KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLO SSING Besigheidsrolle Onderwerp 1
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLO SSING Besigheidsrolle Onderwerp 1 Bl. 90
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING Bestuurders en werknemers moet kreatiewe gebruik om probleme op te los. denke Wat is kreatiewe denke? Dit is die proses wat ons gebruik om met ‘n nuwe idee vorendag te kom. Voorbeelde waarvoor dit gebruik kan word: Om nuwe produkte te ontwikkel Gehalte van goedere en dienste te verbeter Konflik in die werkplek op te los
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING Voordele van kreatiewe denke vir die besigheid en werknemers: 1. Vergaderings kan korter en meer produktief wees. 2. Beter en vinniger probleemoplossing. 3. Beplanning en bestuur sal doeltreffender en doelmatiger wees. 4. Meer innoverende idees word ontlok
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING Probleemoplossingstappe Probleemoplossingsaktiwiteite werk die beste as ‘n gestruktureerde proses gevolg word: • Identifiseer die probleem • Omskryf die probleem • Identifiseer alternatiewe • Evaluaeer alternatiewe • Kies die beste alternatief • Implementeer die besluit • Monitor die besluit • Evalueer die besluit
VERSKIL TUSSEN ROETINE DENKE EN KREATIEWE DENKE Roetine denke: neem aan dat die toekoms dieselfde as die verlede sal wees. Behels om dieselfde dinge gedoen word en verskillende resultate verwag. Kreatiewe denke: moet ‘n mens laterale denke gebruik. Los probleme op deur logiese denkprosesse (redenering) ter bereiking van oplossings wat nie onmiddelik ooglopend is nie.
KATEFORIEË VAN SIELKUNDIGE STRUIKELBLOKKE 1. Interne struikelblokke Struikelblokke wat beheer word deur emosies, vrees, onderdele en nadenke. 2. Perseptuele struikelblokke Hindernisse wat verhinder dat jy die probleem duidelik sien of ‘n moontlike oplossing kry. 3. Intellektuele en ekspressiewe struikelblokke Intellektuele struikelblokke lei tot swak strategieë of planne vir die oplossing van die probleem. Ekspressiewe struikelblokke beteken dat die vermoë om idees oor te dra, moeilik is.
KATEFORIEË VAN SIELKUNDIGE STRUIKELBLOKKE 4. Kulturele struikelblokke Dui daaarop dat mense nie teen hul tradisionele oortuigings wil gaan nie. 5. Omgewigstruikelblokke Sluit in die sosiale en fisiese omgewing waarin ons lewe en werk, moet ‘n omgewing wees waarin daar eerlikheid, vertroue en ondersteuning voorkom.
WERK SAAM MET ANDER OM PROBLEME OP TE LOS EN IDEES TE • ONTWIKKEL: Moeilik om kreatief en innoverend op jou eie te wees. • Dit help om jou idees met ander te deel en hulle opinie te kry. • Om ander te hoor hulle idees gee, help jou om jou eie idees te ontwikkel. • Werk in groepe, dit is goed om idees te ontwikkel. • Werk saam met ‘n groep mense, die totale ervaring en kennis verhoog dan. • Dit stel die groep instaat om die probleem uit verskeie perspektiewe te aanskou.
BELANGRIKHEID VAN KREATIEWE DENK • VAARDIGHEDE Sleutel tot die sukses van die besigheid. • Kreatiewe vaardighede moet ontwikkel en geoefen word. • Geleenthede moet geskep word om te dink, speletjies te speel en tegnieke te oefen. • Kreatiewe vaardighede floreer in ‘n omgewing waar kreatiwiteit bevorder is. • Werkers moet vry voel: Vrae te vra, Uitdagings te bied, probeer ‘n vars aanslag en gee oorspronklike innovasie voorstelle sonder om te kristiseer.
KONVENSIONELE TEENOOR ONKONVENSIONELE OPLOSSINGS Konvensionele oplossings: Is hoe probleme gewoonlik opgelos word. Kan beperkend wees omdat hulle dikwels die gevolg is van ‘n gebrek aan oorspronklikheid. Onkonvensionele oplossings: vereis dat ‘n mens anders na sake kyk. Kreatiewe denkvaardighede is nodig vir onkonvensionele oplossings.
ONDERSKEI TUSSEN PROBLEEMOPLOSSING EN BESLUITNEMING Probleem oplossing: Proses wat alternatiewe evalueer en navorsing gebruik om 'n probleem op te los. Besluitneming: Dit is die praktyk waar 'n aantal bestaande alternatiewe oorweeg word en op die beste oplossing besluit word.
PROBLEEMOPLOSSINGS TEGNIEKE 1. Delphi-tegniek Verduideliking: • Gebruik om groot probleme op te los waarvoor dit lyk asof daar geen vorige voorbeelde van oplossings was nie
PROBLEEMOPLOSSINGS TEGNIEKE Metode: • Bestaan uit ‘n paneel van anonieme deskundiges • Vraelys word versprei • Anonieme antwoorde word opgesom • Terugvoerverslag word aan die paneellid gestuur met 'n tweede stel vrae • Paneellid lees terugvoer verslag • Paneellid mag besluit om hul oorspronklike besluit te verander • Tweede vraelys word voltooi • Finale opsomming en terugvoer verslag word saamgestel • Idee is om konsensus deur middel van hierdie metode te bereik • Beste oplossing sal gevind word
PROBLEEMOPLOSSINGSTE GNIEKE 2. Trapleertegniek – Bl. 94 • Moedig individuele deelname in groepsbesluitneming aan. • Deelnemers dra individueel by, sonder invloed van ander. • Verhinder dat mense ‘wegkruip’. • Verhinder ook dat kragtiger lede die groep oorheers.
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING 3. Kragveldontleding – Bl. 94 • Gebruik om ‘n probleem op te los wanneer hulle beplan om hul produkte, goedere en dienste te verander. • Neem al die negatiewe kragte vooraf in ag, sodat stappe vooraf geneem kan word om dit te minimaliseer. • Positiewe kragte kan versterk word. • Eerstens, lys en bespreek die kragte ten gunste van verandering (die dryfkragte). • Tweedens, lys en bespreek kragte wat teen verandering is (die remkragte). • Laastens, weeg dryfkragte en remkragte teen mekaar op.
PROBLEEMOPLOSSINGS TEGNIEKE
PROBLEEMOPLOSSINGS TEGNIEKE 4. Dinkskrum Word gebruik vir probleemoplossing as die organisasie, ‘n groep of span in die probleemoplossings proses wil betrek. Bestuur deur 'n fasiliteerder om te verseker dat die beste resultate verkry word.
PROBLEEMOPLOSSINGS TEGNIEKE METODE Probleem word geidentifiseer Deelnemers stel idees en oplossings na willekeur voor Alle idees word op 'n blaaibord geskryf Fasiliteerder moedig almal aan om deel te neem Geen idees word gekritiseer nie ‘n Blad met die idee word teen die muur geplaas Soortgelyke idees word saam gegroepeer Nuwe lys word opgestel om die idees te verfyn Die groep stel ‘n ranglys van die idees op ‘n Plan van aksie word bespreek om die beste idee te implementeer
PROBLEEMOPLOSSINGS TEGNIEKE 5. Breinkaarte is diagramme wat idees of konsepte verteenwoordig. Nuttig vir die generering van idees en probleemoplossing. METODE Besluit op 'n probleem of onderwerp wat 'n tema vorm Breek die sentrale tema in hoof gedagtes of punte Plaas die belangrikste punte of idees op die hooftakke Breek die idees verder af in sub-punte / sub takke
PROBLEEMOPLOSSINGS TEGNIEKE 6. Nominale groep tegniek Word gebruik om die nadele van groep besprekings te vermy. Een of twee dominante mense probeer altyd om die groep te oorheers. Ander lede van die groep is passief en neem nie deel nie. Hulle het nie die selfvertroue om hul menings te lig nie
PROBLEEMOPLOSSINGS TEGNIEKE METODE Groep word verdeel in kleiner groepe Die probleem word duidelik gedefinieer Elke individu dinkskrum soveel idees as moontlik op sy eie Elke persoon in die groep gee hul oplossing vir die probleem Elkeen gee dan 'n tweede oplossing Hierdie proses word herhaal totdat al die oplossings aangeteken is Elke persoon lees deur die voorstelle afsonderlik en bepunt dit anoniem Die hoogste punte word aan die beste oplossing toegeken en die laagste punt vir die minder aanvaarbare oplossing Punt word vir elke oplossing bereken Die groep kry die uitslag van die opname Elke groep doen ‘n aanbieding van die oplossing wat as die beste beskou is
PROBLEEMOPLOSSINGS TEGNIEKE 7. Geforseerde kombinasies: Help om na bestaande idees te kyk in nuwe kombinasies Genereer kreatiewe idees deur bestaande idees te meng METODE Definieer en verstaan die probleem in die groep Dinkskrum sleutelwoorde wat te make het met die probleem Skryf die sleutelwoorde neer op klein stukkies papier en plak dit teen ‘n muur Kombineer woorde om nuwe kombinasies te vorm Probeer om met nuwe idees vorendag te kom wat verkry is van genoemde kombinasies Wees avontuurlustig en speel met woorde Kies die beste idee en gebruik die idee om ‘n strategie te vorm
PROBLEEMOPLOSSINGS TEGNIEKE 8. Leëstoeltegniek Word gebruik vir individuele besluitneming METODE Plaas ‘n leë stoel in die vertrek Fantiseer oor iemand wie jy respekteer wat in daardie stoel sit Verduidelik die probleem aan hom/haar in besonderhede Vertel aan hom/haar wat jy dink die oplossing is Vertel dan aan hom/haar of jy dink dat die moontlike oplossing sal werk VOORDELE Stimuleer jou denke Help om klarigheid te kry oor die bron van die probleem Help om die probleem te verstaan; en Vergun jou die geleentheid om moontlike oplossings aan te hoor
- Slides: 23