Julle sal my getuies wees hoe Christus ons

  • Slides: 11
Download presentation
“Julle sal my getuies wees” hoe Christus ons deur die Heilige Gees roep, toerus

“Julle sal my getuies wees” hoe Christus ons deur die Heilige Gees roep, toerus en deel maak van sy werk… -

Twee dele van die boek… �Christus doen Self sy werk �– maar maak ons

Twee dele van die boek… �Christus doen Self sy werk �– maar maak ons ook deel daarvan Hand 1: 8 – “Julle sal My getuies wees” Matt 28: 19 – “Gaan na al die nasies toe, maak hulle my dissipels… en leer hulle…” Joh 20: 21 – “Soos die Vader My gestuur het, stuur ek julle” Here se plan: Efes 3: 10 – “Maar nou het God die ryke verskeidenheid van sy wysheid deur die kerk bekend laat word aan elke mag en gesag in die hemelruim” �Derde deel/stroom van Drie-eenheid se werk

Moet vra hoekom God ons inskakel? Regte antwoord: ons weet nie doodseker nie Twee

Moet vra hoekom God ons inskakel? Regte antwoord: ons weet nie doodseker nie Twee dinge wat ons wel weet ▪ Dit is nie dat Hy dit nie sonder ons kan doen nie ▪ Skynbaar wil Hy dit nie sonder ons doen nie God se wil tot gemeenskap en sy behae in en liefde vir mense Hebreers 2: ons kindskap van God nie totaal anders as die van Jesus nie; vgl ook Doop

Wat moet ons doen as ons ingeskakel is? � Ampte van profeet, priester en

Wat moet ons doen as ons ingeskakel is? � Ampte van profeet, priester en koning ook op ons oorgedra � Vgl indeling van Wainwright: driedeling kan op vyf vlakke toegepas word: Op die persoon van Christus Op die werk van Christus Op die roeping en werk van die kerk Op die taak van die ampte Op die taak en roeping van gewone gelowiges (Doop is “ordening” in amp van die gelowige)

Wie presies is die “ons”? � Nie in die eerste plek Individuele gelowiges Of

Wie presies is die “ons”? � Nie in die eerste plek Individuele gelowiges Of die ampte (ons as predikante!) nie � Maar die kerk! � Skotse Kerk oor drie vlakke van bediening � NT oor die kerk: Ef 3: 10 Paulus oor kerk as liggaam van Christus… Gemeentes as primere draers van die waarheid � Gemeente as profeet, priester en koning (Vgl Miga 6)

Ons taak as leraars …? � Weliswaar derde orde bediening… …Maar nie onbelangrik nie

Ons taak as leraars …? � Weliswaar derde orde bediening… …Maar nie onbelangrik nie (hou die sleutels!) En `n ongelooflike voorreg (Efes 3: 1 -12)! � Opbou en uitbou van gemeente (Efes 4: 11)…deur ons werk as profete as priester en as dienende leiers � Purves oor die vier bedienings van die leraar Ministry of the Presence of God Ministry of the Word of God (Christus se Lig op ons en ons lewens) Ministry of the Reign of God Ministry of the Love and Grace of God

Die geheim agter die plan – die uitstorting van die Gees! � Weet ons

Die geheim agter die plan – die uitstorting van die Gees! � Weet ons sal dit nooit op eie kan doen nie… � Daarom gee Hy die Gees aan ons…uitgestort op mense! � Wat doen die Gees? Maak ons oe oop vir Christus – om Hom te ken… Verbind ons aan Christus – veranker ons in die liefde sodat sy krag in en deur ons kan vloei (Efes 1: 18) Help ons om Christus se gawes te ontvang… Gee aan ons `n nuwe naam en identiteit… verander ons harte en ons lewens almeer na die Beeld van Christus

Die kern van die saak … �Dit gaan oor Jesus…. Lesslie Newbigin Rowan Williams…

Die kern van die saak … �Dit gaan oor Jesus…. Lesslie Newbigin Rowan Williams… Dirkie Smit oor Opstanding

Lesslie Newbigin on his calling… As I lay awake that night a vision came

Lesslie Newbigin on his calling… As I lay awake that night a vision came to my mind… It was a vision of the cross, but it was the cross spanning the space between heaven and earth, between ideals and present realities – with arms that embraced the whole world. I saw it as something that reached down to the most hopeless (situations) of human misery and yet promised life and victory. I was sure that night, in a way I had never been before, that this was the clue that I must follow if I were to make any sense of the world. From that moment I would always know how to take bearings when I was lost…

Christ as Prophet, Priest and King prophet priest Jesus’ earthly life Teachings and Life,

Christ as Prophet, Priest and King prophet priest Jesus’ earthly life Teachings and Life, Deeds Suffering and death Resurrection and Ascension Jesus’ work revelation Atonement and reconciliation Rule, sovereignty and Lordship Human alienation and estrangement Problems of Power and authority What was the Lack of Knowledge problem, question? and meaning king Liturgy Service of the Word Eucharist and Communion Baptism and Creed I Cor 13 Faith Love Hope John 14: 6 Truth Life Way Newman: Jesus as helper, companion To those who are learning To those who are suffering To those who are working, toiling

Ons word geroep om profete, priesters en konings te wees �profete wat Jesus en

Ons word geroep om profete, priesters en konings te wees �profete wat Jesus en sy wil vir ons lewens helder sien en mense aanmoedig om Hom te volg �priesters wat soos Jesus omgee en liefhet en daarom nie skroom om in nood in te gaan en ander te dien nie �koningskinders wat die Here vertrou, gehoorsaam en navolg – al kos dit `n prys