Jou eerste reaksie Nie een van die mense

  • Slides: 13
Download presentation
Jou eerste reaksie? “Nie een van die mense wat genooi is, sal sy mond

Jou eerste reaksie? “Nie een van die mense wat genooi is, sal sy mond aan my kos sit nie. ” (Lk 14: 24). Never a dull moment! Dit het die dissipels verontrus en die mense wat agterna gekom het, laat bang word. (Mk 10: 32).

…het hulle Hom fyn dopgehou (Lk 14: 1)

…het hulle Hom fyn dopgehou (Lk 14: 1)

Toe Jesus merk hoe hulle die voorste plekke aan tafel uitsoek… (Lk 14: 7).

Toe Jesus merk hoe hulle die voorste plekke aan tafel uitsoek… (Lk 14: 7). Ware belangrike mense deur die gasheer nader geroep! Gaan oor “ek” en selfug! Ek was honger, en julle het my te ete gegee… (Mt 25: 35)

1. Sabbatswette (mensgemaak) afgewys 2. Pasop vir eie-eer soek! 3. God sien jou as

1. Sabbatswette (mensgemaak) afgewys 2. Pasop vir eie-eer soek! 3. God sien jou as jy waarlik gasvry is. Hierdie ete is net soos die groot Messiaanse ete wat God eendag gaan gee vir die getroue Jode! Gelykenis (Storie met boodskap)

Klem weg van aardse dinge na hemelse… Stuur eerste uitnodiging… Stuur tweede uitnodiging… Ai,

Klem weg van aardse dinge na hemelse… Stuur eerste uitnodiging… Stuur tweede uitnodiging… Ai, Jesus, wat ‘n belaglike storie! Grond koop en gaan kyk? Osse uitprobeer? Vrou getrou?

 • Grond koop Sorge van die lewe • Osse probeer rykdom • Vrou

• Grond koop Sorge van die lewe • Osse probeer rykdom • Vrou getrou plesiere! Maaltyd is verwysing na Koninkryk van God

Die groot Gasheer is in hulle midde… • maar hulle stry wie naaste aan

Die groot Gasheer is in hulle midde… • maar hulle stry wie naaste aan die gasheer. Fariseër kan sit! • Nooi die sondaars, tollenaars, egbrekers in strate en stegies • EN sommer ook die heidene, die kreupeles en blindes

6 Op hierdie berg gaan die Here die Almagtige ’n feesmaal gereed maak vir

6 Op hierdie berg gaan die Here die Almagtige ’n feesmaal gereed maak vir al die volke, ’n feesmaal met die beste om te eet en te drink, goeie kos en geurige wyn. 7 Op hierdie berg sal Hy die doek verwyder, die doek wat oor al die volke gegooi was, waarmee al die nasies toegemaak was. 8 Hier sal die Here God die dood vir ewig vernietig, en die trane op almal se gesigte afvee. Oor die hele aarde sal Hy die smaad verwyder wat sy volk aangedoen is.

 • Hou jou eie-ek dinge jou weg as die Gasheer roep? • Of

• Hou jou eie-ek dinge jou weg as die Gasheer roep? • Of vier jy fees saam met Hom? • Dit is God se feesmaal Hy nooi, Hy vernietig die dood! • Baie hou van die konsep • Maar is daar verskonings as dit regtig begin eise stel? • JESUS CHRISTUS IS KONING!

Wat sien jy as jy jou hart bekyk? Geloof word sigbaar in ons dade

Wat sien jy as jy jou hart bekyk? Geloof word sigbaar in ons dade 2014 – Seisoen vir hertoewyding? Is ons waarlik dissipels?

Ons is die blindes en kreupeles! Mag 2014 getuig daarvan dat ons God se

Ons is die blindes en kreupeles! Mag 2014 getuig daarvan dat ons God se genade KEN! Laat ons vra: Waar wil U hê moet ek aansit?