Kontantonvangstejoernaal Kwartaal 2 Kontantonvangstejoernaal Die joernaal wat gebruik
Kontantonvangstejoernaal Kwartaal 2
Kontantonvangstejoernaal? – Die joernaal wat gebruik word om transaksies te boekstaaf wanneer geld deur die besigheid ontvang word. – Kontantonvangstes- Rekening: → Ontvang geld by ʼn huurder- Huurinkomste → Kapitaalbydrae deur die eienaar- Kapitaal → Geld ontvang vir die lewering van ʼn diens- Lopende inkomste → Rente onvang by die bank- Rente op lopende rekening
Die kontantonvangstejoernaal Kapitaal ontvang Brondokumente vanaf die eienaar Ontvang huurgeld Dienste gelewer Kwitansie aan kliënte Geld gaan Kasregisterrol(KRR) deponeer by die bank aan die Bankdepositostrokie einde van die dag Rente ontvang Bankstaat vanaf die bank
KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VANBesigheid se naam VIR Maand en Jaar Dok Dag Besonderhede Ontleding van Fol ontvangste Bank Lopende Inkomste Diverse rekeninge Bedrag Besonderhede Bedrae vir die Die kolom vir dag dienste Die rekening ontvang. (Geld gelewer. wat geraak wat nie in word deur die Naam van die direk in die Wanneer daar nie transaksie persoon van Brondokument besigheid se Die bedrag ‘n kolom is vir die (Kapitaal, wie die geld se nommer bankrekening wat ons aan transaksie nie word Huurinkomste ontvang is. Kwitansie 001 inbetaal is nie. dit in die Diverse die einde van en rente op Indien dit vir of KRR 1. die dag gaan Kolom ingeskryf. lopende dienste deponeer in rekening). gelewer is die bank. skryf kontant. Datum van transaksie
NB Jy moet instaat wees om die volgende uit ʼn transaksie kry. 1. Datum. 2. Bedrag wat ontvang is. 3. Naam van die person van wie die geld ontvang is (Indien dit vir dienste gelewer is skryf kontant). 4. Waarvoor is die geld ontvang (dienste gelewer, huurinkomste, kapitaal en rente op lopende rekening).
Aktiwiteit 1 BL 71 Dawid de Kock het op 1 April 2008 ʼn Prokureurspraktyk, genaamd Davido Prokureurs begin. 1 Dawid het R 250 000 bygedra as aanvangskapitaal wat direk in die lopende bankrekening van die besigheid inbetaal is. Kwitansie 001 is uitgereik. 12 Kontant ontvang vir dienste gelewer volgens kasregisterrol, R 6 400 kontant. 12 Dawid het ʼn deel van sy gebou aan Susan Baloyi verhuur. Ontvang R 3 400 vir die huur vir April 2008 en reik kwitansie 002 uit. 30 Ontvang die bankstaat van Permanente Bank. Die bankstaat toon dat Davido Prokureurs R 350 rente vir die maand verdien het.
Aktiwiteit 2 E KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN DAVIDO PROKUREURS VIR April 2008. Dok Dag K 001 1 Besonderhede Fol BS 25 Kontant Susan Baloyi BATES Bank + 250 000 Dawid de Kock KRR 12 K 00 2 Ontleding van ontvangste Permanente Bank Diverse rekeninge Bedrag E Besonderhede 250 000 Kapitaal + 6 400 3 400 + Lopende Inkomste E 9 800 3 400 350 Huurinkomste E + Rente op lopende rekening Tel nooit op 260 150 6 400 253 750 +
Aktiwiteit 2 BL 73 Sam Radebe het ʼn loodgieterbesigheid genaamd Sam Loodgieters op 1 Julie 2009 begin. 1 Sam Radebe het Sam Loodgieters begin deur R 40 000 as kapitaalbydrae in die bankrekening van die besigheid in te betaal. Kwitansie 001 is uitgereik. 6 Kontant ontvang vir dienste gelewer volgens kasregisterrol, R 2 800 14 Kontant ontvang vir dienste gelewer volgens kasregisterrol, R 8 500 25 Die eienaar het sy kapitaalbydrae tot R 50 000 verhoog. Kwitansie 002 is uitgereik. 31 Ontvang die bankstaat van RSA Bank. Die bankstaat toon dat die besigheid R 50 rente vir die maand verdien het.
Aktiwiteit 2 E KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN SAM LOODGIETERS VIR JULIE 2009. Dok K 001 Dag Fol 1 Sam Radebe KRR 6 KRR Besonderhede Ontleding van ontvangste 14 K 00 25 2 Kontant BATES Bank + + Lopende Inkomste 2 800 8 500 10 000 Sam Radebe BS 31 RSA Bank 50 Tel nooit op nie! 61 350 Bedrag 40 000 2 800 Diverse rekeninge 11 300 E Kapitaal Besonderhede + E Kapitaal E + Rente op lopende 50 rekening + 50 050
Aktiwiteit 2 KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN Dok Dag Besonderhede Fol Ontleding van ontvangste VIR Bank Lopende Inkomste Diverse rekeninge Bedrag Besonderhede
- Slides: 10