KULTUUR EN ERFENIS IN NOORDWES BL 95 96
KULTUUR EN ERFENIS IN NOORDWES BL 95 - 96 TSWANAMENSE
BELANGRIKE KULTUURGROEPE • Oorheersend Tswana’s Praat Setswana Is deel van die groter Sotho-groep • Ndebeles • Sotho’s
TRADISIONELE PRAKTYKE • Beeste bepaal welvaart • Sosiale status hang van verhouding met hoofman af • Tswana huise word bymekaar gegroepeer in state • Hoofman van stat stel wyksleiers aan wat naby sy huis woon • Mans as hoof van huis gerespekteer • Skeiding tussen mans en vrouens – m. a. w vrouens word van sekere areas van politieke en godsdienstige vergadering uitgesluit
TRADISIONELE KLEREDRAG • Dik komberse en koniese hoede • In tradisionele state draai mans hulle in komberse toe wat broek en hemp bedek • Kombers het betekenis – verteenwoordig belangrike oomblikke en mylpale in familie se lewensgeskiedenis • Tradisionele klere vir mans sluit stamvere en velklere in • Vrouens moet hulle dye toehou met lang rokke en mantels • Tswana vroue dra ook dun kopdoeke en nekringe as deel van hulle tradisionele drag • Mans kan kaal bolyf wees, maar • Vroue moet hulle hele liggaam bedek vir godsdienstige redes
TRADISIONELE KOS • Stapelvoedsel is sorghumpap (motoho) en mieliepap • In die middag word ‘n dikker pap (bogobe) geëet. • Word gewoonlik saam met ‘n bredie van vleis, kool, spinasie, wilde groente of bone bedien • Eet skaap, hoender, bees, vis, bok, mopani wurms en wildsvleis • Mampoer word gestook • Fynproewerskos is skaapafval, hoenderpootjies en bok-bees en skaapkoppe
KUNS EN KUNSVLYT • Kleurvolle mure met eenvoudige geometriese vorms, bv. Die chevron vorm (VVVVVV) • Kleure is aards en • Verskeie kunsvorme: Maak van papier uit piesangskille, leergoedere, skryfbehoeftes, handsakke en lyfbande. • Gedrukte, geborduurde and kralewerk kussings, handgeverfde material en houtsnywerk, metaalwerk en ivoorsnywerk word alles deur die plaaslike gemeenskap vervaardig • Keramiekpotte en kralewerk • Baie rotskuns
Kulturele dorpies • Lesedi Cultural Village verskaf ‘n kuturele en voorvaderlike ondervinding aan toeriste
VOLKSVERHALE • Voorvadergeeste/ badimo word as bewakers van die families en gemeenskap gesien • Gereelde offers en gebede word vir die voorvaders gedoen om hulle nie kwaad te maak nie • So maak hulle seker dat die voorvader-geeste nooit kwaad word vir die nageslag nie • Modimo die skepper van alle dinge word ook aanvaar
MUSIEK EN DANS: • Tromme word selde gebruik • Lief vir snaarinstrumente saam met menslike stemme • Segaba – instrument soortgelyk aan viool met net een snaar wat aan ‘n blik gehaak is • Ook bekend vir hulle statige dansroetine waarin elke man ‘n pyp blaas terwyl die groep stadig deelneem aan ‘n reeks roetines • Die begeleiding is ‘n rietfluite van verskillende lengtes • Soms word ‘n cone vormige tromme, enkel en pols ratels, dierehorings en snaarinstrumente saam gebruik vir begeleiding
TRADISIONELE GENESING EN TRADISIONELE • Tradisionele geneser (sangoma) gebruik MEDISYNE kruie en die mag van die voorvaders om mense te genees • Voorvadergeeste word deur rituele en seremonies gevra om geluk te bring of om huise van die bose geeste te reinig
TRADISIONELE LEIERS Die koning is die simbool van stameenheid Hy is die sentrale figuur waarom alle stamlewe draai Hy is die regeerder, regter, wetmaker en wetbewaker Hy is die stoorkamer van rykdom, die een wat geskenke gee, die leier in oorlog, priester en towenaar van die mensdom
FEESTE EN KULTURELE AANTREKLIKHEDE • Mapoch Ndebele Village naby Brits • Fotografeer kleurvolle Ndebele huise • Kuns en kunsvlyt artikels • The last city of Mogale • Kortkloof Cultural village • Cultural Calabash • Aardklop kunstefees
Historiese plekke en geboue • Taung Wêreld Erfenisuitbreiding is die argeologiese plek waar die ‘n fossiel kopbeen van ‘n jong kind in 1924 ontdek is • Die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied – plek waar ‘n meteorite 2000 miljoen jaar geval het en ‘n krater van 300 km deursnee veroorsaak het • Die Wieg van die Mensdom – is ‘n Wêrelderfenisgebied, wat deur Noordwes en Gauteng gedeel word. Toeriste kan die bekende Mrs Ples, die minder bekende Mr Ples en Little Foot daar sien
- Slides: 13