KOMPONENTE VAN FIKSHEID Deel Twee kan t i

  • Slides: 15
Download presentation
KOMPONENTE VAN FIKSHEID Deel Twee kan t i d ie u o th erske

KOMPONENTE VAN FIKSHEID Deel Twee kan t i d ie u o th erske nte n O v one p … ou kom ndui h a e a nt e n po and m b o k ver e l l A Watter belangrike komponent van fiksheid word in hierdie foto gewys?

KRAG DIE VERMOë VAN JOU SPIERE OM DIE KRAG TE Hê OM SWAARTEKRAG TEEN

KRAG DIE VERMOë VAN JOU SPIERE OM DIE KRAG TE Hê OM SWAARTEKRAG TEEN TE WERK

WAT BETEKEN DIT? Swaartekrag trek ons af aarde toe Die eenvoudige aksie om ons

WAT BETEKEN DIT? Swaartekrag trek ons af aarde toe Die eenvoudige aksie om ons arms, bene of liggaam WEG van die vloer te lig benodig spierkrag om swaartekrag teen te staan

Dans vereis baie spierkrag meeste van ons bewegings staan swaartekrag teen en daar word

Dans vereis baie spierkrag meeste van ons bewegings staan swaartekrag teen en daar word van ons vereis om ons liggaam/ledemate op verskeie maniere te lig wat swaartekrag teenstaan

Dit is hoe ons almal begin… Hopelik sal dit so eindig … Inspanning! Maklik!

Dit is hoe ons almal begin… Hopelik sal dit so eindig … Inspanning! Maklik!

Om spierkrag te ontwikkel kan alleen bereik word deur gereelde oefening en meer as

Om spierkrag te ontwikkel kan alleen bereik word deur gereelde oefening en meer as die gewone elke dag bewegings uit te voer

Ons moet al die spiere in ons liggaam kondisioneer om optimale krag te bereik

Ons moet al die spiere in ons liggaam kondisioneer om optimale krag te bereik Dit beteken dat die spiere in ons arms, bene en bolyf geoefen moet word

Dit kan alleen bereik word deur gereeld klasse by te woon – Ten minste

Dit kan alleen bereik word deur gereeld klasse by te woon – Ten minste vier keer ‘n week!!

HOE SPIERE WERK ØGereelde oefening ontwikkel jou spiere en maak hulle sterker ØOf jy

HOE SPIERE WERK ØGereelde oefening ontwikkel jou spiere en maak hulle sterker ØOf jy dit ontwikkel al dan nie hang af van die hoeveelheid INSPANNING wat jy insit om meer van jou spiere te vereis!! ØDit word ‘progressiewe oorlading’ genoem ØAs jy dieselfde aksie op dieselfde wyse in elke klas uitvoer sal jy nie spierkrag ontwikkel nie

Spiersterkte komplimenteer spierkrag Dit is die vermoë van die spier om ‘n krag of

Spiersterkte komplimenteer spierkrag Dit is die vermoë van die spier om ‘n krag of beweging MET SPOED te laat plaasvind dit is van uiterste belang dat ‘n danser beide spiersterkte en spierkrag gesamentlik moet verhoog

Oorlaaide Beginsel Doen meer vandag as wat jy gister gedoen het en doen meer

Oorlaaide Beginsel Doen meer vandag as wat jy gister gedoen het en doen meer môre as wat jy vandag gedoen het Die oorlaaide beginsel affekteer die ontwikkeling van …

ALLE KOMPONENTE VAN FIKSHEID

ALLE KOMPONENTE VAN FIKSHEID

Hoe om dit te bereik … Ø Gaan na die gim – doen ligte

Hoe om dit te bereik … Ø Gaan na die gim – doen ligte gewigsopleiding vir spesifieke spiere Ø Werk met ‘n weerstandsband Ø Doen oefeninge tuis om spiere te versterk Ø Dans – barrewerk en werk in die middel bv. vermeerder balanserings bewegings / adage / port de bras / arm oefeninge Ø Dans – vloeroefeninge of stoelwerk is uitstekend vir die ontwikkeling van krag

JY KAN DIT VERBETER! Optrekke, opstote is uitstekend vir die ontwikkeling van bolyfkrag om

JY KAN DIT VERBETER! Optrekke, opstote is uitstekend vir die ontwikkeling van bolyfkrag om dansers op te lig Die plank en abdominale oefeninge (‘crunches’) versterk die kern en verbeter postuur en balans Hurke is uitstekend vir dinamiese laer liggaamkrag Die herhaling van pliés, reléves, battements verhoog die spieruithouvermoë van die beenspiere Dit is tot jou voordeel om aan hierdie aktiwiteite 3 tot 5 keer per week deel te neem

Sterkte = krag!

Sterkte = krag!