JABES SE GEBED 1 KRONIEKE 4 9 10
JABES SE GEBED : 1 KRONIEKE 4: 9 -10 • 9. Jabes het voorrang geniet bo sy broers. Toe sy ma hom die naam Jabes gegee het, het sy gesê: “Ek het hom met smart in die wêreld gebring. ” • 10. Jabes het die *God van Israel aangeroep* met die woorde: “Stort u seën oor my uit, vergroot my grondgebied, neem my onder u beskerming en weerhou onheil van my sodat geen smart my tref nie. ” • God het laat gebeur wat hy gevra het.
Wanneer jy “DIE SEEN “ van die Here oor jou lewe beleef dan sluit dit alle seninge of verskillende blessings in !!
Revelations 3 : 7 -8 • “This is the message from the One who is holy and true. He has the key that belonged to David, and when he opens a door, no one can close it, and when he closes it, no one can open it. • 8 I know what you do; I know that you have a little power; you have followed my teaching and have been faithful to me. I have opened a door in front of you, which no one can close.
Gen 39: 1 -6 • 1. Josef is na Egipte toe gebring. Potifar, 'n amptenaar van die farao en hoof van die lyfwag, 'n Egiptenaar van geboorte, het vir Josef by die Ismaeliete gekoop wat hom Egipte toe gevat het. 2. Die Here was by Josef en dit het baie goed gegaan met hom. Hy het in die huis van sy eienaar, die Egiptenaar, gebly. 3. Toe Potifar, Josef se eienaar, sien dat die Here by Josef is en dat die Here alles wat Josef aanpak, laat slaag, 4. was Potifar hom goedgesind. Hy het Potifar se persoonlike slaaf geword en Potifar het hom aangestel oor sy hele huishouding, en al sy besittings is onder Josef se sorg geplaas.
• 5. Van toe af het die Here die huis van die Egiptenaar geseën. Dit was oor Josef dat die Here dit gedoen het. Die seën van die Here het gerus op al Potifar se besittings, dié in sy huis en dié in die veld. 6. Hy het alles aan Josef oorgelaat en hom aan niks gesteur nie, behalwe aan sy kos.
GRONGEBIED VERMEERDER = • • +My vermoens + ondervinding +opleiding +my persoonlikheid + voorkoms + my verlede + die verwagting van ander
My gewilligheid en swakheid + God se wil en Bonatuurlike Seen = My uitgebreide grondgebied
- Slides: 10