Joh 14 26 Ons Parakleet Joh 16 7

  • Slides: 14
Download presentation
Joh. 14: 26 Ons Parakleet

Joh. 14: 26 Ons Parakleet

Joh. 16: 7 “Tog sê Ek vir julle die waarheid: Dit is tot julle

Joh. 16: 7 “Tog sê Ek vir julle die waarheid: Dit is tot julle voordeel dat Ek weggaan, want as Ek nie weggaan nie, sal die Voorspraak, die Heilige Gees, nie na julle toe kom nie; maar as Ek gaan, sal Ek Hom na julle toe stuur. ”

“There is a way of learning truth in Satan’s college, and holding it in

“There is a way of learning truth in Satan’s college, and holding it in licentiousness; but if so, it shall be to your souls as poison to your veins, and prove your everlasting ruin. No man can know Jesus Christ unless he is taught of God. There is no doctrine of the Bible which can be safely, thoroughly, and truly learned, exept by the agency of the one authoritave teacher. ” C. H. Spurgeon

Rom. 8: 34 “Wie kan ons veroordeel? Christus Jesus het gesterf, maar meer as

Rom. 8: 34 “Wie kan ons veroordeel? Christus Jesus het gesterf, maar meer as dit: Hy is uit die dood opgewek, Hy sit aan die regterhand van God, Hy pleit vir ons. ”

Mark. 13: 7 “Wanneer hulle julle gryp om julle oor te lewer, moet julle

Mark. 13: 7 “Wanneer hulle julle gryp om julle oor te lewer, moet julle nie vooruit bekommer oor wat julle sal sê nie, maar julle moet praat soos dit op daardie oomblik aan julle gegee sal word, want dit is nie julle wat praat nie, maar die Heilige Gees.

Joh. 16: 8 “En wanneer Hy kom, sal Hy bewys dat die wêreld skuldig

Joh. 16: 8 “En wanneer Hy kom, sal Hy bewys dat die wêreld skuldig is aan sonde, en dat die reg aan my kant is, en dat die oordeel al gekom het. ”

Rom. 8: 26 -27 “Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons

Rom. 8: 26 -27 “Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie. En God, wat die harte deurgrond, weet wat die bedoeling van die Gees is, want Hy pleit, volgens die wil van God, vir die gelowiges. ”

Daar is genoeg in die Bybel om vir ewig daarin te kan lewe!

Daar is genoeg in die Bybel om vir ewig daarin te kan lewe!

Heilig Gees is ons oortuiger voor hy ons vertrooster is!

Heilig Gees is ons oortuiger voor hy ons vertrooster is!