KULTUUR EN ERFENIS IN WESKAAP BL 97 98
KULTUUR EN ERFENIS IN WESKAAP BL 97 - 98 Mengelmoes van kulture
BELANGRIKE KULTUURGROEPE • • Engels Afrikaans Xhosa Kaapse Maleiers – afkomstig van Indonesië • Verwys na Moslem gemeenskap van Kaap • Kultuur deur godsdiens, Islam, gedefinieer • Kleulinge – nou verwant aan Kaapse Maleise kultuur • Voorouers uit Europa, Khoi-San en swartstamme
TRADISIONELE PRAKTYKE • Verskillende kultuurgroepe in verskillende velde gewerk: • Kleurlinge: klere-industrie, visserye en landbou • Vaardighede word van geslag na geslag oorgedra • Het nou verander alle groepe geintegreer in alle sektore van sake- en kultuurwêreld • Tweede Nuwejaar – gewilde kultuurfees • Liedjiesangers kompeteer in sang en dans in kleurvolle uitrustings • Bekend as Kaapse Klopse
TRADISIONELE KLEREDRAG • Westerse kleredrag • Moslem-gemeenskap • trek volgens Islam aan • Vrouens dra kopdoeke • Vrouens bedek liggaam • Nelson Mandela hemp • Oorsprong in Kaap • Ontwerp deur Desire Buirski • Van sy en handgeverf • Hemp word Madiba genoem tot eer van sy stam • Kenmerkende harde patroon
TRADISIONELE KOS • Elke groep het sy eie tradisionele geregte en spesialiteite • Afrikaans en Engelse mense volg Westerse dieet bv patats, boereworsrolle, bredies, gebakte etes soos herderspastei, braaivleis Waterblommetjie bredie is ‘n unieke Suid-Afrikaanse dis • Stapelvoedsel van Xhosamense is mieliemeel en suurmelk (amasi) Sop en bene, (umngqusho) saam met vleis • Maleier kosse is kerries, kerrievis, brijani, bobotie en samoesas • Vissergemeenskappe eet bokkoms (visbiltong) • Moslem-kosse is halaal
KUNS EN KUNSVLYT • Deur al die kultuurgroepe geïnspireer • Markte het kwilthandwerk, kraleen draadwerk, skilderye en houtwerk, geverfde volstruiseiers, keramiekprodukte • Teaterproduksies soos Distrik 6 het die verhaal van Kaapse Maleier- en kleurlingmense vertel
Kulturele dorpies • Die !Khwa ttu kultuur en onderwyssentrum is naby Yzerfontein • Gee toeriste ‘n outentieke, interaktiewe ondervinding met die jagters lewensstyl van die San. • Dit sluit spoorsny, rotstekeninge en hulle komplekse klik taal in
VOLKSVERHALE • Kleurlinge en Afrikaanssprekendes vertel graag spookstories, veral as die Suidooste wind of Kaapse Dokter soos dit genoem word waai en die deure en vensters so rattel… • Daar word ook spook stories vertel oor die tydperk toe slawe van Indië en Maleisië af na die Kaap gebring is
Die Kasteel Dis redelik vanselfsprekend dat die oudste gebou in Suid-Afrika wat nog steeds in gebruik is, die tuiste van ‘n paar spoke sal wees. Veral in ‘n fort soos dié waar honderde gevangenes oor die jare aangehou en gemartel is. ‘n Besoek aan die Donker Gat, waar gevangenes in donkerte en koue aangehou is, terwyl die branders woes teen die Kasteelmure breek, is genoeg om jou rillings te gee. Die Donker Gat sowel as ander selle en martelkamers in Die Kasteel kan tot vandag toe nog besoek word. Die een spook wat al hier gesien is, is ‘n grys dame wat baie hartseer lyk. Sy is ook al in die Tuynhuys gesien, want daar is blykbaar ‘n geheime tonnel wat die twee geboue verbind. Daar is in die 1900’s ‘n vrou se geraamte naby die ou uitvalpoort van die Kasteel opgegrawe, en sedertdien is die dame se spook nog nie weer gesien nie. Verder is daar ‘n groot, swart hond met bloedrooi oë wat in die gange van die Kasteel spook. Die bekendste spook in die Kasteel is dié van Goewerneur Pieter Gysbert van Noodt, ‘n wrede man wat bekend was vir sy mishandeling van die slawe en soldate. Hy het een aand skielik en onverwags in die Kasteel heengegaan in April 1729. Dalk het sy skuldige gewete gemaak dat hy nooit rus kon vind nie …
MUSIEK EN DANS: • Alle vorme van musiek, opera, klassieke musiek tot jazz. • Maleier-kultuur het groot invloed op die musiek gehad • Kaapse Klopse sluit Kaaps. Maleise lawwe liedjie of moppie in. • Die trom wat soos balie lyk (ghoema genoem) word met Maleise liedjies geassossieer • Jazz word deur Afrikaner musiek soos marabi, kwela en mbaqanga geïnspireer
TRADISIONELE GENESING EN TRADISIONELE Rooibos in Cederberge is ryk aan anti. MEDISYNE oksidante Xhosas glo aan sangomas as helers van die gewonde siele en die gebruik van tradisionele medisyne
LEIERS Die parlement sit in die Kaap in die Parlementsgebou Toeriste kan die gebou besoek of kan kaartjies koop om ‘n parlementsitting by te woon
FEESTE EN KULTURELE AANTREKLIKHEDE • Kaapse internationale jazz fees • Spier-somerfees • Knysna oesterfees • Riebeek Kasteel olyffees • Klein Karoo Nasionale Kunstefees • Hermanus walvisfees • Kaapse Klopse • Robbeneiland • Waarop die trunk waarin Nelson Mandela tydens apartheid, was • Die Kasteel • Oudste gebou in SA • Distrik 6 museum • Die Holocaust-sentrum • Kalkbaai hawe • Die Middagkanon op seinheuwel • Rhodes Memorial • Iziko Slawe kwartiere – een van die oudste geboue in Kaapstad waar slawe van die Hollandse oos Indiese Kompanie gehuiswes was
- Slides: 13