KULTUUR EN DIVERSITEIT TOERISME BEVORDER HOE KAN KULTURELE
KULTUUR EN DIVERSITEIT TOERISME BEVORDER HOE KAN KULTURELE UNIEKHEID EN DIVERSITEIT INKOMENDE EN BINNELANDSE TOERISME BEVORDER BL 101 -102
SUID-AFRIKA – ‘N REENBOOGNASIE • Voorheen het toerisme Afrika besoek vir sy mooi Fauna en Flora • Tafelberg, die Drakensberge en die Tuinroete • Wildtuine besoek om wilde diere in hul natuurlike habitat te sien • Plante en blomme soos die koningsprotea, strelitzia en kremetartbome • Na apartheid is kulturele diversiteit in SA erken – ‘n reënboognasie gebruik – Aartbiskop Desmond Tuto eerste verwys na Reënboognasie • 11 amptelike tale en ‘n verskeidenheid kultuurgroepe • Buitelandse toeriste kom nou vir al bogenoemde redes na SA
Hoe kulturele uniekheid en diversiteit inkomende toerisme bevorder • Buitelandse toeriste wil volgende ervaar • Unieke kulturele aspekte van ander lande • Hoe dinge anders gedoen word as waaraan hulle gewoond is • Kos: Toeriste kan orals Kentucky of Mc. Donalds eet – soek nou iets anders – iets wat nie in hul eie land te sien is nie • SA se kulturele diversiteit is voordeel: Een land bied ‘n verskeidenheid kulture om te sien en interaksie mee te hê
Wat Suid-Afrika bied • Kultuurgroepe is verskillend – reuse toerismepotensiaal • Kos van verskillende kulture – gryp belangstelling van toeriste aan • SA restaurante bied geregte uniek aan SA geregte – Volstruis en koningklip (vis) • Voorbereiding is anders – daarom is dit vir toeriste ‘n ander ervaring • Tradisionele danse, musiek en unieke kuns is ook ‘n groot trekpleister • Diversiteit is vir buitelandse toeriste ‘n groot aantreklikeheid
AKTIWITEIT 2 BL 103
HOE KULTURELE UNIEKHEID EN DIVERSITEIT BINNELANDSE TOERISME BEVORDER • As nasie aanvaar ons alles om ons as vanselfsprekend • Rykdom kulturele geleenthede en ervarings omring ons • Binnelandse Toerisme Groeistrategie *(BTGS) se doelwit: om Suid. Afrikaners bewus te maak van kulturele diversiteit en om dit te verken • – gaan terug na jou wortels as jy in stede bly deur in die platteland na jou wortels te soek • Apartheid het kulture apart gehou – leer nou ander kulture ken • Leerervaring - besoek areas wat jy nog nooit gesien het nie • Kunstefeeste – is inleiding tot ander kulture • Nasionale Kunstefees in Grahamstad is grootste in land
AKTIWITEIT 3 BL 104
- Slides: 7