KULTUUR EN ERFENIS IN KWAZULU NATAL BL 89
KULTUUR EN ERFENIS IN KWAZULU NATAL BL 89 -90
BELANGRIKE KULTUURGROEPE • Oorheersend Zulu-mense • Zulu beteken: Grense van die hemel • Taal het klik-klanke en baie woorde word algemeen in Afrikaans en Engels gebruik • • • Ubuntu – menslikheid Donga – sloot Muthi – medisyne Impala – bok Mamba – slang • Grootste gedeelte van SA se Indiër-bevolking • Geen voorvaderlike wortels in SA • Geurige kos en ryk kultuur • Meerderheid is Hindoes, Moslems en daar is Christene ook
TRADISIONELE PRAKTYKE • Zulu-troues – • bruid dra tradisionele klere en • Kan klere 3 – 4 keer verander om skoonouers te wys hoe sy in verskillende kleure lyk • Bruidegom se familie slag ‘n bees om bruid te verwelkom • Bruid gee komberse as geskenke aan nuwe familie (ukwaba) • Hoofman van stam kies bruid by rietdansseremonie (hubare meisies dans met riete vir hoofman)
TRADISIONELE KLEREDRAG: ZULU • Getroude Zuluvroue: • tradisonele geplooide rompe van beesvel (izidwaba), • frokkies en flennielappe oor skouers • Hoede, wat sampioenvorm het en met wit krale versier is (izicholo) • Jong vrouens wat in verhouding is: • Flennielappe wat soos rompe lyk, • Stringe krale om hulle nekke • Getroude en ongetroude mans: • Gebreide bees- en bokvellendeklede (vizinene) • Ouer mans • Koperring om hulle koppe
TRADISIONELE KLEREDRAG INDIERS • Meestal Westers • Sari’s (helderkleurige rokke met komplekse krae) by spesiale geleenthede • Mans dra wit stukke materiaal wat ‘n “kurta”genoem word.
TRADISIONELE KOS ZULU’S • Pap (phutu) saam met amazi, stampmielies, • Kluitjies saam met afval (orgaanvleis) • Bone, aartappels, madumbes (ding tussen ‘n patat en aartappel) kool en wilde spinasie • Vleis en dikmelk • Tradisionele bier (Utshwala) gemaak van sorghum (vrouens maak dit)
TRADISIONELE KOS INDIERS • PIKANTE KOS • • • Kerrie Rys Samoosas Rotis Neute Speserye
KUNS EN KUNSVLYT ZULU’S • Vroue weef skinkborde; matte en mandjies • Kleihouers om kos in te stoor • Kralewerk het besondere betekenis • Elke kleur kraal het beteken iets anders • Boodskap van rou, liefde, jaloesie, armoede word in kraleskepping geweef • Maak volgende van krale: • • • armbande, Lyfbande Kopbande Halssnoere Kralewerk op klere • Mans werk met velle en huide of kerf hout om volgende te maak: • • stoele, Skinkborde Bakke Lepels
RICKSHA • ‘N Belangrike toeriste aantreklikheid is die kleurvolle twee-wiel ricksha wat deur ‘n Zulu getrek word. • Die Zuluman is baie kleurvol aangetrek met baie groot kleurvolle hooftooisel.
Kulturele dorpies • SHAKALAND, naby Eshowe leer toeriste van die Zulu kultuur • Tradisonele byekorf opstalle en geboue • Demonstrasies van • Kralewerk • Pottery • Biermakery • maak van spiese en velskilde • Besoekers kan deelneem aan spiesgooiery • Tradisionele genesers en sangomas kan besoek word • Kyk na tradisionele dansers • Geniet ‘n tradisionele Zulu-ete/Westerse ete • DUMAZULU TRADISIONELE DORPIE is ‘n lewende museum vervaardiging van tradisionele goedere en Zulu-danse gedemonstreer word
FEESTE ZULU • Die rietdans by die Koningskraal in Nongoma is ‘n kleurvolle viering wat respek vir vrouens aanwakker • Hierdie fees kry sy naam van die rivierbedding wat die sentrale fokuspunt van die 4 dag gebeurtenis is.
FEESTE INDIERS • Diwali of die fees van lig is ‘n Hindoe viering wat die begin van die Hindoe Nuwe Jaar aandui.
ANDER BESIENSWAARDIGHEDE FEESTE • Vuurloopfeeste • Splashy Fen Fees • Awesome Africa-musiekfees • Suiderkruismusiekfees • White Mountain Folk Fees • Umdwebo-lewenstylfees KULTUURAANTREKLIKHEIDE • Ephezulu Cultural Village • Dumazulu Cultural Village • Moskees
VOLKSVERHALE • Mites en legends is deel van die Zulu erfenis wysheid en tradisies • Dit verwys na die voorvader konneksies wat die mense het met die land en diere • Ouer mense vertel die stories asof hulle lewende voorvaders is wat die wyshede van een generasie na ‘n ander oordra…
MUSIEK EN DANS: ZULU’S • Belangrike deel van Zulu-kultuur en lewenstyl • Dans simboliseer ‘n gebeurtenis of ervaring wat plaasgevind het • Zulu-buldans en Zulu-jagdans • Eb en vloed van getye word in die Umbhekuzo-dans voorgestel • Slangagtige beweging in die Um. Chwayo-dans • Dans van klein skild • Um. Qhogoyo-dans wat geweldadige bewegins van die boonste deel van die liggaam is • Tromme vorm deel van danse
• Hulle gebruik mondstuk vooraan ‘n horing om musiek te maak • Sowel as ‘n ratel wat deur die hand geskud word of aan die enkels vasgemaak is • Verder sing hulle saam • Imbube en Isicathamiya is tipes Zulu-musiek – word deur Lady Smith Black Mambazo gespeel en so deel geword van Suid-Afrikaanse musiek.
TRADISIONELE GENESING EN TRADISIONELE MEDISYNE • INYANGA (Kruiedokter) gebruik medisyne wat van plante of diere gemaak is. (Muthi – tradisionele medisyne) • Die goddelike geneser is die Isangoma • Isangoma besit bonatuurlike kragte om met die voorvadergeeste te kommunikeer om toekoms te voorspel • Isangoma het ‘n baie hoë status in Zulu-gemeenskap
TRADISIONELE LEIERS • Die koning is baie magtig • Die koninklike voorvaders word as die beskermers van die nasie gesien • Sy koninklike gesag word jaarliks hernu by ‘n groot byeenkoms • Tradisioneel regeer die koning met die advise van sy hoofmanne (indunas)
HISTORICAL SITES AND BUILDINGS • Kwa. Zulu Natal Cultural Museum in die vallei van die Zulu-konings naby Ulundi – • het argeologiese en kulturele Zulu-voorleggings • Mees verteenwoordigende voorleggings van die Zulu erfenis • Isandlwana Historiese Reservaat en Slagveld • Stel die Anglo-Boere Oorlog voor • Mgungundlovu Museum op die terrein van Dingaan se hoofkwartier • Ncome Museum en Monument oorkant die rivier van die 64 waens op die Bloedrivier Slagveld is ‘n herdenking van die Zulu weermag
- Slides: 25