Kwartaal 3 Onderwerp 1 Kreatiewe denke en probleemoplossing
Kwartaal 3 Onderwerp 1
Kreatiewe denke en probleemoplossing �Kreatiewe denke beteken om OORSPRONKLIK en INNOVEREND te dink �Probleemoplossing beteken om oplossings te vind vir moeilike situasies Ø Kreatiewe denke word gebruik as ‘n instrument om probleme op te los
Waarna gaan ons kyk? ? � 1. 1. Kreatiewe denke en volhoubare sakepraktyk � 1. 2. Toepassing van kreatiewe denke om entrepreneuriese geleenthede en sakeprobleme op te los (Hoekom gebruik ons kreatiewe denke? ) � 1. 3. Probleemoplossingstegnieke
1. 1. Kreatiewe denke en volhoubare sakepraktyk �Volhoubare sakepraktyk: ◦ Om ‘n o op so wyse te bedryf dat dit vir lang tydperk kan bestaan ◦ Hulpbronne word ook versigtig gebruik sodat dit vir toekomstige generasies beskikbaar sal wees
1. 1. Kreatiewe denke en volhoubare sakepraktyk �Ondernemings word dikwels met probleme gekonfronteer �Sommige probleme is ernstig en as dit onopgelos bly, sal dit die ondergang van o beteken �Kreatiewe denke speel 2 rolle m. b. t. Volhoubare sakepraktyk: ◦ KD kan toegepas word om ALTERNATIEWE BRONNE van energie te vind vir sakebedrywighede ◦ KD hou o aan die gang deur oplossings te genereer vir o se probleme
1. 1. Kreatiewe denke en volhoubare sakepraktyk *Hoe help kreatiwiteit ons in die besigheid? v. Help om beste produk/diens aan kliënt te voorsien (verbeter klantelojaliteit) v. Help o om sy reeks dienste uit te brei (beter kliëntediens/kaartfassiliteite ens) v. Help om op bedreiging van mededingers te reageer (dink innoverend en ‘nuut’ – leier op die gebied) v. Lei tot ontwikkeling van beter produksiemetodes om koste te bespaar
1. 2. Toepassing van kreatiewe denke om entrepreneuriese geleenthede te genereer en sakeprobleme op te los �Doel van KD in die sake-omgewing ◦ Probleme op te los ◦ Nuwe sakegeleenthede te ontdek ◦ Nuwe produkte te ontwikkel ◦ Beter werksmetodes te ontdek �Gevolg is om: hiervan = meer verbruikers sal in o belangstel (winsgewendheid sal )
�Voorbeeld: Identifiseer nuwe sakegeleenthede �Later is KD weer nodig om aan te hou om produkte te ontwikkel om voor mededingers te bly:
1. 3 Probleemoplossingstegnieke
Navorsingsvaardighede (1. 3. 1): • Om probleem op te los, kort jy inligting! • Om inligting te versamel, kort jy navorsingsvaardighede: Weet wat jy soek Weet waar om inligting te vind Vergelyk uit verskeie bronne • Konsentreer op relevante inligting • Verskeie bronne: • Mense • Internet • Boeke • Tydskrifte • Vir akkuraatheid • Nie alles is 100% betroubaar nie Sintese • Voeg inligting saam om oplossing te vorm
Probleemoplossing teenoor besluitneming (1. 3. 2): • Grootste verskille: Onderskei tussen die volgende • Probleemoplossing = twee: • 1) Daarop gemik om oplossings vir probleme te vind 1. • Die HR kan óf kandidaat A 2) Moontlike oplossings nie voor die hand liggend nie aanstel, óf kandidaat B. • Besluitneming = • 1) Verwys na uitoefening vsn ‘n keuse tussen alternatiewe • 2) Alternatiewe is gewoonlik voor die hand liggend 2. Die HR kan nie ‘n gepaste kandidaat kry vir die pos nie.
1. 3. Probleemoplossingstegnieke Probleemoplossingsiklus (1. 3. 3): 1. Identifiseer en definieer die probleem 2. Formuleer ‘n strategie 3. Implementeer die strategie 6. Evalueer probleemoplossing 5. Monitor probleemoplossing 4. Toekenning van hulpbronne
1 . Identifiseer en definieer die probleem • “Wat wil ek bereik? ” • Nadat aantal oplossings gegenereer is, moet BESTE opsie gekies word 2. Formuleer ‘n strategie 3. Implementeer die strategie • Sodra beste oplossing geïdentifiseer is, moet dit in aksieplan omgeskakel word en geïmplementeer word 4. Toekenning van hulpbronne 5. Monitor probleemoplos sing 6. Evalueer probleemopl ossing • Probleem kan slegs opgelos word as dit akkuraat geïdentifiseer word • Stel vas watter hulpbronne nodig is om die probleem op te los • Maak seker dat elke stap volgens die plan uitgevoer word • Proses waarborg nie dat probleme altyd opgelos sal word nie • Siklus moet deurgewerk word totdat bevredigende uitkoms bereik word
1. 3. 4. Verskillende probleemoplossingstegnieke 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. Gedwonge veld-analise (“Force Field analysis”) Stoeltegniek Leë stoel-tegniek Delphi-tegniek Nominale groeptegniek Dinkskrums Gedwonge kombinasies SCAMPER
1. “Force Field Analysis”Kragveldontleding �Vergelyk kragte VIR en kragte TEEN �Word gebruik om VERANDERING in o te implementeer �Stappe volg. . . 1 2 3 3 Kolomme
STAPPE vir gedwonge veld-analise: �Deel bladsy in 3 KOLOMME �D Kragte ten gunste Probleem Kragte teen van verandering �Lys verandering kragte ten gunste van verandering in linkerkantste kolom en kragte teen in regterkantste kolom �Ken ‘n punt tussen 1 en 5 toe aan elke krag (1=swak; 5=baie sterk) �Bereken totale punte vir elke kolom
Voordele Nadele 2. Stoeltegniek �Twee mense wat elkeen op ‘n stoel sit (kyk na mekaar toe) �Die een moet alle moontlike voordele van ‘n probleem identifiseer �Die ander een moet al die nadele van ‘n probleem identifiseer
3. Leë stoel-tegniek �‘n Soort rolspel-tegniek (word meestal deur terapeute en sielkundiges gebruik) �‘n Persoon sit in ‘n stoel met leë stoel voor hom ------ �Die persoon kyk dan na die probleem uit verskillende perspektiewe deur eers op die een stoel te sit en dan te skuif na die ander stoel ----- (Om na ‘n probleem te “luister” help om denke te stimuleer)
4. Delphi-tegniek (delf. . . ) �Word gebruik om inligting van deskundiges te kry (selde van aangesig-tot-aangesig) �‘n Vraelys word saamgestel en aan deelnemers gestuur om in te vul �Antwoorde word dan bymekaargemaak en saamgevoeg �Proses word herhaal tot beste oplossing gevind is INLIGTING
5. Nominale groeptegniek �Deelnemer genereer idees om probleem op te los �Elke idee word op blaaibord (kaart) neergeskryf �Kaarte word versamel en weer uitgedeel �Kaarte word hardop gelees, deelnemers bespreek dit en plaas van beste na swakste
6. Dinkskrums �Probleem word aan deelnemers gestel en elkeen kry kans om oplossing te gee �Soveel moontlike idees word gegee, ongeag die moontlikheid van oplossing �Dinkskrums stel deelnemers in staat om op mekaar se idees voort te bou totdat beste oplossings gevind word
Prente 7. Gedwonge kombinasies �Deelnemers ontvang `n lys woorde, prente of voorwerpe en moet dan ‘n verband tussen die probleem en hulle item vind. �Vrae soos ◦ “hoe kan hierdie voorwerp ons probleem oplos? ” ◦ “Watter eienskappe van hierdie voorwerp kan ons help om die probleem op te los? ” moet beantwoord word.
8. SCAMPER
�S - Substitute �C - Combine �A - Adapt �Modify �Put to other use �Eliminate �Reverse/ Rearrange �Vervang �Kombineer �Aanpas �Verbeter �Gebruik vir ander doeleindes �Elimineer �Herrangskik
1. 3. 5. Inheemse kennis (generations) �Plaaslike kennis wat Nog voorbeelde: oorgedra word van eenüRooibostee geslag na die volgende [om te weet üProdukte van alwynplant soos lipsalf watter plante as medisyne gebruik kan üKleipotte üMandjies word] üMeetstelsels (sonhorlosies, gebruik �Is uniek aan ‘n kultuur of gemeenskap van son, maan en sterre) üKommunikasiestelsels (rookseine, �Kan gebruik word om sakegeleenthede te posbusse) skep [‘n restaurant wat spesialiseer in tradisionele kosse] �Die Beleid vir Inheemse Kennisstelsels is ingestel in SA om inheemse kennisstelsels te bewaar
1. 3. 6. Breinkaarte, dinkskrums en kreatiewe denke om sakegeleenthede te identifiseer • Lyk soos diagram • Kern van diagram = hoofidee • Verwante idees word verbind met hoofidee • Entrepreneurs gebruik breinkaart om idees om te skep in besigheid
• Om aantal idees binne beperkte tyd te genereer • Stimuleer kreatiwiteit (deelnemers bou op mekaar se idees)
• Om probleem uit verskillende hoeke te bekyk • Om verby die vanselfsprekende te kyk • Behels die ontwikkeling van verskillende idees wat omgeskakel kan word in sake-idees
1. 3. 7. Nie-konvensionele denke �Nie-konvensionele denke denkpatrone wat. Byvoorbeeld: ongewoon (anders) is �‘n Persoon se ideekulture van konvensioneel/nie. In sommige MOET jy konvensioneel HANG AF van sy dokter toe gaan as jy siek agtergrond/kultuur is; ander glo die geleenthede �ontdekking van nuwe konvensionele oplossing is ‘n geneser
Konvensioneel (gewoon) �Voordeel van konvensioneel Kan seker wees van uitkomste, MAAR �Nadeel kan ons kreatiwiteit of persoonlike groei beperk Nie-konvensioneel (ONgewoon) �Nie-konvensionele denke = maak dit moontlik om alternatiewe oplossings te kry �Nie-konvensionele oplossings lei tot ontdekking van nuwe geleenthede
1. 3. 8. Maniere om sakegeleenthede te benut �Uitvinding van ‘n produk behels kreatiewe denke, eksperimentering en herhaaldelike probeerslae �Om ‘n onderneming te bestuur gaan daaroor om wins te maak �Groot vraag: HOE VERANDER ONS ‘N SAKEGELEENTHEID IN ‘N ONDERNEMING?
Sakegeleentheid onderneming �Wanneer produk ontwikkel word, moet PATENT geregistreer word [patent gee uitvinder alleenreg om produk te vervaardig en verkoop] �Voordat patent geregistreer kan word, moet o geregistreer wees �Eienaar moet egter eers besluit watter tipe o om te stig �Entrepreneur kan begin sake doen sodra o geregistreer is �Entrepreneur begin heel eerste om o en produk te bemark [maak verbruikers bewus van produk/o] �As o op die been is, moet dit met omsigtigheid bestuur word om volhoubaarheid te verseker
Hersieningstoets Bl 96 1. 1 Kreatiwe denke beteken om oorspronklik te dink. 1. 2 Om `n onderneming op so wyse te bedryf dat dit vir`n lang tydperk sal bestaan. 1. 3 Plaaslike kennis wat oorgedra word van een geslag na `n volgende. 2 S – Substitute / Vervang C – Combine / Kombineer A – Adapt / Aanpas M – Modify / Verbeter P – Put to other use / Gebruik vir `n ander doel E – Eliminate / Elimineer R – Reverse or rearrange / herrangskik
Aktiwiteit (Bl. 94) Die vermoë om anders na dinge te kyk en om nuwe oplossings vir ou probleme te vind 2. ‘n Volhoubare o weet hoe om te oorleef en is verantwoordelik vir die omgewing. Volhoubaar beteken om ‘n o op so wyse te bedryf dat dit vir lang tydperk kan bestaan. Hulpbronne word ook versigtig gebruik sodat dit vir toekomstige generasies beskikbaar sal wees 1.
Aktiwiteit (Bl. 94) 3. Om navorsing te kan doen, moet jy die volgende vaardighede hê: • Weet wat jy soek: Kontroleer die inligting wat relevant is tot die probleem Weet waar om inligting te kry: Verskeie bronne soos mense, internet, boeke of tydskrifte Vergelyk uit verskillende bronne: Om akkuraatheid daarvan te bevestig (Internet is byvoorbeeld nie altyd 100% akkuraat en betroubaar nie) Sintese: Voeg inligting saam om ‘n oplossing te vorm wat met sukses toegepas kan word • • •
Aktiwiteit (Bl. 94) Google, Yahoo!, Bing 5. Probleemoplossing: Gemik om oplossings vir probleme te kry; moontlike oplossings is nie voor die hand liggend nie Besluitneming: Oefen ‘n keuse uit tussen alternatiewe; alternatiewe is gewoonlik voor die hand liggend 4.
1 . Identifiseer en definieer die probleem 2. Formuleer ‘n strategie • Werkers word sonder toesig gelaat as Jennifer moet rondry tussen huise • Stel werkspanne per area aan, elk met ‘n spanleier wat aan Jennifer kan rapporteer • Om te verhoed dat Jennifer moet rondry en almal aflaai kan werkers of direk soontoe gaan of groepleier iewers kry voor die tyd • ‘n Roete kan beplan word om heen-en weer te voorkom 3. Iimplementeer die strategie • Werkers van spanne ontmoet die leier op ‘n spesifieke plek, sodra almal daar is kan hul na die regte huise toe beweeg en leier rapporteer aan Jennifer; • Jennifer laai werkers af op ‘n roete en laai hul weer op op spesifieke tyd 4. Toekenning van hulpbronne • Elke spanleier moet ‘n foon hê; • Elke span moet die roete met gegewe tye ook hê 5. Monitor probleemoplossing • Laat weet die groepleiers betyds? • Werk die roete? • Kry die werkers klaar met hul werk? • Het hul nóg ‘n toesighouer nodig? 6. Evalueer probleemoplossing • Geen klagtes oor werkers nie?
Aktiwiteit (Bl. 94) Kragte VIR verandering Probleem Kragte TEEN verandering • Afsprake hoef 5 nie gekanselleer te word nie Werkers gebruik taxi’s wanneer Jennifer hul nie kan aflaai nie • Taxi-vervoer is 3 baie duur • Admin – elke 1 werker moet ‘n skedule kry Totale punt 5 Totale punt 4
Aktiwiteit (Bl. 94) Nominale tegniek: Elkeen geneer ‘n idee; idees word op blaaiborde neergeskryf; idees word van beste na swakste rangskik 9. SCAMPER 10. Dit is plaaslike kennis wat van een geslag oorgedra word na die volgende. Vorrbeelde? 11. Elkeen gee ‘n oplossing (hoe ver gesog okal) en leerders bou op mekaar se idees 12. ‘n Patent is ‘n uitvindsel – Wanneer jy ‘n patent registreer beteken dit dat jy alleenreg het om daardie uitvindsel te vervaardig en verkoop 8.
- Slides: 43