Kusterugsetlyne vir die Weskus Distrik Oorsig Agterground Verstek

  • Slides: 32
Download presentation
Kus-terugsetlyne vir die Weskus Distrik

Kus-terugsetlyne vir die Weskus Distrik

Oorsig • • Agterground Verstek kussone Doel van kus-terugsetlyne Weskus Distrik projekoorsig Bepaling van

Oorsig • • Agterground Verstek kussone Doel van kus-terugsetlyne Weskus Distrik projekoorsig Bepaling van risiko – oop kus Bepaling van risiko – riviermondings Volgende stappe Vrae

Agtergrond • Kwesbaarheid van kus-ekosisteme • Impak van dimamiese prosesse (erosie en aanwas) •

Agtergrond • Kwesbaarheid van kus-ekosisteme • Impak van dimamiese prosesse (erosie en aanwas) • Globale klimaatsverandering – nie meer gedebatteer en die kus ervaar die gevolge die ergste • Geïntegreerde Kusbestuur as reaksie – Groenskrif, Witskrif en Geïntegreerde Kusbestuurswet • Bestuursmeganismes: – – Kuskomitees Kusbestuursprogramme Riviermondingbestuursplanne Terugsetlyne / bestuurslyne • Proaktief eerder as reaktief

Verstek kussone GKB Wet Parameters Kusbeskermingsgebied sluit in: • Aktiewe sone • Beskermde areas

Verstek kussone GKB Wet Parameters Kusbeskermingsgebied sluit in: • Aktiewe sone • Beskermde areas • 100 m / 1 km van die HWM • Vleilande / kusmere ens. • Area onder die HWM • Area oorstroom tydens 1: 50 jr vloed of storm NB: Bestaande vereiste vir omgewingsimpakstudie (EIA): • 100 m vanaf die HWM • Spesifieke areas bv. see, riviermonding of aktiewe sone

Verstek kussone

Verstek kussone

Terugsetlyne – ICM Act, No 24 of 2008 “An MEC must… (a) establish or

Terugsetlyne – ICM Act, No 24 of 2008 “An MEC must… (a) establish or change coastal set-back lines - (i) (iii) (iv) to protect coastal public property, private property & public safety; to protect the coastal protection zone; to preserve the aesthetic values of the coastal zone; or for any other reason consistent with the objectives of this Act; & (b) prohibit or restrict the building, erection, alteration or extension of structures that are wholly or partially seaward of that coastal set-back line. ”

Weskus Terugsetlyneprojek – Oorsig • Royal Haskoning. DHV projekspan: – Tandi Breetzke, Gerard van

Weskus Terugsetlyneprojek – Oorsig • Royal Haskoning. DHV projekspan: – Tandi Breetzke, Gerard van Weele, Dr Andrew Mather & Petrie Swart • 8 stappe 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. Voorlopige werk en kennisgewing aan belanghebbendes � Modellering van kusprosesse / risikolyn � Publieke deelnameproses nou Bepaling van konsep terugsetlyne & kus-beskermingsone Publieke deelnameproses Konsep finale verslag Hersien deur belanghebbendes Finale verslag

Terugsetlyne – vir kennisname • Aanpassings van die ICM Act stel voor dat kusterugsetlyne

Terugsetlyne – vir kennisname • Aanpassings van die ICM Act stel voor dat kusterugsetlyne eerder as kusbestuurslyne beskryf word om verwarring met EIA Regulasies se terugsetlyne te vermy • Standaard Wes-Kaapse terugsetlyne metodologie ontwikkel en getoets: – Oorspronklik by Milnerton en Langebaan; – Daarna die volledige Overbergdistrik • Effens ander metode toegepas deur Kaapstad • Lesse wat geleer is sal toegepas word in hierdie projek

Terugsetlyne – vir kennisname • Lidar opnames gebruik – uitstekende topografiese beelde en lugfotos

Terugsetlyne – vir kennisname • Lidar opnames gebruik – uitstekende topografiese beelde en lugfotos • KMZ voorberei vir Google Earth • GIS toepassing word ontwikkel om maklike, meer akkurate toegang tot beelde en konseplyne te bied • Relevante omgewingsinligting was onttrek van virskillende dokumente (CMP, IDPs, webtuistes) en word ruimtelike weerspieël as konteks • Risiko word uitgebeeld in die kort-, medium- en langtermyn

Bepaling van gevaarsone / risikolyne (Oop kus) • • Gebaseer op wetenskaplike proses Geen

Bepaling van gevaarsone / risikolyne (Oop kus) • • Gebaseer op wetenskaplike proses Geen ruimte vir subjektiewe beoordeling BEPAAL DIEPSEE GOLFHOOGTES WAVE WATCH III Diepsee golf statistieke 1 GROOTSTE STORMS Bepaal en rangskik die grootse storms op rekord 2 ANALIESE VAN UITERSTE WAARDES Analiese en bepaal dan 1: 10, 1: 20, 1: 50 en 1: 100 jaar golf statistiek 3

Diepsee golfkarakter • Tegniese modeleringsproses: – Golfrigting – Windspoed – Golfhoogte – Spits golfrigting

Diepsee golfkarakter • Tegniese modeleringsproses: – Golfrigting – Windspoed – Golfhoogte – Spits golfrigting en tydperk • Interessante statistieke: – 36 individuele storms was geïdentifiseer met deining van meer as 6 m – 50% van hierdie storms het in die laaste 5 jaar plaasgevind (minder as ‘n derde van die metingsperiode) – Die gootste storm het tydens Augustus 2012 plaasgevind

Bepaling van risikolyne (Oop kus) MODELLEER NABY-KUS GOLWE (SWAN) Golfrigting en hoogte GOLFAANLOOP Huidige

Bepaling van risikolyne (Oop kus) MODELLEER NABY-KUS GOLWE (SWAN) Golfrigting en hoogte GOLFAANLOOP Huidige golfaanloop (HWM), kort, medium & langtermyn golfaanloop 4 5 SEEVLAKSTYGING • • Gebaseer op wetenskaplike prosess Geen ruimte vir subjektiewe beoordeling (BRUUN SE WET) Hoeveelheid kuslynerosie vir kort, medium & langtermynstyging STRANDEROSIE TYDENS GROOT STORMS ‘n Vaste afstand van 20 m LANGTERMYN KUSREGRESSIE Ontleding van historiese lugfotos 6 7 8

Bepaling van risikolyne (Oop kus) MODELLEER NABY-KUS GOLWE (SWAN) Golfrigting en hoogte GOLFAANLOOP Huidige

Bepaling van risikolyne (Oop kus) MODELLEER NABY-KUS GOLWE (SWAN) Golfrigting en hoogte GOLFAANLOOP Huidige golfaanloop (HWM), kort, medium & langtermyn golfaanloop SEEVLAKSTYGING • • Gebaseer op wetenskaplike prosess Geen ruimte vir subjektiewe beoordeling (BRUUN SE WET) Hoeveelheid kuslynerosie vir kort, medium & langtermynstyging STRANDEROSIE TYDENS GROOT STORMS ‘n Vaste afstand van 20 m LANGTERMYN KUSREGRESSIE Ontleding van historiese lugfotos

Transformeer diepsee na naby-kus golfwaardes • Tegniese modelleringsprosess • Gebruik die Delft SWAN (Simulating

Transformeer diepsee na naby-kus golfwaardes • Tegniese modelleringsprosess • Gebruik die Delft SWAN (Simulating WAves Nearshore) model (http: //www. swan. tudelft. nl) om golwe te transformeer • Neem seebodem in ag (bathymetric changes) • Bepaal die naby-kus golfkarakter

Bepaling van risikolyne (Oop kus) MODELLEER NABY-KUS GOLWE (SWAN) Golfrigting en hoogte GOLFAANLOOP Huidige

Bepaling van risikolyne (Oop kus) MODELLEER NABY-KUS GOLWE (SWAN) Golfrigting en hoogte GOLFAANLOOP Huidige golfaanloop (HWM), kort, medium & langtermyn golfaanloop SEEVLAKSTYGING • • Gebaseer op wetenskaplike prosess Geen ruimte vir subjektiewe beoordeling (BRUUN SE WET) Hoeveelheid kuslynerosie vir kort, medium & langtermynstyging STRANDEROSIE TYDENS GROOT STORMS ‘n Vaste afstand van 20 m LANGTERMYN KUSREGRESSIE Ontleding van historiese lugfotos

Golfaanloop modellering • Naby-kus golwe gemodelleer as aanloop teenaan die strand

Seevlakstyging (Bruun’s Rule) & stormerosie • Gebruik Bruun’s Rule om seevlakstyging te voorspel as

Seevlakstyging (Bruun’s Rule) & stormerosie • Gebruik Bruun’s Rule om seevlakstyging te voorspel as lae (20 cm), medium (50 cm) & hoë risiko (1 m) • Korttermyn stormerosie – unieke waarde vir elke strand, maar inligting bestaan nie dus word ‘n standaard waarde van 20 m gebruik.

Bepaling van risikolyne (Oop kus) MODELLEER NABY-KUS GOLWE (SWAN) Golfrigting en hoogte GOLFAANLOOP Huidige

Bepaling van risikolyne (Oop kus) MODELLEER NABY-KUS GOLWE (SWAN) Golfrigting en hoogte GOLFAANLOOP Huidige golfaanloop (HWM), kort, medium & langtermyn golfaanloop SEEVLAKSTYGING • • Gebaseer op wetenskaplike prosess Geen ruimte vir subjektiewe beoordeling (BRUUN SE WET) Hoeveelheid kuslynerosie vir kort, medium & langtermynstyging STRANDEROSIE TYDENS GROOT STORMS ‘n Vaste afstand van 20 m LANGTERMYN KUSREGRESSIE Ontleding van historiese lugfotos

Langtermyn kusregressie • Bepaal die langtermyn erosie gebaseer op ‘n ontleding van historiese posisies

Langtermyn kusregressie • Bepaal die langtermyn erosie gebaseer op ‘n ontleding van historiese posisies van die kuslyn • Inligting vanaf historiese lugfotos • Net toepaslik op sanderige kuslyne, aangesien daar aangeneem word dat rotsagtige kyuslyne nie noemenswaardig verander nie

Voorbeeld - Strandfontein [

Voorbeeld - Strandfontein [

Voorbeeld –Elandsbaai (Spoorlyn) [graphic to be added by Andrew all lines for railway line]

Voorbeeld –Elandsbaai (Spoorlyn) [graphic to be added by Andrew all lines for railway line]

Voorbeeld – Yzerfontein (Sanderige kus)

Voorbeeld – Yzerfontein (Sanderige kus)

Voorbeeld – Yzerfontein (Rotsagtige kus)

Voorbeeld – Yzerfontein (Rotsagtige kus)

Bepaling van risikolyne (RIVIERMONDINGS) • • Wetenskaplik e lyne as vloedlyne gebruik word Plantegroei

Bepaling van risikolyne (RIVIERMONDINGS) • • Wetenskaplik e lyne as vloedlyne gebruik word Plantegroei word gebruik in die process 1: 50 of 1: 100 JR VLOEDLYNE Ideaal maar geen vloedlyne bepaal 5 m of 10 m kontoerlyne Plantegroei - gebruik as deel van bepaling

Risikolynbepaling vir riviermondings • Verkieslik gebruik mens die 1: 50 of 1: 100 jaar

Risikolynbepaling vir riviermondings • Verkieslik gebruik mens die 1: 50 of 1: 100 jaar vloedlyne om gevaarsone te bepaal • As geen 1: 50 of 1: 100 jaar vloedlyne bestaan dan kan die +5 m en +10 m bo gemiddelde seevlak kontoere gebruik word – +5 m tipies die hoogte van vloedwater in n geslote sisteem – +10 m is ‘n buffer vir toekomstige seevlakstyging en sensitiewe strandmeerplantegroei

Voorbeeld –Bergrivier

Voorbeeld –Bergrivier

Voorbeeld - Langebaan

Voorbeeld - Langebaan

Voorbeeld – Paradise Beach

Voorbeeld – Paradise Beach

Pad vorentoe 1. 2. 3. 4. 5. Bepaal omgewingslae Bepaal erfensislae Bepaal kustoegangslae Inkorporeer

Pad vorentoe 1. 2. 3. 4. 5. Bepaal omgewingslae Bepaal erfensislae Bepaal kustoegangslae Inkorporeer ekonomiese kwessies Bepaal mees toepaslike bestuursraamwerk gebaseer op bydraes van belanghebbendes 6. Bepaal terugsetlyne / bestuurslyne vir die Wes. Kus. 7. Voeg bestuursperskektief by om CPZ grens te bepaal

Bespreking • Is u gelukkig met die skatting van korttermyn stormerosie? • Is u

Bespreking • Is u gelukkig met die skatting van korttermyn stormerosie? • Is u gelukkig met die verwagte langtermyn erosie/sedimentasie? • Watter omgewingskwessies moet in ag geneem word? • Waar is daar sensitiewe areas? • Is daar stroke van windgedrewe sand? • Hoe moet die owerhede hierdie bepaling van risiko gebruik? • Watter kontroles kan toegepas word op ontwikkeling seewaarts van die risikolyn?

http: //eadp. westerncape. gov. za/calendar/mo nth http: //www. rhdhv. co. za/pages/services/envir onmental/current-projects. php

http: //eadp. westerncape. gov. za/calendar/mo nth http: //www. rhdhv. co. za/pages/services/envir onmental/current-projects. php