KULTUUR EN ERFENIS IN NOORDKAAP BL 98 99
KULTUUR EN ERFENIS IN NOORD-KAAP BL 98 -99 KHOI-SAN
BELANGRIKE KULTUURGROEPE Afrikaanssprekendes Sotho-sprekendes Khoi-San gemeenskap • Afstammelinge van twee stramme: • San wat jagterversamelaars was • Khoikhoi, wat skaap en beesherders was • San was voor al die ander stamme in die gebied • Taal is klikklankgeluide
TRADISIONELE PRAKTYKE • Khoi-San • Maak sterk tabak gemaak van wilde heuning wat gedroog word • Puberteitseremonie –vir Khoi-San meisies • Meisie word in ‘n selfgemaakte klein skuiling geïsoleer • Mag nie sekere kosse eet nie • Seuns • Word man wanneer hulle eerste Eland (‘n bok) skiet • Elandvet is essensieel vir seremonies
TRADISIONELE KLEREDRAG: Khoi-San Dra min klere a. g. v. nomadiese leefstyl en vreeslike hitte Van diere-velle met volstruiseierdoppe, krale en knope versier Lendeklede word met velbandjie geheg wat om die middel vas gemaak word (genoem shona) Wanneer koeler, gooi hulle ‘n groter vel oor hulle skouers Vir sekere seremonies, dra vrouens dansrompe Beide mans en vroue dra armband, halsnoere, oorringe en kopbande vir estetiese redes asook vir geestelike seremonies (Krale word hier gebruik)
TRADISIONELE KOS Tradisioneel word vleis, vrugte en groente geëet Vleis soos hase, vis, insekte, slange, skilpaaie, vlieënde miere, eiers, wilde heuning, hiënas, ystervarke, bokke en tot leeus geëet. Gewoonlik word die vleis gekook of gebraai oor ‘n oop vuur Hulle gebruik die hele dier en mors nie eers ‘n klein stukke daarvan nie Die kos word met almal in die groep gedeel Vrouens versamel Tsammas (soort spanspek) bessies, wortels, knolle en vrugte van bome soos die kremetart en maroela Wilde komkommer en neute word oor kole gebak
KUNS EN KUNSVLYT • Baie rotskuns waardeur hulle rituele, seremonies en lewenswyses illustreer • Maak pyle, boë en artefakte vir jag • Gebruik krale van volstruiseiers om klere mee te versier • Maak musiekinstrumente soos die duimklavier
Kulturele dorpies • Bly nooit vir ‘n lang tyd op een plek nie –nomadiese leefstyl • Daar is ‘n klein San stam in die Noord-Kaap wat nog soos hulle voorvaders leef • Dit word so moeilik vir hulle om nog so te leef, dat baie maar begin boer het vir ‘n lewe • ‘n Gemeenskap wat bewaar gebly het is die gemeenskap van Riemvasmaak • Dit was een van die eerste landhervormings projekte in die land • Dit bied die toeris baie vermaak soos • Tradisionele danse • Plaaslike cuisine • Akkommodasie op rotswande
VOLKSVERHALE • Die San glo aan een kragtige god, maar herken ook Kleiner gode • Hulle betoon respek en eer die geeste van dooies • Die belangrikse spirituele wese is Kaggen. • Hy het baie dinge gemaak en verskyn in baie stories waar hy dom of slim kan wees, vermoeiend of behulpsaam kan wees • Kaggen is ‘n Hottentotsgod – daarom aanbid hulle ‘n biddende hottentotsgod • Kaggan kan ook in ‘n haas, ‘n Eland, ‘n slang of enige iets anders verander
MUSIEK EN DANS: • Transdans • Mans dans voor ‘n vuur en stamp hulle voete op die grond • Op hulle voete dra hulle sade wat aanmekaar gebind is en hard rattel terwyl hulle dans • Dit het ‘n spesifieke betekenis, om mense gesond te maak, om kontak met die voorvaders te maak en om reën te maak • Vrouens klap en sing om ritme te skep • Dans gewoonlik deurnag
TRADISIONELE GENESING EN TRADISIONELE Transdans/Helingdans word uitgevoer om kontak met MEDISYNE voorvadergeeste te maak om ‘n siek person gesond te maak Hoe intenser die dans word hoe meer gaan die dansers in ‘n trans om na geesteswêreld verplaas te word Tydens die transdans gaan shamans na die spirituele wêreld, waar hulle pleit vir hulle siele en om genesing vir siekes Wortels word gebruik vir koors en griep
TRADISIONELE LEIERS Geen formele leier-stuktuur nie Besluite word deur konsensus gemaak Mense met kennis sal leierskap tydens ‘n jagtog neem Geen person het ‘n invloed op ander of die gemeenskap nie
FEESTE EN KULTURELE AANTREKLIKHEDE • Hantamvleisfees • Gariep kunstefees
Historiese plekke en geboue • Kimberley myn museum en die Groot Gat – interessante historiese tema park en is ‘n lewende museum • Die oog van Kuruman is ‘n natuurlike fontein – waar die eerste sendingstasie deur Robert Moffat begin is • Die oog is merkwaardig omdat dit in die droë Kalahari is en nooit opdroog nie • Die Wildebeest Kuil Rotskuns sentrum is net buite Kimberley – dit is ‘n gemeenskap gebasseerde publieke rotskuns projek
- Slides: 13