Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring Nasionale Orinteringswerkswinkel Tale Assessering en
Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring Nasionale Oriënteringswerkswinkel Tale Assessering en moderering Sessie 3. 1– 3. 2 Graad 12 2013
Ysbreker 2
Wat is assessering? Assessering is ʼn beplande proses om inligting omtrent die kennis en vaardighede van leerders, soos dit deur hulle gedemonstreer is, . . . • te identifiseer, (kies werk deur leerders gedoen) • te versamel (leerders se eie werk) en • te interpreteer. (sien leerders se werk na)
Informele en formele assessering • Informeel Die doel is hoofsaaklik om vaardighede te ontwikkel en leerders kans te gee om dit in te oefen; kan deur leerder self of maat nagesien word; hoef nie aangeteken te word nie; word NIE vir bevorderingsdoeleindes in ag geneem nie. Terugvoering na leerder is belangrik. (Hoofsaaklik vir ontwikkelingsdoeleindes. ) • Formeel Word deur die onderwyser nagesien en punte word aangeteken: 10 take (HT, EAT & TAT) in die Assesseringsprogram. (Hoofsaaklik vir bevorderingsdoeleindes. )
Assessering • • • Waarom assesseer? Wat word geassesseer? Wie assesseer? Wanneer? Waar? Hoe assesseer ons?
Doel Ontwikkelingsdoeleindes: • om deurlopend inligting oor ʼn leerder se prestasie te versamel wat gebruik kan word om leer te bevorder. • d. i. inoefening van vaardighede en toepassing van kennis, ens. Bevorderingsdoeleindes: • om ʼn summatiewe beoordeling te maak van ʼn leerder se vermoëns • bv. die gebruik van punte vir enige van die take in die formele assesseringsprogram
Ek het Kolle geleer om te fluit. Ek hoor hom dan nie fluit nie! Ek het gesê ek het hom geleer. Ek het nie gesê hy hét geleer nie. 7
Reflektiewe onderrigpraktyk Waarde in onderrig: • Dit moedig ʼn mens aan om probleme uit verskillende perspektiewe te bekyk. • In die reflektiewe praktyk leer mens uit jou foute. “ it either brings to light a new problem or helps to define and clarify the problem on which you are engaged. Nothing shows the trained thinker better than the use he makes of his errors and mistakes” 8
Reflektiewe onderrigpraktyk (vervolg) • Dit bevorder nadenke en doelgerigtheid en lig besluitmakers in. • Dit voorsien geleenthede vir konstruktiewe terugvoering. • Dit bied die geleentheid om oor eie optrede en die van ander te reflekteer en dit te evalueer.
Aktiwiteit 1: Reflektiewe onderrigpraktyk Bestudeer die voorgestelde formaat vir reflektiewe onderrig in Bylaag E van die BRONMATERIAAL en maak gepaste aanbevelings. 10
Assesseringsprogram: Jaarlikse Assesseringsplan • Die ASSESSERINGSPROGRAM dui al die formele take aan wat deur die jaar per graad voltooi moet word. • Die JAARLIKSE ASSESSERINGSPLAN spruit voort uit die assesseringsprogram en spesifiseer die take wat voltooi moet word. • Dit sluit datums, take en die maksimum punte in. • ʼn Jaarlikse ASSESSERINGSPLAN behoort aan die begin van die jaar vir die leerders gegee te word. Dit vorm deel van die groter plan van die hele skool en voorkom dat leerders op sekere tye oorlaai word. 11
Assesseringsprogram: Graad 12 HT KWARTAAL 1 Taak 2 Mondeling Skryf: Opstel Taak 3 Taak 4 Skryf: Mondeling Transaksionele teks Taak 5 Toets 1: Leesbegrip, opsomming en taalstrukture en konvensies KWARTAAL 2 Taak 6 Letterkunde Taak 9 Mondeling Taak 7 Mondeling Taak 8 Halfjaareksamen: Vraestel 1 – Taal in konteks + Vraestel 2 – Letterkunde + Vraestel 3 – Skryf (kan in Mei/Junie geskryf word) OF ʼn Geskrewe toets KWARTAAL 3 Taak 10 Voorbereidende Eksamen : Vraestel 1 – Taal in konteks + Vraestel 2 – Letterkunde + Vraestel 3 – Skryf OF ʼn Geskrewe toets
Assesseringsprogram: Graad 12 EAT Kwartaal 1 Taak 2 Taak 3 Taak 4 Toets 1: Leesbegrip, opsomming en Mondelin Skryf: Lang g Opstel transaksionele teks taalstrukture en -konvensies Kwartaal 2 Taak 5 Taak 6 Taak 7 Taak 8 Halfjaareksamen: Mondeling Letterkunde Vraestel 1 – Taal in konteks + Vraestel 2 – Letterkunde + Vraestel 3 – Skryf (kan in Mei / Junie geskryf word) Kwartaal 3 Taak 9 Skryf: Kort transaksionele teks Taak 10 ***Voorbereidende eksamen: (250 punte) Vraestel 1 – Taal in konteks (80 punte) Vraestel 2 – Letterkunde (70 punte) Vraestel 3 – Skryf (Kan gedurende Aug. / Sep. geskryf word. ) (100 punte) OF ’n Geskrewe 13 toets
Assesseringsprogram: Graad 12 TAT Kwartaal 1 Taak 2 Taak 3 Taak 4 Toets 1: Leesbegrip, opsomming en Mondeli Skryf: Lang /kort taalstrukture en -konvensies g ng transaksionele teks Kwartaal 2 Taak 5 Taak 6 Taak 7 Halfjaareksamen: Mondeling: Luisterbegrip / Letterkunde: Vraestel 1 – Taal in konteks + gesprekvoering / voorbereide Kontekstuele Letterkunde + toespraak / voorbereide vrae Vraestel 2– Skryf (kan in Mei / hardoplees Junie geskryf word) OF ’n Geskrewe toets Kwartaal 3 Taak 8 Taak 9 Taak 10 ***Voorbereidende eksamen: (200 punte) Mondelin Skryf: Opstel Vraestel 1 – Taal in konteks en Letterkunde (120 g punte) Vraestel 2 – Skryf (Kan gedurende Aug. /Sep. geskryf word) (80 punte) OF ’n Geskrewe toets 14
Eksamens: Graad 12 HT Vraestelle Vraestel 1: Taal in konteks Komponente A. Leesbegrip B. Opsomming C. Taalstrukture en -konvensies in konteks Vraestel 2: Letterkunde A. Poësie B. Roman C. Drama Punte Tyd (uur) 30 (70) 2 10 30 30 (80) 2½ 25 25 Vraestel 3: Skryf A. Opstel B. Twee transaksionele tekste 50 (100) 2½ 2 X 25 Vraestel 4: Mondeling Voorbereide toespraak Onvoorbereide toespraak Luisterbegrip 2 X 10 (50) Gedurende 15 die jaar 15
Eksamens: Graad 12 EAT Vraestelle Komponente Punte Vraestel 1: Taal in A. Leesbegrip 30 (80) konteks B. Opsomming 10 C. Taalstrukture en -konvensies in konteks 40 Tyd (ure) 2 Vraestel 2: Letterkunde TWEE van die volgende: Poësie Roman Drama Kortverhale 2 x 35 (70) 2 Vraestel 3: Skryf A. Opstel B. Lang transaksionele teks C. Kort transaksionele teks 50 (100) 30 20 Vraestel 4: Mondeling Voorbereide toespraak Luisterbegrip Voorbereide hardoplees / Onvoorbereide toespraak / Informele gesprek in ‘n groep 20 (50) Gedurende 10 die jaar 20 2½ 16
Eksamens: Graad 12 TAT Vraestelle Vraestel 1: Taal in konteks en Letterkunde Komponente Punte Tyd (ure) A. Leesbegrip B. Opsomming C. Taalstrukture en -konvensies in konteks D. Letterkunde: Een van die volgende: Gedigte Kortverhale Novelle Eenbedryf 30 (120) 10 40 40 2½ Vraestel 2: Skryf A. Opstel B. Lang transaksionele teks C. Kort transaksionele teks 40 (80) 20 20 2 Vraestel 3: Mondeling Voorbereide toespraak Gesprekvoering Luisterbegrip Voorbereide hardoplees 25 (100) 25 25 25 Gedurende die jaar (2 x 20) (40) 17
Mondelinge assesseringstake: Graad 12 HT 4. Mondeling Vraest el Besonderhede Mondeling word intern opgestel en geassesseer en ekstern gemodereer Praat: Voorbereide toespraak Assesseer: Navorsingsvaardighede, beplanning en organisasie van inhoud, toon, praat- en aanbiedingsvaardighede, kritiese taalbewustheid, keuse, ontwerp en gebruik van oudio, en oudiovisuele hulpmiddels. Praat: Onvoorbereide toespraak Assesseer: Beplanning en organisasie van inhoud, toon, praat- en aanbiedingsvaardighede, kritiese taalbewustheid Luister: Luisterbegrip Assesseer: Luister krities vir begrip, inligting en Punte 20 2 X 10 5 0 15 15
Mondelinge assesseringstake: Graad 12 EAT 4. Mondeling Vraest el Besonderhede Punte Mondeling word intern opgestel en geassesseer en ekstern 20 50 gemodereer Praat: Voorbereide toespraak Assesseer: Navorsingsvaardighede, beplanning en organisasie van inhoud, toon, praat- en aanbiedingsvaardighede, kritiese taalbewustheid keuse, ontwerp en gebruik van oudio, en oudiovisuele hulpmiddels. Voorbereide hardoplees / onvoorbereide toespraak / 20 informele gesprek in groep: Assesseer: Inhoud, toon, praat- en aanbiedingsvaardighede, kritiese bewustheid van taalgebruik. Luister: 10 Luisterbegrip 19 Assesseer: Luister krities vir begrip, inligting en evaluering.
Mondelinge assesseringstake : Graad 12 TAT Mondeling Vraest el 3 Besonderhede Mondeling word intern opgestel en geassesseer en ekstern gemodereer Praat: Voorbereide toespraak Assesseer: Beplanning en organisasie van inhoud, toon, praat - en aanbiedingsvaardighede, kritiese taalbewustheid, woordkeuse Gesprekvoering Assesseer: Inhoud, toon, praatvaardighede, kritiese taalbewustheid, woordkeuse Lees: Voorbereide hardoplees Assesseer: Inhoud, toon, praat- en aanbiedingsvaardighede, kritiese taalbewustheid Luister: Luisterbegrip Assesseer: Luister vir begrip, inligting en evaluering Punte 100 25 25 20
Aktiwiteit 2: Toepassing van taksonomieë • Pas die verskillende kognitiewe vlakke soos in die KABV vervat, op ʼn voorbeeldvraag in die Selfstudiegids Letterkunde toe. • Trek ʼn ontledingstabel wat die gewigswaarde van die kognitiewe vlakke aandui. • Terugvoering. 21
Bespreking Vraagnommer Vlak 1 Letterlik Vlak 2 Herorganisasie Vlak 3 Afleiding Vlak 4 Evaluering Vlak 5 Waardering Maksimum punte % gewigswaarde Teiken 40% Teiken 20% 22
Taksonomieë: Barrett (leesbegrip) Vlak Beskrywing 1 Letterlike (inligting in die teks) 2 Herorganisasie (analiseer, sintetiseer of organiseer inligting) 3 Afleiding/Gevolgtrekking (hanteer inligting in terme van persoonlike ervaring) 4 Evaluering (oordeel wat betref waarde) 5 Waardering (beoordeel die impak van die teks) 23
Taksonomieë: Bloom (hersiene model) Vlak Beskrywing Onthou Herkenning en herroeping Verstaan Interpreteer, toelig, klassifiseer, opsom, vergelyk, aflei/kom tot ʼn gevolgtrekking, verduidelik Toepas Uitvoer, implementeer Analiseer Differensieer, organiseer en omskryf Evalueer Kritiseer, beoordeel, regverdig, aanbeveel Skep Genereer, beplan, produseer 24
Gewigswaarde van kognitiewe vlakke Kognitiewe vlakke Aktiwiteit Letterlike (Vlak 1) Vrae oor inligting wat direk in die teks voorkom: • Gee/noem die feite, redes, punte, idees, … Herorganiseer (Vlak 2) Vrae wat vereis dat inligting wat direk in die teks voorkom, geanaliseer, gesintetiseer of herorganiseer moet word: • Som op: hoofpunte/idees/voordele/nadele … Afleiding/ gevolgtrekking (Vlak 3) Vrae wat vereis dat kandidate inligting wat direk in die teks voorkom, vanuit hul eie persoonlike ervaringswêreld hanteer: • Verduidelik die hoofgedagte … % van taak Vlak 1 en Vlak 2: 40% Vlak 3: 40% 25
Gewigswaarde van kognitiewe vlakke (vervolg) Kognitiewe Aktiwiteit % van vlakke taak Evaluering Hierdie vrae het betrekking op die beoordeling van Vlak 4 en (Vlak 4) waardes. Dit sluit in beoordeling in terme van Vlak 5: 20% werklikheid, geloofwaardigheid, feite en menings, geldigheid, logika en redenasie, asook kwessies soos die wenslikheid en aanvaarbaarheid van besluite en optredes rakende morele waardes. • Is die skrywer/spreker se argument geldig / logies / omvattend … Waardering (Vlak 5) Hierdie vrae is bedoel om die sielkundige en estetiese impak van die teks op die kandidaat te assesseer. Dit fokus op die kandidaat se emosionele reaksie/respons op die inhoud, identifisering met karakters of gebeure en die skrywer/spreker se taalgebruik (bv. woordkeuse en beeldspraak). • Bespreek jou reaksie op die teks / insident /situasie / konflik / dilemma … 26
Hoe om ʼn formele taak te ontwikkel • Deeglike beplanning vir en kreatiewe denke oor: Wat wil ek assesseer, meet of beoordeel? Wat is die beste metode om te volg, ten einde te bereik wat ek wil bereik? (Voorbereiding) • Wat sal die kriteria wees? • Hoe lank sal dit neem? • Watter soort assesseringsinstrument gaan ek gebruik? • Kognitiewe vlakke? Waar pas taksonomieë, bv. Bloom / Barrett in? • Diepte/omvang van die taak? • Is dit haalbaar, vir sowel onderwysers as leerders? • Is dit sinvol/betekenisvol? • Terugvoering. • • 27
Moderering: Mondeling • Elke mondelinge taak wat deel uitmaak van die Assesseringsprogram, moet gemodereer word VOOR leerders dit doen. • Onderwysers assesseer die mondelinge assesseringstake. • Die Vakadviseur modereer ʼn sekere aantal van die mondelinge take tydens skoolbesoeke, ten einde die standaard van take en interne moderering te verifieer. 28
Moderering: SGA • Departementshoof of Vakhoof, as die Departementshoof nie ʼn vakspesialis is nie. • Alle formele take wat deel is van die Assesseringsprogram. Die Departementshoof modereer take VOOR dit aan leerders gegee word. • Die Departementshoof modereer ʼn sekere aantal van leerders se werk (formele take). • Die Vakadviseur modereer ʼn sekere aantal van die formele take tydens skoolbesoeke, ten einde die standaard van take en interne moderering te verifieer.
Aktiwiteit 3: Vlakke van moderering • Bespreek die vereistes vir die moderering van SGA en Mondeling. • Bespreek die vlakke van moderering vir SGA en Mondeling. • Bespreek uitdagings rakende moderering asook aanbevelings om dit aan te spreek. • Terugvoering. 30
Aktiwiteit 3 (vervolg): SGA en Mondelinge vereistes vir moderering • • • Beskryf die modereringsproses wanneer jy besig is om ʼn mondelinge taak te modereer. Bespreek die uitdagings en moontlike oplossings rakende moderering. Terugvoering. 31
Moderering: Waarna kyk ons? Tydsduur en lengte. Gewigswaarde(s) van inhoud. Gewigswaarde(s) van kognitiewe vlakke. Taalgebruik: vakspesifiek vs. omgangstaal. Gebruik van tekste, prente, diagramme, grafieke om taal te fasiliteer. • Moeilikheidsgraad. • • •
“Ek verwag van julle om onafhanklike, kreatiewe en kritiese denkers te wees, wat presies doen wat ek sê!” 33
- Slides: 33