KULTUUR EN ERFENIS IN MPUMALANGA BL 92 95
KULTUUR EN ERFENIS IN MPUMALANGA BL 92 -95 NDEBELE’S
BELANGRIKE KULTUURGROEPE • Oorheersend Ndebeles (ama. Ndebele) Praat isi. Ndebele • Tsonga • Shangaans • Swazi’s • Noord-Sotho’s • Engels en Afrikaanssprekendes
TRADISIONELE PRAKTYKE • Seuns en meisies inisiasie • Seuns se inisiasie (wela) tot die manswêreld verseker oordrag van: • • Kennis Rituele Geskiedenis van Ndebele-kultuur Besnyding • Meisies se inisiasie (ukuthombisa) • • Word van mans geïsoleer Geleer om na mans en huishouding om te sien Hare en wenkbroue word na seremonie afgeskeer Dra stywe kralevoorskoot as teken van haar volwassewording
TRADISIONELE KLEREDRAG: NDEBELE • Ndebele-vrou klere reflekteer hulle ouderdom, sosiale status en liefde vir kleur • Die isirholwani-ringe van gedroogde gras, met krale oorgetrek word om hulle nekke, arms en bene gedra • Getroude vrouens dra koper- en bronsringe om hulle arms, nekke en bene as teken van getrouheid aan hulle mans • Hulle glo dat sterk ringe (dzilla) sterk rituele kragte het • Mooi kralewerk in geometriese vorms versier rompe, tiaras en die lang stoke wat agter die vrouens hang • Kralewerk is ‘n estetiese kulturele stelling wat op voorskote vir jong meisies tot op kleurvolle komberse en kostuums vir getroude vrouens gebruik word • Vrouens: dra kleurvolle komberse om skouers • Mans dra voorskorte wat van dierevelle gemaak wordl
TRADISIONELE KOS NDEBELES • Pap (umratha) in driepoot pot gekook • Soms word groente en vleis bygevoeg • Skaapafval (die pens), hoenderpootjies en bok-, bees en skaapkoppe • Tradisionele cuisine sluit heuning soet patats, vars gebakte mieliebrood, potgebraaide bees en wilde spinasie met gemaalde grondboontjies in • Krokodil repe in ‘n spesery gegeurde sous, • Mopani-wurms • Gebakte botterskorsies en mielies op die oop vuur gebraai • Toeriste geniet hierdie cuisine by Kulturele dorpies
KUNS EN KUNSVLYT NDEBELE • Verf van huise – mees gewilde kunsvorm • Wêreldbekend vir kleurvolle, geometriese muurskilderye op huise geverf • Ma’s dra kunsvorm na dogters oor • Maak ook: • Krale-items • Tradisionele juweliersware • Poppe en diere
Kulturele dorpies • Plaaslike Mapulana gemeenskap besit die Shangana Kulturele Dorpie waar die toeriste die volgende ervaar: • Marula Market (grootste mark vir kuns en kunsvlyt) • Plaaslike families se kultuur en gebruike • Tradisionele medisyne by die mistieke kraal van die Sangoma • Aandvertoning, waar kore, akteurs en dansers die storie van die Shangaan-nasie vertel, by die hoofman kraal Botshabelo Sendingstasie in Middelburg, het ‘n Ndebele dorpie met ‘n opelug museum gebou om die interessante stam se kultuur te bewaar.
VOLKSVERHALE • Tradisionele Ndebeles glo in ‘n mengsel van voorouerverering en dat daar ‘n siel of persoonlikheid in alle kreature en voorwerpe is. • Mulimo, is die verskaffer van reën en die god vn van die Heelal. • Voorouergeeste praat met hulle nageslag deur gode • Stories word deur ou mense vertel, is gewild en die stories word van een generasie na ander oorgedra
MUSIEK EN DANS: NDEBELES • Musiek en dans is belangrik in tradisionele gemeenskappe • Eenvoudige instrumente soos fluite en ‘n “bow-plus-calabash” • Speel op tromme en tuisgemaakte Ndebele-kitare • Sing korale wat begelei word deur beenratelaars, klappers en die klap van hande. • Belangrike fees is “Luma” waar die hoofman en koning die eerste vrugte van die seisoen eet. • Kommunikeer deur musiek waardeur vreugde op hartseer uitgedruk word
TRADISIONELE GENESING EN TRADISIONELE • Glo siekte het geestelike of spirituele MEDISYNE dimensie en nie net fisieke oorsaak het nie • Kruiedokters (Isanyanga) is mans • Izangoma is dikwels vrouens – • Gooi en vertolk bene • Kommunikeer met voorvadergeeste • Gebruik kruie om mense gesond te maak • Dra kralemedisynebottels en talismanne om nek • Ndebeles glo hulle het magiese kragte • Maak fisiese, geestelike en emosionele probleme gesond
TRADISIONELE LEIERS • Van Konings word • Regverdigheid, vrygewigheid en onpartydigheid verwag • Word gerespekteer en is verplig om na sy raadslede te luister wat weer aan die mense moet verslag doen • M. a. w. die meeste van die tradisionele regering word deur konsensus bereik • Die hoofman moet plaaslike probleme hanteer
Kultuur en erfenis in Mpumalanga Swazi’s AGTERGROND In plaaslike Siswati-taal is Mpumalanga: die plek van die opkomende son Eerste Swazi’s – in gebied gevestig na nederlaag van Mswati se magte deur Mpumalange by Mariesdorp Bang vir teregstelling as hulle na Swaziland terugkeer Volg m. a. w. nie koninklike rituele van Swaziland nie
TRADISIONELE DRAG (SWAZI’S) • KINDERS: Smal gordels van krale om middellyf om hulle teen bose te beskerm. • GETROUDE VROUE: Dra swaar rompe van beesvel, voorskote van bokvel en opgeboude hare wat met oker bedek is. • ONGETROUDE VROUE: Dra hare los • SWAZI-KRYGERS: Dra knielengte lendekleed wat met vel bedek is, arm, been en nekbande. Dra ook ‘n skild met tossels, ‘n vegstok en spies.
TRADISIONELE KOS (SWAZI’S) • Vroue en dogters kook tradisionele kos in ysterpotte • Mielies stapelvoedsel • • • Kos • • Pap en pampoen (sidvudu) Sishwala (dik pap) Lidishela (pap vir babas) Poetoe (droë pap) Nhlumayo (bone en peulgroente) Mbidvo (wilde spinasie) Matapane (aartappels) Luselwa (pampoen) • Vrugte • Mkwakha (klapper) • Umfomfo (Bessie) • Mganu (Maroelabrug) • Drinkgoed • Utshwala (tradisionele bier) • Incwa (suurpap) melk en suurmelk
TRADISIONELE PRAKTYKE (SWAZI’S) • Woon in byekorfvormige hutte naby aan mekaar gebou om kraal te vorm • Slaap op grasmatte • In middel van kraal veeskuiling, wat ook geestelike kern van kraal is • Slegs mans en seun mag dit binnegaan en vroue slegs op spesiale geleenthede • Grootste hut = middelpunt van kraal – ouma se hut (kagogo) • Langs kagogo is hoofkombuis (edladleni) waar vroue in aand bymekaarkom – om kennis met dogters te deel
TRADISIONELE PRAKTYKE (SWAZI’S) • Lief vir kleurvolle seremonies en tradisionele drag gereeld deur mans en vroue gedra • Belangrike tradisionele praktyke is Ncwala (Eerste vrugte fees) en Umhlanga (Rietdans) • Ncwala = heilige seremonie van 6 dae duur vir danksegging, gebed en boetedoening • Haal van seewater; sing prysliedere; oes en versamel kruie en sade en offer ‘n bul. • Bul se vleis word net deur jonges geëet – simboliseer dapperheid van jong krygers
TRADISIONELE PRAKTYKE (SWAZI’S) • Umhlanga is ‘n rietdans – strek oor 8 dae – jong meisies versamel riete • Doel: om kuisheid te bewaar • Om solidariteit van nasie te betoon • En vertoon potensiële vroue vir die koning te vertoon
TRADISIONELE GENESING (SWAZI’S) • Muti (medisyne) word voorberei deur Tinyanga (tradisionele genesers) of Tangoma (waarsêers) • Tinyanga is spesialiste in kruiemedisyne • Tangoma is waarsêers of sieners • Voorvaderlike geeste kies na bewering ‘n person om Sangoma te word • Word dan deur tangoma opgelei waarna gradeplegtigheid volg.
KUNS EN HANDWERK Swazi-kuns en handwerk word meestal deur vroue gedoen as ‘n manier om inkomste te verdien Swazi-handwerk sluit pottebakkersware, juweliersware, geweefde grasware, matte en houtitems in
MUSIEK EN DANS (SWAZI’S) • Gebruik verskeie tuisgemaakte musiekinstrumente, wat verskillende klanke voortbring, bv kalbas, koedoehoring, rammelaar en rietfluit • Ongetroude meisies voer indlamu, ‘n Swazidans wat vroulike skoonheid en deug vier, op • Meisies dra kleurvole voorskote met krale versier, sing liedjies met verskillende betekenisse volgens geleentheid gekomponeer word • Isibhaca-dans is ‘n voetestamp-Swazi-dans wat deur spanne mans uitgevoer word • Dans vir pret en ding soms teen mekaar mee
Historiese plekke en geboue (Mpumalanga) • Pilgrimsrus– op Panorama roete is as nasionale monument verklaar • Replika van ‘n vorige goudontginnings dorp, en een van die beste voorbeelde van ‘n lewende dorp • Makonjwa Berg, Songimvelo Natuurreservaat is as ‘n Wêrelderfenis gebied verklaar. Dit is 3, 6 biljoen jaar oud en is een van die mees bewaarde sedimentere gesteentes in die wêreld. • Lydenburg (Mashishing) Museum het ‘n replica van die Lydenburg koppe, (‘n reeks klei maskers) wat 500 na Christus terugdateer • Die Samora Machel Monument in Mbuzini, naby Malelane is ‘n gedenkmonument op die plek waar die vorige Mosambiekse President dood is in ‘n vliegongeluk in 1980’s
- Slides: 21