KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSIN G Kwartaal 1 Onderwerp
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSIN G Kwartaal 1 Onderwerp 4 Besigheidsrolle
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING Onderskei tussen probleemoplossing en besluitneming: Probleemoplossing Proses om 'n situasie te analiseer om strategieë te identifiseer sodat veranderinge kan plaasvind. Besluitneming Dit is deel van die probleemoplossing siklus aangesien besluite in elke stap geneem moet word. Dit word dikwels deur een persoon Probleme kan opgelos word deur / lid van senior bestuur gedoen. 'n groep / span of 'n individuele spanlid. Verskeie alternatiewe word Alternatiewe oplossings word oorweeg voordat daar op die beste gegenereer / geïdentifiseer en
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING Probleem oplossingsstappe: Identifiseer die probleem. Definieer die probleem. Identifiseer moontlike oplossings vir die probleem. Kies die beste alternatief. Ontwikkel 'n aksieplan. Implementeer die voorgestelde oplossing / aksieplan. Monitor die implementering van die oplossing / aksieplan. Evalueer die geïmplementeerde oplossing.
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING Voordele van kreatiewe denke in die werkplek: Beter / unieke / onkonvensionele idees / oplossings word gegenereer. Mag die onderneming 'n mededingende voordeel gee as ongewone / unieke oplossings / idees / strategieë geïmplementeer word. Komplekse sakeprobleme kan opgelos word. Produktiwiteit neem toe aangesien bestuur / werknemers vinnig verskeie idees kan genereer wat tyd en geld meer effektief benut. Bestuurders / werknemers het meer vertroue omdat hulle hul volle potensiaal kan benut. Bestuurders sal beter leiers wees, aangesien hulle verandering (e) positief en kreatief kan hanteer / bestuur.
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING Impak van die probleemoplossingstegnieke: Delphi tegniek Voordele Nadele Ondernemings mag 'n groep kundiges Dit is 'n duur tegniek om te gebruik as gebruik sonder om hulle bymekaar te bring. gevolg van hoë administratiewe koste. Die kundiges gee die onderneming Dit kan tydrowend / ingewikkeld wees om duidelike idees / oplossings oor hoe om data wat deur kundiges ontvang is, te produktiwiteit / winsgewendheid te verbeter. ontleed. Inligting wat deur kundiges ontvang word, kan gebruik word om komplekse sake op te los Nie alle kundiges is bereid / belangstel om terugvoering / volledige vraelyste te gee nie. Kundiges kan eerlike / geloofwaardige opinies gee, aangesien dit nie direk / Sommige kundiges het moontlik nie 'n diepgaande kennis van sekere onderwerpe
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING Kragveldanalise Voordele Dit bied 'n visuele samevatting van al die faktore wat 'n spesifieke idee ondersteun en teenstaan Nadele Dit is tydrowend, want die onderneming moet stabiliseer voordat meer veranderinge aangebring kan word. Werknemers voel ingesluit en word deel Vereis die deelname van alle sakevan die oplossings eenhede Werknemers ontwikkel en groei met die Die ontleding wat ontwikkel is, is geheel onderneming. en al afhanklik van die vaardigheidsvlak en kennis van die groep wat aan die analise werk. Ingeligte besluite kan geneem word omdat kragte vir en teen krities
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING Dinkskrum Voordele Nadele Beter oplossings word ontwikkel deur kollektiewe bydraes. Dinkskrum is tydrowend omdat alle belanghebbendes / werknemers te veel idees kan genereer wat die besluitneming kan vertraag. 'n Kombinasie van idees / verbeterings kan gekies word na die idees neergeskryf is. Sommige spanlede kan die bespreking oorheers. Werknemers word gemotiveerd omdat hulle toegelaat word om by te dra tot probleemoplossing. Die vrees vir kritiek kan die volledige deelname aan 'n dinkskrum verhoed. Stimuleer kreatiewe denke in die
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING Geheukaarttegniek Voordele Maklik om idees te genereer en die geheue te verbeter Nadele Sommige mense vind dit morsig en chaoties Stimuleer die brein en laat mense fokus Kan ingewikkeld raak, aangesien op die skakels en verwantskappe tussen Geheuekaarttegnieke te groot kan word idees. Maklik om te onthou, aangesien die onderwerpe tekste van Geheuekaarttegnieke sleutelwoorde en kort frases bevat Help mense om die werk beter te verstaan en te konsentreer Vereis 'n deeglike kennis van die onderwerp
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING Nominale groepstegniek Voordele Nadele Dit gee tyd om stil te dink oor die vraag voordat deelnemer antwoord Dit verminder bespreking en laat dus nie die volle ontwikkeling van idees toe nie. Elke spanlid / direkteur het 'n kans om deel te neem sonder inmenging van ander spanlede. Idees / insette wat deur lede gemaak is, sal moontlik nie saamval nie en kan nie probleem oplossings vertraag. Stemmery oor die idees is anoniem en kan meer betroubaar / eerlik wees. Voorstelle is miskien nie so kreatief soos wanneer 'n groep idees rondgooi nie. Almal in die groep kry die geleentheid om 'n bydrae tot die bespreking te lewer, terwyl die moontlikheid dat een persoon die groep proses oorheers, vermy word nie. Dit is tydrowend, want elke lid moet 'n aanbieding doen. Klein groepe beperk deelname en word vooraf gekies.
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING SCAMPER Voordele Moedig mense aan om met nuwe en innoverende oplossings vorendag te kom. Nadele Sukses hang daarvan af dat groepe onkonvensioneel is Deur die prosesse om verskillende Dit is tydrowend en is nie geskik vir alle komponente van 'n sakeprosedure te reël en groepe nie te kombineer, kan deelnemers elke stap ondersoek. Bevry die deelnemers se gedagtes om op onverwagse plekke te soek na die antwoorde op hul sakebehoeftes. Kan vas stel waar struikelblokke en knelpunte in die huidige praktyke voorkom en oplossings ontwikkel om hierdie hindernisse te bekamp.
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING Gedwonge kombinasies: Voordele: Dwing mense om anders te dink Kreatiewe en waardevolle sake-idees kan ontwikkel word
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING Nominale groeptegniek: Voordele Nadele Bestuurders is in staat om dinge uit te kry in Beperk kreatiwiteit aangesien die persoon die oop en oefen-dialoë voordat hulle met alleen besluite neem werknemers gekonfronteer word. Regverdig oplossings deur daaroor te praat Die siening van een persoon word toegepas en dit is nie altyd die beste siening nie. Die persoon het die geleentheid om sy / haar punt te stel en te besluit om die posisie van 'n ander denkbeeldige persoon in te neem. Help om die standpunt van 'n ander
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING Toepassing van die Delphi-tegniek • Ondernemings moet 'n paneel kundiges nooi om klagtes van kliënte te ondersoek. • Kundiges hoef nie op een plek te wees nie en sal individueel gekontak word. • Ontwerp 'n vraelys wat bestaan uit vrae oor hoe om die kwaliteit van hul produkte te verbeter en word aan die paneellede / kundiges versprei. • Versoek die paneel om individueel op die vraelys te reageer / verbeteringe aan die produkte voor te stel en aan die onderneming terug te rapporteer • Som die antwoorde van die kundiges op in 'n terugvoerverslag. • Stuur die terugvoerverslag en 'n tweede stel vrae / vraelys, gebaseer
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING Toepassing van Gedwonge Veld Analise tegnieke • Beskryf die huidige situasie / probleem en die gewenste situasie. • Maak 'n lys van alle dryf- / voor- en weerhoudende / nadele wat veranderinge sal ondersteun en teenstaan. • Ken 'n punt toe vir elke krag met 'n numeriese skaal, waar 1 swak en 5 sterk is. • Weeg die positiewe en negatiewe faktore op en besluit dan of die projek lewensvatbaar is. • Kies die krag met die hoogste telling as die oplossing.
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING Toepassing van 'n Dinkskrum tegniek • Noem / omskryf die sakeprobleem duidelik, sodat alle deelnemers / belanghebbendes die probleem verstaan. • Lede bepaal moontlike oorsake van die sakeprobleme. • Stel 'n tydsbeperking vir elke dinkskrum op. • Teken / skryf idees neer, waar alle deelnemers dit kan sien. / Idees kan ook wees aanlyn tydens 'n E-dinkskrum gedeel word • Gebruik elke voorstel om nuwe gedagtes / idees te inspireer. • Moenie die idees beoordeel / kritiseer / bespreek nie, sodat baie idees gegenereer kan word so vinnig as moontlik.
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING Toepassing van nominale groepstegnieke • Moedig die groep aan om die probleem duidelik te definieer sodat al die klein groepe aan dieselfde probleem kan werk. • Die onderneming moet die werknemers in kleiner groepe verdeel. • Versoek elke werknemer om stil te dinkskrum / baie idees op sy eie te genereer • Elke werknemer in die kleingroep het die geleentheid om een van sy / haar idees / oplossings met 'n kort uiteensetting te gee. • Stel een werknemer aan om die idees / oplossings op 'n groot vel papier te skryf • Laat elke werknemer 'n tweede oplossing gee totdat alle moontlike oplossings opgeteken word
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING Toepassing van SCAMPER S - Plaasvervanger • Vervang sommige dele van die produk met iets anders • Vervang 'n deel van die probleem met iets nuuts C - Kombineer • Rangskik dele van 'n probleem op 'n kreatiewe manier om die probleem te kanselleer A - Aanpas • Kyk na bestaande oplossings en pas dit aan om die huidige situasie op te los. • Kyk na die nuwe tendense vir produkte en pas die ou produk aan om meer kliënte te lok
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING M - Verander • Kyk of ‘n gedeelte van de probleem aangepas kan word om die hele probleem op te los. • Sit nuwe onderdele aan die produk om meer kliënte te lok P - Ander gebruike • Wysigings aanbring om doe produk vir ander doeleindes te gebruik E - Elimineer • Raak ontslae van sommige dele van die probleem of verminder dit R - Herrangskik • Speel met die dee rond en herrangskik dit anders daaraan te dink.
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING Toepassing van Geheuekaarttegnieke • Besluit oor die sentrale probleem / onderwerp en vind 'n woord / prentjie wat dit vaslê. • Verdeel die sentrale tema in hoof idees / punte. • Verdeel die idees verder in sub-punte. • Gebruik kleur en vorms om idees logies te help sorteer.
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING Toepassing van Geforseerde Kombinasies • Gee werknemers 'n lys van ewekansige woorde / prente / voorwerpe. • Werknemers moet dan verbindings skep tussen die probleem en hul artikel. • Werknemers moet vrae beantwoord soos “hoe kan hierdie item ons probleem oplos”?
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING Toepassing van leë stoel • Praat met 'n leë stoel en stel jou voor dat dit ‘n ander person is sit
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING Maniere hoe 'n onderneming 'n omgewing kan skep wat kreatiewe denke stimuleer / bevorder • Beklemtoon die belangrikheid van kreatiewe denke om te verseker dat alle personeel weet dat die bestuur hul idees wil hoor. • Moedig personeel aan om met nuwe idees / opinies / oplossings vorendag te kom. • Lei personeel op in innoverende tegnieke / kreatiewe probleemoplossingsvaardighede / Geheuekaarttegniek / laterale denke. • Moedig werkswinkels binne die organisasie aan / bestudeer hoe ander besighede dinge doen. • Moedig alternatiewe maniere aan om dinge te werk / te doen. • Reageer entoesiasties op alle idees en laat niemand minder belangrik voel nie.
- Slides: 22