KULTUUR EN ERFENIS SA KULTUUREFENIS EN UNIEKHEID KWARTAAL

  • Slides: 7
Download presentation
KULTUUR EN ERFENIS SA KULTUUREFENIS EN UNIEKHEID KWARTAAL 2 WEEK 3 LES 1 BL.

KULTUUR EN ERFENIS SA KULTUUREFENIS EN UNIEKHEID KWARTAAL 2 WEEK 3 LES 1 BL. 86

PROVINSIALE KULTUUR Kulturele erfenis en die uniekheid van SA se provinsies Wat is kultuur?

PROVINSIALE KULTUUR Kulturele erfenis en die uniekheid van SA se provinsies Wat is kultuur? • Gemeenskappe – wat eie kultuur met spesifieke taal, tradisies, optredes, sieninge en oortuigings deel • Kultuur – • gee uniekheid aan samelewing – wat dit anders maak as ander groepe • • Manier waarop geleef word, sosiale interaksie tussen lede, hoe spesiale geleenthede gevier word, huise gebou word, taal, tradisies en gebruike

Wat is kultuur? • Kultuur het baie aspekte, soos: • • Volksverhale Kleredrag Kos,

Wat is kultuur? • Kultuur het baie aspekte, soos: • • Volksverhale Kleredrag Kos, Argitektuur Kuns Musiek, Dans, Praktyke wat gemeenskap uniek maak • Kulturele toerisme – een van beste inkomstegenererende sektore in SA

Wat is diversisiteit? • Baie verskillende kulture in SA • Daarom Reënboognasie • Maak

Wat is diversisiteit? • Baie verskillende kulture in SA • Daarom Reënboognasie • Maak SA uniek • Lok toeriste – wil leer van ander se • • • leefwyses Tradisies Kleredrag Kunswerke Kos Huise/geboue

Provinsiale kultuur of diversiteit • Baie oorvleuelende kulture • Elke provinsie het unieke kulturele

Provinsiale kultuur of diversiteit • Baie oorvleuelende kulture • Elke provinsie het unieke kulturele eienskappe • Elke provinsie het unieke kombinasie van verskillende SA culture

Toerismebelang van kulture in jou provinsie • Elke provinsie bied verskeidendheid fassinerende kultuurervarings •

Toerismebelang van kulture in jou provinsie • Elke provinsie bied verskeidendheid fassinerende kultuurervarings • Multikulturele mengsel van Afrika- Europese en Asiese tradisies en gebruike • Word in elf amptelike tale weerspieel • Ook in • • • Argitektuur Kuns Musiek Dans Teater Modes

Toerismebelang van kulture in jou provinsie • Voedsel • Drank • Elke inheemse groep

Toerismebelang van kulture in jou provinsie • Voedsel • Drank • Elke inheemse groep het • eie gebruike • Deel dieselfde oortuigings soos • Voorvaderverering • Tradisionele genesers (Isangoma of Inyanga, Sangoma) • Tradisionele kultuurklere van vel en krale is aan die verdwyn en en is vervang met modern Westerse Voorkoms • Kulture verander a. g. v. tegnologie en ‘n modern lewenstyl