JUDAH MINISTRIES Sondag 22 Januarie 2006 Motivering SPREKER

  • Slides: 80
Download presentation
JUDAH MINISTRIES Sondag 22 Januarie 2006 Motivering SPREKER: Pierre Toerien

JUDAH MINISTRIES Sondag 22 Januarie 2006 Motivering SPREKER: Pierre Toerien

Rom 2: 17 -29 17 Kyk, jy dra die naam van Jood en steun

Rom 2: 17 -29 17 Kyk, jy dra die naam van Jood en steun op die wet en beroem jou op God,

18 en jy ken sy wil en onderskei die dinge waar dit op aankom,

18 en jy ken sy wil en onderskei die dinge waar dit op aankom, omdat jy uit die wet onderrig word,

19 en jy is oortuig dat jy 'n leidsman is van blindes, 'n lig

19 en jy is oortuig dat jy 'n leidsman is van blindes, 'n lig vir die wat in duisternis is,

20 'n opvoeder van onverstandiges, 'n leermeester van onervarenes, omdat jy die beliggaming van

20 'n opvoeder van onverstandiges, 'n leermeester van onervarenes, omdat jy die beliggaming van die kennis en die waarheid in die wet het

21 jy dan, wat 'n ander leer, leer jy jouself nie? Jy wat preek

21 jy dan, wat 'n ander leer, leer jy jouself nie? Jy wat preek dat 'n mens nie mag steel nie, steel jy?

22 Jy wat sê dat 'n mens nie owerspel mag pleeg nie, pleeg jy

22 Jy wat sê dat 'n mens nie owerspel mag pleeg nie, pleeg jy owerspel? Jy wat 'n afsku van die afgode het, pleeg jy tempelroof?

23 Jy wat jou op die wet beroem, onteer jy God deur die oortreding

23 Jy wat jou op die wet beroem, onteer jy God deur die oortreding van die wet?

24 Want, soos geskrywe is, die Naam van God word om julle ontwil onder

24 Want, soos geskrywe is, die Naam van God word om julle ontwil onder die heidene gelaster.

25 Want die besnydenis is wel nuttig as jy die wet onderhou; maar as

25 Want die besnydenis is wel nuttig as jy die wet onderhou; maar as jy 'n oortreder van die wet is, het jou besnydenis onbesnedenheid geword.

26 As die onbesnedene dan die verordeninge van die wet onderhou, sal sy onbesnedenheid

26 As die onbesnedene dan die verordeninge van die wet onderhou, sal sy onbesnedenheid dan nie as besnydenis gereken word nie?

27 En sal hy wat van nature onbesnede is en die wet volbring, jou

27 En sal hy wat van nature onbesnede is en die wet volbring, jou nie oordeel wat ondanks letter en besnydenis 'n oortreder van die wet is nie?

28 Want nie hy is 'n Jood wat dit in die openbaar is nie,

28 Want nie hy is 'n Jood wat dit in die openbaar is nie, en nie dít is besnydenis wat dit in die openbaar in die vlees is nie;

29 maar hy is 'n Jood wat dit in die verborgene is, en besnydenis

29 maar hy is 'n Jood wat dit in die verborgene is, en besnydenis is dié van die hart, in die gees, nie na die letter nie. Sy lof is nie uit mense nie, maar uit God.

Inleiding: i) Wederkomsverwagting: “It will be worth it all”. ii) Vandag baie gepraat oor

Inleiding: i) Wederkomsverwagting: “It will be worth it all”. ii) Vandag baie gepraat oor motivering

Motivering poog om die vraag te beantwoord: Wat gaan help om sukses te behaal?

Motivering poog om die vraag te beantwoord: Wat gaan help om sukses te behaal? Wat kan ek aanwend om te verseker dat dit wat ten doel gestel doel, wel bereik word.

In die koninkryk vra ons die vraag: Hoe gaan ons by die doel, nl

In die koninkryk vra ons die vraag: Hoe gaan ons by die doel, nl God se voornemens, uitkom, of: hoe gaan ons by die finish uitkom? Hoe gaan ons die werk klaarmaak?

In die natuurlike wêreld is motivering ‘n baie groot uitwendige aansporing. Ons praat van

In die natuurlike wêreld is motivering ‘n baie groot uitwendige aansporing. Ons praat van “incentives” ens; alles bedoel om beter prestasie uit te lok.

Ons sien dit ook so dikwels in die manier hoe mense met kinders werk.

Ons sien dit ook so dikwels in die manier hoe mense met kinders werk. Vir die kind word gesê: “as jy soet is, sal ma vir jou lekkergoed koop. ”

Dis alles goed en wel op die vlak van die kind, maar as sy

Dis alles goed en wel op die vlak van die kind, maar as sy “soetgeid” bloot is met die doel om iets te kry, beteken dit dis ‘n poging van sy kant af sonder enige innerlike waarde.

Wanneer ons groot word in die Here, verwag die Here dat ons motivering iets

Wanneer ons groot word in die Here, verwag die Here dat ons motivering iets innerliks sal wees en nie net gekoppel aan ‘n beloning nie; maw dit moet spruit innerlike waardes en nie uiterlike pryse nie, want as dit gekoppel is aan uiterlike pryse, kan die prys verander word om die lojaliteit en die performance te vernader.

Dis waar die profeet Habakuk se woorde so mooi inkom:

Dis waar die profeet Habakuk se woorde so mooi inkom:

Hab 3: 17 -18 17 Al sou die vyeboom nie bot nie en daar

Hab 3: 17 -18 17 Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees,

18 nogtans sal ek in die Here jubel, sal ek juig in God, my

18 nogtans sal ek in die Here jubel, sal ek juig in God, my Redder. 19 Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos dié van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.

Baie christene se liefde vir die Here hou net solank as wat die Here

Baie christene se liefde vir die Here hou net solank as wat die Here hulle seën en die christenskap vir hulle meer voordeel inhou as wat hulle in die wêreld sou gehad het. Dis soos ‘n vis aan ‘n hoek. Jy’s altyd in reaksie op die pluk van die visserman.

Uitwendige motivering maak jou ‘n slaaf van mense en dis ‘n wrede situasie want

Uitwendige motivering maak jou ‘n slaaf van mense en dis ‘n wrede situasie want mense kan baie wreed en ongevoelig wees.

Dis soos die “celebrities” – hulle gawildheid kom van mense af en as hulle

Dis soos die “celebrities” – hulle gawildheid kom van mense af en as hulle nie meer goed genoeg is nie, kan hulle net so op die ashoop gegooi word en verruil word vir die volgende een.

Maw hulle posisie is in die hande van hulle fans – as hulle geen

Maw hulle posisie is in die hande van hulle fans – as hulle geen meer fans sou gehad het nie, is hulle nut en gewildheid op ‘n einde.

Jesus was nooit deur die bepaling van die mense beweeg nie, maar alleen deur

Jesus was nooit deur die bepaling van die mense beweeg nie, maar alleen deur die goedkeuring van die Vader:

Joh 2: 23 -25 23 En toe Hy in Jerusalem was op die pasga

Joh 2: 23 -25 23 En toe Hy in Jerusalem was op die pasga gedurende die fees, het baie in sy Naam geglo, omdat hulle die tekens gesien het wat Hy doen.

24 Maar Jesus self het Hom aan hulle nie toevertrou nie, omdat Hy almal

24 Maar Jesus self het Hom aan hulle nie toevertrou nie, omdat Hy almal geken het 25 en omdat Hy nie nodig gehad het dat iemand van die mens sou getuig nie; want Hy self het geweet wat in die mens is.

Die voorbeeld van Jesus: Kom ons kyk wat kan ons oor motivering leer vanuit

Die voorbeeld van Jesus: Kom ons kyk wat kan ons oor motivering leer vanuit die voorbeeld van Jesus.

i) Hy het die Vader liefgehad Jesus was geborge in die liefde van sy

i) Hy het die Vader liefgehad Jesus was geborge in die liefde van sy Vader.

Joh 17: 22 -24 22 En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U

Joh 17: 22 -24 22 En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U My gegee het, sodat hulle een kan wees, net soos Ons een is.

23 Ek in hulle en U in My, sodat hulle volkome een kan wees;

23 Ek in hulle en U in My, sodat hulle volkome een kan wees; en dat die wêreld kan weet dat U My gestuur het, en hulle liefgehad het net soos U My liefgehad het.

24 Vader, Ek wil dat waar Ek is, hulle wat U My gegee het,

24 Vader, Ek wil dat waar Ek is, hulle wat U My gegee het, ook saam met My sal wees, sodat hulle my heerlikheid kan aanskou wat U My gegee het, omdat U My liefgehad het voor die grondlegging van die wêreld.

Een van ons grootste probleme vandag is gebrek aan liefde vir die Here, omdat

Een van ons grootste probleme vandag is gebrek aan liefde vir die Here, omdat ons glo liefde is ‘n gevoel en ‘n emosie.

Joh 3: 35 Die Vader het die Seun lief en het alles in sy

Joh 3: 35 Die Vader het die Seun lief en het alles in sy hand gegee.

Joh 5: 20 Want die Vader het die Seun lief en toon Hom alles

Joh 5: 20 Want die Vader het die Seun lief en toon Hom alles wat Hy self doen. En groter werke as hierdie sal Hy Hom toon, sodat julle verwonderd kan wees.

Joh 10: 17 Daarom het die Vader My lief, omdat Ek my lewe aflê

Joh 10: 17 Daarom het die Vader My lief, omdat Ek my lewe aflê om dit weer te neem.

Joh 16: 27 want die Vader self het julle lief, omdat julle My liefgehad

Joh 16: 27 want die Vader self het julle lief, omdat julle My liefgehad en geglo het dat Ek van God uitgegaan het.

Jesus sê in ‘n baie hartseer ding waar hy praat oor die verloop van

Jesus sê in ‘n baie hartseer ding waar hy praat oor die verloop van die einde van tyd:

Matt 24: 12 En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die

Matt 24: 12 En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel.

ii) Hy het Homself commit om die Vader se wil te doen

ii) Hy het Homself commit om die Vader se wil te doen

Mark 14: 35 -36 35 En toe Hy 'n bietjie verder gegaan het, val

Mark 14: 35 -36 35 En toe Hy 'n bietjie verder gegaan het, val Hy op die grond en bid dat, as dit moontlik was, dié uur by Hom sou verbygaan.

36 En Hy sê: Abba, Vader, alle dinge is vir U moontlik; neem hierdie

36 En Hy sê: Abba, Vader, alle dinge is vir U moontlik; neem hierdie beker van My weg; nogtans nie wat Ek wil nie, maar wat U wil.

Heb 10: 7 -9 7 Toe het Ek gesê: Kyk, Ek kom--in die boekrol

Heb 10: 7 -9 7 Toe het Ek gesê: Kyk, Ek kom--in die boekrol is dit van My geskrywe--om u wil te doen, o God.

8 Nadat Hy hierbo gespreek het: Slagoffer en spysoffer en brandoffers en sondoffers wou

8 Nadat Hy hierbo gespreek het: Slagoffer en spysoffer en brandoffers en sondoffers wou U nie hê en het U nie behaag nie--wat volgens die wet geoffer word--

9 het Hy daarna gesê: Kyk, Ek kom om u wil te doen, o

9 het Hy daarna gesê: Kyk, Ek kom om u wil te doen, o God. Hy neem die eerste weg om die tweede te stel.

iii) Hy het uitgesien na die beloning

iii) Hy het uitgesien na die beloning

Heb 12: 1 -3 1 Daarom dan, terwyl ons so 'n groot wolk van

Heb 12: 1 -3 1 Daarom dan, terwyl ons so 'n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop wat voor ons lê,

2 die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat

2 die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het en aan die regterkant van die troon van God gaan sit het.

3 Want julle moet ag gee op Hom wat so 'n teëspraak van die

3 Want julle moet ag gee op Hom wat so 'n teëspraak van die sondaars teen Hom verdra het, sodat julle in jul siele nie vermoeid word en verslap nie.

So Jesus het ‘n beloning as motivering gehad, maar dis ‘n uitwendige motivering met

So Jesus het ‘n beloning as motivering gehad, maar dis ‘n uitwendige motivering met ‘n verskil. Dit gaan oor wat jy in die gees sien.

Jesus het die finish gesien, en dit het sy motivering geword, maar dit was

Jesus het die finish gesien, en dit het sy motivering geword, maar dit was verinnerlik in ‘n vaste voorneme, soveel so dat Hy in Gethsemane nog steeds die wil van sy Vader gekies het.

As jy die finish kan sien, en dit begin jou innerlik gryp, word dit

As jy die finish kan sien, en dit begin jou innerlik gryp, word dit jou motivering, en niemand en niks hoef jou ooit te motiveer of aan te moedig nie – dis dit wat jy gesien het met die oog van die gees wat jou op koers hou.

Fil 3: 7 -14 7 Maar wat vir my wins was, dit het ek

Fil 3: 7 -14 7 Maar wat vir my wins was, dit het ek om Christus wil skade geag.

8 Ja waarlik, ek ag ook alles skade om die uitnemendheid van die kennis

8 Ja waarlik, ek ag ook alles skade om die uitnemendheid van die kennis van Christus Jesus, my Here, ter wille van wie ek alles prysgegee het en as drek beskou, om Christus as wins te verkry

9 en in Hom gevind te word, nie met my geregtigheid wat uit die

9 en in Hom gevind te word, nie met my geregtigheid wat uit die wet is nie, maar met dié wat deur die geloof in Christus is, die geregtigheid wat uit God is deur die geloof;

10 sodat ek Hom kan ken en die krag van sy opstanding en die

10 sodat ek Hom kan ken en die krag van sy opstanding en die gemeenskap aan sy lyde terwyl ek aan sy dood gelykvormig word, 11 of ek miskien die opstanding uit die dode kan bereik.

12 Nie dat ek dit al verkry het of al volmaak is nie, maar

12 Nie dat ek dit al verkry het of al volmaak is nie, maar ek jaag daarna of ek dit ook kan gryp, omdat ek ook deur Christus Jesus gegryp is. 13 Broeders, ek reken nie dat ek dit self gegryp het nie.

14 Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my

14 Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.

Fil 2: 13 want dit is God wat in julle werk om te wil

Fil 2: 13 want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae.

Kom ons kyk na twee voorbeelde van bemoediging as motivering in die Bybel:

Kom ons kyk na twee voorbeelde van bemoediging as motivering in die Bybel:

1 Sam 23: 14 -17 14 En Dawid het gebly in die woestyn, in

1 Sam 23: 14 -17 14 En Dawid het gebly in die woestyn, in die bergvestings, ook op die gebergte in die woestyn Sif; en Saul het hom aldae gesoek, maar God het hom nie in sy hand oorgegee nie.

15 Maar Dawid het bemerk dat Saul uittrek om sy lewe te soek. Dawid

15 Maar Dawid het bemerk dat Saul uittrek om sy lewe te soek. Dawid was naamlik in die woestyn Sif, in Hores.

16 Daarop het Jónatan, die seun van Saul, hom klaargemaak en na Dawid in

16 Daarop het Jónatan, die seun van Saul, hom klaargemaak en na Dawid in Hores gegaan. En hy het hom bemoedig in God

17 en vir hom gesê: Vrees nie, want die hand van Saul, my vader,

17 en vir hom gesê: Vrees nie, want die hand van Saul, my vader, sal jou nie vind nie, maar jy sal koning word oor Israel, en ek sal die tweede onder jou wees; en my vader Saul weet dit ook goed.

1 Thes 4: 13 -18 13 Maar, broeders, ek wil nie hê dat julle

1 Thes 4: 13 -18 13 Maar, broeders, ek wil nie hê dat julle onkundig moet wees met betrekking tot die ontslapenes nie, sodat julle nie treur soos die ander wat geen hoop het nie.

14 Want as ons glo dat Jesus gesterwe en opgestaan het, dan sal God

14 Want as ons glo dat Jesus gesterwe en opgestaan het, dan sal God ook so die wat in Jesus ontslaap het, saam met Hom bring.

15 Want dit sê ons vir julle deur die woord van die Here, dat

15 Want dit sê ons vir julle deur die woord van die Here, dat ons wat in die lewe oorbly tot by die wederkoms van die Here, die ontslapenes hoegenaamd nie sal vóór wees nie.

16 Want die Here self sal van die hemel neerdaal met 'n geroep, met

16 Want die Here self sal van die hemel neerdaal met 'n geroep, met die stem van 'n aartsengel en met geklank van die basuin van God; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan.

17 Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke

17 Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer word die Here tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by die Here wees. 18 Bemoedig mekaar dan met hierdie woorde.

Wees my navolger – ek verwys jou na die een wat by die wenpaal

Wees my navolger – ek verwys jou na die een wat by die wenpaal staan, sodat ek nie jou motivering word nie…

Waarom het ons hierdie motivering nodig?

Waarom het ons hierdie motivering nodig?

2 Thes 2: 3 -4 3 Laat niemand julle op enige manier mislei nie,

2 Thes 2: 3 -4 3 Laat niemand julle op enige manier mislei nie, want eers moet die afval kom en die mens van sonde geopenbaar word, die seun van die verderf

4 die teëstander wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp

4 die teëstander wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God as God sal sit en voorgee dat hy God is.

Omdat die kerk almeer om die ek sal draai en al hoe meer humanisties

Omdat die kerk almeer om die ek sal draai en al hoe meer humanisties sal word, maw rondom wat die mens wil hê, sal ons des te meer gemotiveerd moet wees om die werk klaar te maak.

Matt 24: 13 Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word.

Matt 24: 13 Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word.

Judah Ministries Senior Elder Pierre Toerien P. O. Box 2069, Mossel Bay, 6500. S.

Judah Ministries Senior Elder Pierre Toerien P. O. Box 2069, Mossel Bay, 6500. S. A. Tel: +27 -44 -695 2260/1 (Office) Fax: +27 -44 -695 2259 E-mail: office@judah. co. za ABSA acc no: 405 880 6379 Branch Code: 334214