel WEL doen: • Gee Iris raad. • Help Iris om in die werklikheid te leef. • Ontferm hom oor haar. • Luister na haar. • Gee haar hoop.
INTRIGE: Iris se ontwikkeling van onseker dogter tot volwassene wat verantwoordelikheid vir haar eie lewe aanvaar en nie net wag om te blom nie. Subintiges: • Elsa & Kara se storie. • Dr. Anders se krisis. • Brian & Bettie • Die Oom • Johanna • Pa & Ma • Iris & die Engel
KARAKTERS Hoofkarakter: Iris – eerstepersoonsverteller. Haar optrede, woorde, gedagtes en fantasieë vanuit haar oogpunt. maak dit soveel meer geloofwaardig. Tog subjektief. *Fantaseer om haar alle= daagse bestaan te ontsnap fantasie karakters *Gebruik hierdie karakters om emosionele vraagstukke vir haar uit te werk.
• NB NEWE= KARAKTERS. 1. Peter 2. Die Engel 3. Ma Els 4. Haar pa 5. Susters : Elsa & Kara 6. Johanna Hier moet jy weet waar om hierdie nb newekarakters is. *Hoogtepunt in Iris se ontwikkeling, is haar ont moeting met Peter en haar besoek aan hom in Amerika Veroorsaak ‘n ommeswaai in haar lewensbeskouing & sy leer hoe om die werk= likheid te leef.
AGTERGROND NE- WE KARAKTERS. 1. Hannes & klein Johan. 2. Claude • FANTASIEKARA 3. Riekie 4. Dr. & Dora Anders KTERS 5. Frederick Sy probeer van haar 6. Billy vaal, oninteressante 7. Joe lewe ontvlug. 8. Brian & Bet tie • Richard (Riekie) 9. Tant Ans & • Eduard/St John (Elsa se die Oom troue) 10 Jonsie & • Greta Knowles (Iris se Merel alter ego) • Peter • Eduard
KONFLIK – Meestal innerlike konflik • Oor haar blomtyd • Die modelkontrak • Die keuse van lewensmaat – Uiterlike konflik is min • • Die Engel en Iris Ontvangsklerk & Iris Bettie en die kinders Iris & Peter oor haar naam
TYD Verteltyd : 220 bladsye Vertelde tyd: 30 jaar vanaf Iris se geboorte tot ‘n paar jaar na haar troue.
Hooftema Die idee van “blomtyd” v Iris glo aanvanklik dat elke mens een keer in sy lewe die regte ding op die regte tyd doen en so ‘n volmaakte oomblik beleef Sy wag dus vir ‘n lang tyd in haar lewe op hierdie oomblik. Sy besef al gaande dit hoef nie net een oomblik te !wees nie!
Ruimte • Anonieme stad in SA gedurende tagtigerjare. • Apartheid • BOODSKAP Die mens moet nie so na die groot • Buiteland: New York & Vermont. (Let op hie oomblik in sy lewe hunker, dat ruimte stemming jy die lekker van die hier en beïnvloed. ) nou mis nie. ‘n Geroetineerde voorstedelike Stemming bestaan, kan net so magies wees soos die beste fantasie. • Humoristies • Dryf spot mense se vooroordele en idees bv. apartheid; feminisme; verhou dings.
DEURLOPENDE MOTIEWE MOTIEF = gedagte / beeld / simbool wat gereeld, soos ‘n goue draad, in die teks voorkom q q blommotief tydsmotief Engelmotief (motto) kykmotief (iris, oog, sien)
IRONIESE WENDINGS: 1. Kara aanvanklik nie ten gunste van geboorte ens. Later ‘n aartsmoeder. 2. Elsa aanvanklik ‘n supervrou met enkelkindgesin het drieling, deurmekaar huis en is stralend. 3. Iris wil heldin in Vermont wees breek enkel. 4. Ma weier om plaas toe te gaan bly uiteindelik gelukkig daar. 5. Iris slaap na hul eerste ontmoeting by Peter daarna by niemand weer nie.
- Slides: 17