Joh 1 31 34 Efes 5 17 18

  • Slides: 16
Download presentation
Joh. 1: 31 -34 Efes. 5: 17 - 18

Joh. 1: 31 -34 Efes. 5: 17 - 18

Joh. 1: 31 - 34 Ek het self ook nie geweet wie Hy is

Joh. 1: 31 - 34 Ek het self ook nie geweet wie Hy is nie, maar ek het gekom en ek doop met water sodat Hy aan Israel bekend gestel kan word. ” Verder het Johannes getuig: “Ek het duidelik die Gees soos 'n duif uit die hemel sien kom, en Hy het op Hom gebly. Ek het self ook nie geweet wie Hy is nie, maar God wat my gestuur het om met water te doop, het vir my gesê: ‘Die Een op wie jy die Gees sien kom en bly, dit is Hy wat met die Heilige Gees doop. ’ Ek het dit self gesien en daarom getuig ek: Hy is die Seun

Efes. 5: 16 - 18 Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons

Efes. 5: 16 - 18 Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd. Moet daarom nie onverstandig optree nie, maar probeer te wete kom wat die Here wil dat julle moet doen. Moet julle nie aan drank te buite gaan nie; daarmee gaan losbandigheid gepaard. Nee, laat die Gees julle vervul.

ONS BID SAAM.

ONS BID SAAM.

Die tema: DIE DOOP EN VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES!

Die tema: DIE DOOP EN VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES!

7 KEER WORD VERWYS NA DIE DOOP MET DIE HEILIGE GEES! 4 KEER VERWYS

7 KEER WORD VERWYS NA DIE DOOP MET DIE HEILIGE GEES! 4 KEER VERWYS DIT NA IETS WAT JESUS DOEN! Matt. 3: 11 en Mark. 1: 8 Luk. 3: 16 en Joh. 1: 33

1 Kor. 12: 13: “ Omdat ons almal een liggaam geword het, is ons

1 Kor. 12: 13: “ Omdat ons almal een liggaam geword het, is ons almal met die een GEES gedoop, of ons nou Jood of Griek is, slaaf of vry. Ons is almal van die een GEES deurdrenk. ”

Die DOOP met die Heilige Gees is nie IETS wat ons kry nie. Veel

Die DOOP met die Heilige Gees is nie IETS wat ons kry nie. Veel belangriker is – dit gaan oor die KOMS van IEMAND – die HEILIGE GEES!

1 Kor. 12: 13: “ Omdat ons almal een liggaam geword het, is ons

1 Kor. 12: 13: “ Omdat ons almal een liggaam geword het, is ons almal met die een GEES gedoop, of ons nou Jood of Griek is, slaaf of vry. Ons is almal van die een GEES deurdrenk. ”

DAAR IS NET EEN PERSOON WAT VIR SY KERK DIE HEILGE GEES GEE –

DAAR IS NET EEN PERSOON WAT VIR SY KERK DIE HEILGE GEES GEE – EN DIT IS JESUS CHRISTUS !

Hoe moet ons VERVULLING met die Heilige Gees verstaan?

Hoe moet ons VERVULLING met die Heilige Gees verstaan?

Alhoewel die Bybel ons nooit BEVEEL om die doop met die Heilige Gees te

Alhoewel die Bybel ons nooit BEVEEL om die doop met die Heilige Gees te soek nie – kry ons wel die OPDRAG: “WORD VERVUL MET DIE HEILIGE GEES!”

Efes. 5: 18 “ MOET JULLE NIE AAN DRANK TE BUITE GAAN NIE DAARMEE

Efes. 5: 18 “ MOET JULLE NIE AAN DRANK TE BUITE GAAN NIE DAARMEE GAAN LOSBANDIGHEID GEPAARD. NEE – LAAT DIE GEES JULLE VERVUL!”

Die DOOP met die Heilige Gees was ‘n EENMALIGE gebeure. Die VERVULLING is ‘n

Die DOOP met die Heilige Gees was ‘n EENMALIGE gebeure. Die VERVULLING is ‘n VOORTGAANDE proses!

Die vraag vanaand is: SOEK JY ELKE DAG IN ALLES DIE HEILIGE GEES SE

Die vraag vanaand is: SOEK JY ELKE DAG IN ALLES DIE HEILIGE GEES SE WIL EN KRAG EN LEIDING!

ONS BID SAAM.

ONS BID SAAM.