Is dit die Heilige Gees Deel 2 Wat

  • Slides: 46
Download presentation
Is dit die Heilige Gees? Deel 2 - Wat doen die Heilige Gees dan?

Is dit die Heilige Gees? Deel 2 - Wat doen die Heilige Gees dan?

Deel 1 - Oorsig Alles wat vlees is, is nie Adam nie, soos alles

Deel 1 - Oorsig Alles wat vlees is, is nie Adam nie, soos alles wat gees is, nie “Heilig” is nie 1. Oppas vir disinformasie 2. Begryp dat die wêreld vol van “geestelike” dinge is, en dat jy en jou gesin daardeur geraak word direk of indirek – en blootstelling daaraan met tyd meer sal word. 3. Verstaan wat “Heilig” beteken, om te kan beoordeel wanneer iets nie volgens daardie betekenis gebeur nie 4. Besef dat die Gees, Jahweh en Jahshua eenders is, maw die HG se optrede sal pressies in harmonie wees met wat ons weet Jahweh en Jahshua se aard is – wat een en dieselfde is. 5. Familiariteit met Jahweh se teenwoordigheid tydens intieme gebed sal ook aan jou familiariteit gee tydens die werking van die HG. As jy skepties voel, is dit ‘n aanduiding dat dit nie die HG is nie. 6. Voorbeelde uit die Woord waar mens maklik ‘n ander gees met die HG kon verwar 7. Drie uitkenbare eienskappe van die gees van die Antichris wat die NWO werk vermenging van vlees, omkeer van Elohim se ordes en verhoging van die mens tot die vlak waar hy hom by magte voel om teen heerlike wesens te laster. 8. Gesteelde eiendom – wettige en onwettige kennis. Om te weet dat die kennis in jou midde van net die Weg, Waarheid en Lewe kom. Anders is dit bangoed in jou laer.

‘n Laaste woord van vermaning oor alle dinge “geestelik” 1 Ti 4: 1 Maar

‘n Laaste woord van vermaning oor alle dinge “geestelik” 1 Ti 4: 1 Maar die Gees sê uitdruklik dat in die laaste tye sommige van die geloof afvallig sal word en verleidende geeste en leringe van duiwels sal aanhang 1 Ti 4: 2 deur die geveinsdheid van leuenaars wat gebrandmerk is in hulle eie gewete, 1 Ti 4: 3 wat verbied om te trou en gebied dat die mense hulle moet onthou van voedsel wat God geskape het om met danksegging gebruik te word deur die gelowiges en die wat die waarheid ken. 1 Ti 4: 4 Want alles wat deur God geskape is, is goed, en niks is verwerplik as dit met danksegging ontvang word nie; 1 Ti 4: 5 want dit word geheilig deur die woord van God en die gebed

Genoeg oor die dinge van die duisternis – wat dan van die Lig

Genoeg oor die dinge van die duisternis – wat dan van die Lig

Die HG is nie ‘n Algemene Gees nie Joh 14: 11 Glo My dat

Die HG is nie ‘n Algemene Gees nie Joh 14: 11 Glo My dat Ek in die Vader is, en die Vader in My; of anders, glo My ter wille van die werke self Joh 14: 12 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo—die werke wat Ek doen, sal hy ook doen; en hy sal groter werke doen as dit, glo omdat Ek na my Vader gaan. Joh 14: 13 En wat julle ook al in my Naam mag vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word Joh 14: 14 As julle iets in my Naam vra, sal Ek dit doen. Joh 14: 15 As julle My liefhet, bewaar my gebooie Joh 14: 16 En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle ‘n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid: ewigheid Joh 14: 17 die Gees van die waarheid wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie sien (onderskei) en Hom nie ken (verstaan) nie; nie maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees. Joh 14: 18 Ek sal julle nie as wese agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe. Joh 14: 25 Dit het Ek tot julle gespreek terwyl Ek by julle bly; Joh 14: 26 maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het In My naam; sal ek doen sodat die Vader verheerlik kan word; as jul my liefhet bewaar my gebooie; kan eers die Gees ontvang as jy Hom kan onderskei en verstaan; Hy (die Gees) sal julle leer en herinner wat Ek gesê het – en Ek sê slegs wat My Vader My gesê het om te spreek.

Die HG oortuig Joh 16: 7 Maar Ek sê julle die waarheid: Dit is

Die HG oortuig Joh 16: 7 Maar Ek sê julle die waarheid: Dit is vir julle voordelig dat Ek weggaan; want as Ek nie weggaan nie, sal die Trooster nie na julle kom nie; maar as Ek weggaan, sal Ek Hom na julle stuur; Joh 16: 8 en as Hy kom, sal Hy die wêreld oortuig van sonde en van geregtigheid en van oordeel: Joh 16: 9 van sonde, omdat hulle in My nie glo nie; Joh 16: 10 en van geregtigheid, omdat Ek na my Vader gaan en julle My nie meer sal sien nie; Joh 16: 11 en van oordeel, omdat die owerste van hierdie wêreld geoordeel is. Joh 16: 12 Nog baie dinge het Ek om aan julle te sê, maar julle kan dit nou nie dra nie. Joh 16: 13 Maar wanneer Hy gekom het, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei; want Hy sal nie uit Homself spreek nie, maar alles wat Hy hoor, sal Hy spreek en die toekomstige dinge aan julle verkondig Joh 16: 14 Hy sal My verheerlik, verheerlik omdat Hy dit sal neem uit wat aan My behoort, en aan julle verkondig Joh 16: 15 Alles wat die Vader het, is myne; daarom het Ek gesê dat Hy dit sal neem uit wat aan My behoort, en aan julle verkondig Joh 16: 16 ‘n Klein tydjie, en julle sal My nie sien nie; en weer ‘n klein tydjie, en julle sal My sien, omdat Ek na die Vader gaan.

Die HG wys na Jahshua Hnd 17: 29 As ons dan die geslag van

Die HG wys na Jahshua Hnd 17: 29 As ons dan die geslag van God is, moet ons nie dink dat die godheid aan goud of silwer of steen, die beeldwerk van menslike kuns en uitvinding, gelyk is nie. Hnd 17: 30 God het dan die tye van onkunde oorgesien en verkondig nou aan al die mense oral dat hulle hul moet bekeer, bekeer Hnd 17: 31 omdat Hy ‘n dag bepaal het waarop Hy die wêreld in geregtigheid sal oordeel deur ‘n Man wat Hy aangestel het, en Hy het hiervan almal sekerheid gegee deur Hom uit die dode op te wek Hnd 17: 32 Maar toe hulle van die opstanding van die dode hoor, het sommige begin spot, spot en ander het gesê: Ons sal u weer hieromtrent hoor Hnd 17: 33 En so het Paulus van hulle weggegaan. Hnd 17: 34 Maar sommige manne het by hom aangesluit en gelowig geword, geword onder wie ook Dionísius, die Areopagiet, was, en ‘n vrou met die naam van Dámaris en ander saam met hulle. Die HG spreek deur Paulus: 1/3 spot, 1/3 stel uit, 1/3 word oortuig en volg Jahshua

‘n HG vervulde mens…. praat oor wat? Fil 3: 8 Ja waarlik, ek ag

‘n HG vervulde mens…. praat oor wat? Fil 3: 8 Ja waarlik, ek ag ook alles skade om die uitnemendheid van die kennis van Christus Jahshua, my Here, Here ter wille van wie ek alles prysgegee het en as drek beskou, om Christus as wins te verkry Fil 3: 9 en in Hom gevind te word, nie met my geregtigheid wat uit die wet is nie, maar met dié wat deur die geloof in Christus is, die geregtigheid wat uit God is deur die geloof; Fil 3: 10 sodat ek Hom kan ken en die krag van sy opstanding en die gemeenskap aan sy lyde terwyl ek aan sy dood gelykvormig word, word Fil 3: 11 of ek miskien die opstanding uit die dode kan bereik.

Die HG pas nie in mense se boksies nie, maar Hy voer wel ‘n

Die HG pas nie in mense se boksies nie, maar Hy voer wel ‘n baie spesifieke opdrag uit – weet u wat dit is? Om voort te gaan met wat Jahshua gedoen het deur ons (sy liggaam), totdat Jahshua terugkom Hoe weet mens of die Heilige Gees gewerk het, of aan die werk is iewers of deur iemand? Jy sien Jahshua, hoor Jahshua, voel Jahshua, ruik Jahshua – om die waarheid te sê, dis al wat jy later kan onthou, Jahshua. Jy soek die HG? Wil met die HG “gedoop” word? Jy verstaan nie reg nie, en omdat jy nie kan onderskei wat die opdrag van die HG is nie, sal jy Hom nie kan ontvang nie.

Die HG stel ons in staat om Jahshua se werk voort te sit. Hnd

Die HG stel ons in staat om Jahshua se werk voort te sit. Hnd 1: 1 Die eerste verhaal, Theófilus, het ek opgestel oor alles wat Jahshua begin doen en leer het Hnd 1: 2 tot op die dag dat Hy opgeneem is, is nadat Hy aan die apostels wat Hy uitverkies het, deur die Heilige Gees bevele gegee het; het Hnd 1: 3 aan wie Hy ook, ná sy lyde, Hom lewend vertoon het deur baie kentekens, terwyl Hy gedurende veertig dae aan hulle verskyn het en oor die dinge van die koninkryk van God gespreek het Hnd 1: 4 En toe Hy nog met hulle saam was, het Hy hulle bevel gegee om nie van Jerusalem weg te gaan nie, maar om te wag op die belofte van die Vader, Vader wat julle, het Hy gesê, van My gehoor het. Hnd 1: 5 Want Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal met die Heilige Gees gedoop word nie lank ná hierdie dae nie. Hnd 1: 6 Die wat bymekaargekom het, vra Hom toe en sê: Here, gaan U in hierdie tyd die koninkryk vir Israel weer oprig? Hnd 1: 7 En Hy antwoord hulle: Dit kom julle nie toe om die tye of geleenthede te weet wat die Vader deur sy eie mag bepaal het nie; Hnd 1: 8 maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde Hnd 1: 9 En nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien; en ‘n wolk het Hom voor hulle oë weggeneem.

Die HG laat ‘n teenwoordigheid van Jahshua agter waar Hy toetree: Luk 2: 25

Die HG laat ‘n teenwoordigheid van Jahshua agter waar Hy toetree: Luk 2: 25 En daar was ‘n man in Jerusalem met die naam van Símeon; en hierdie man was regverdig en vroom en het die vertroosting van Israel verwag, en die Heilige Gees was op hom Luk 2: 26 En aan hom was dit deur die Heilige Gees geopenbaar dat hy die dood nie sou sien voordat hy die Christus van die Here gesien het nie Luk 2: 27 En hy het deur die Gees in die tempel gekom; gekom en toe die ouers die Kindjie Jahshua inbring om met Hom te handel volgens die gebruik van die wet, Luk 2: 28 het hy Hom in sy arms geneem en God geloof en gesê: Luk 2: 29 Nou laat U, U Here, u dienskneg gaan in vrede volgens u woord, woord Luk 2: 30 omdat my oë u heil gesien het, het Luk 2: 31 wat U berei het voor die oë van al die volke— Luk 2: 32 ‘n lig tot verligting van die nasies en tot heerlikheid van u volk Israel. Luk 2: 33 En Josef en sy moeder het hulle verwonder oor die dinge wat van Hom gesê is.

Wat moet jy gaan soek? Joh 1: 32 En Johannes het getuig en gesê:

Wat moet jy gaan soek? Joh 1: 32 En Johannes het getuig en gesê: Ek het die Gees soos ‘n duif uit die hemel sien neerdaal, en Hy het op Hom gebly Joh 1: 33 En ek het Hom nie geken nie; nie maar Hy wat my gestuur het om met water te doop, Hy het aan my gesê: Op wie jy die Gees sien neerdaal en op Hom bly, dit is Hy wat met die Heilige Gees doop Joh 1: 34 En ek het gesien en getuig dat Hy die Seun van God is. is Joh 1: 35 Die volgende dag het Johannes weer daar gestaan en twee van sy dissipels; Joh 1: 36 en toe hy Jahshua sien wandel, sê hy: Dáár is die Lam van God! Joh 1: 37 En die twee dissipels het hom dit hoor sê en Jahshua gevolg Joh 1: 38 En toe Jahshua Hom omdraai en hulle sien volg, sê Hy vir hulle: Wat soek julle? En hulle antwoord Hom: Rabbi—dit wil sê, as dit vertaal word, Meester—waar is U tuis? Joh 1: 39 Hy sê vir hulle: Kom kyk. Hulle het gegaan en gesien waar Hy tuis was en dié dag by Hom gebly. En dit was omtrent die tiende uur. Joh 1: 40 Andréas, die broer van Simon Petrus, was een van die twee wat dit van Johannes gehoor en Hom gevolg het. Joh 1: 41 Hy het eers sy eie broer Simon gekry en vir hom gesê: Ons het die Messías gevind—dit is, as dit vertaal word, die Christus Joh 1: 42 En hy het hom na Jahshua gelei Toe kyk Jahshua hom aan en sê: Jy is Simon, die seun van Jona; jy sal genoem word Céfas, wat vertaal word Petrus.

‘n Verkeerde soeke, vir verkeerde redes Hnd 8: 5 En Filippus het afgekom in

‘n Verkeerde soeke, vir verkeerde redes Hnd 8: 5 En Filippus het afgekom in ‘n stad van Samaría en Christus aan hulle verkondig. Hnd 8: 6 En die skare het eendragtig ag gegee op die woorde van Filippus toe hulle dit hoor en die tekens sien wat hy doen. Hnd 8: 7 Want uit baie van die wat onreine geeste gehad het, het die geeste uitgegaan terwyl hulle met ‘n groot stem skreeu; en baie wat lam en kreupel was, het gesond geword. Hnd 8: 8 En daar was groot blydskap in daardie stad. Hnd 8: 9 En ‘n sekere man met die naam van Simon het vantevore in die stad met towery omgegaan en die bevolking van Samaría verbyster deur te sê dat hy iets besonders was. Hnd 8: 10 En almal, klein en groot, het hom aangehang en gesê: Hy is die groot krag van God Hnd 8: 11 En hulle het hom aangehang, omdat hy hulle ‘n geruime tyd deur sy towerye verbyster het. Hnd 8: 12 Maar toe hulle Filippus geglo het, wat die evangelie aangaande die koninkryk van God en die Naam van Jahshua Christus verkondig het, is hulle gedoop, manne sowel as vroue Hnd 8: 13 En Simon het ook self gelowig geword, en nadat hy gedoop was, gedurig by Filippus gebly; en hy was verbaas toe hy die tekens en groot kragte sien gebeur Hnd 8: 14 En toe die apostels in Jerusalem hoor dat Samaría die woord van God aangeneem het, het hulle Petrus en Johannes na hulle gestuur. Hnd 8: 15 Húlle het afgekom en vir hulle gebid, dat hulle die Heilige Gees mag ontvang, ontvang Hnd 8: 16 want Hy het toe nog op niemand van hulle geval nie, maar hulle was net gedoop in die Naam van die Here Jahshua Hnd 8: 17 Hulle het hul toe die hande opgelê, en hulle het die Heilige Gees ontvang Hnd 8: 18 En toe Simon sien dat deur die handoplegging van die apostels die Heilige Gees gegee word, het hy hulle geld aangebied Hnd 8: 19 en gesê: Gee aan my ook hierdie mag, sodat elkeen wat ek die hande oplê, die Heilige Gees kan ontvang Hnd 8: 20 Maar Petrus sê vir hom: Mag jou geld saam met jou vergaan, omdat jy gedink het om die gawe van God deur geld te verkry. Hnd 8: 21 Jy het geen deel of lot in hierdie saak nie, want jou hart is nie reg voor God nie Hnd 8: 22 Bekeer jou dan van hierdie boosheid van jou, en bid God of die gedagte van jou hart jou miskien vergewe mag word. Hnd 8: 23 Want ek sien dat jy in ‘n gal van bitterheid en bande van ongeregtigheid is.

Waarom fokus die HG so spesifiek op die kwessie van Jahshua se woorde, en

Waarom fokus die HG so spesifiek op die kwessie van Jahshua se woorde, en op oortuiging tot geloof? Joh 5: 24 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie my woord hoor en Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe en kom nie in die oordeel nie, nie maar het oorgegaan uit die dood in die lewe Joh 8: 36 As die Seun julle dan vrygemaak het, sal julle waarlik vry wees

Wat is die grootste wonderwerk wat die HG voor jou en vir jou kan

Wat is die grootste wonderwerk wat die HG voor jou en vir jou kan doen? 1 Pe 1: 22 As julle in gehoorsaamheid aan die waarheid julle siele deur die Gees tot ongeveinsde broederliefde gereinig het, het moet julle mekaar vurig liefhê (agape) uit ‘n rein hart; 1 Pe 1: 23 want julle is wedergebore nie uit verganklike saad nie, maar uit onverganklike, onverganklike deur die lewende woord van God wat tot in ewigheid bly.

Die geval Cornelius Hnd 10: 44 En toe Petrus nog besig was om hierdie

Die geval Cornelius Hnd 10: 44 En toe Petrus nog besig was om hierdie woorde te spreek, het die Heilige Gees op almal geval wat die woord gehoor het Hy en sy gesin was klaar godsdienstig, vroom, goedhartig, biddend, vastend – maar sonder die nodige kennis om tot wedergeboorte en redding te kom – sonder Jahshua. Die HG doen wat nuttig en nodig is – hy roep Petrus op, ter selde tyd praat hy met Cornelius in ‘n daggesig, en vasiliteer die ontmoeting wat vir Cornelius Jahshua sal bring. Cornelius hul het die woord mbt Jahshua gehoor (die Evangelie van die Koningryk), hul het daarvolgens geglo, en gehandel – en die Gees het op hul geval. Hnd 11: 14. . hy sal woorde tot jou spreek waardeur jy en jou hele huis gered sal word

Die geval Apollos se gemeente in Efese Hnd 19: 1 En terwyl Apollos in

Die geval Apollos se gemeente in Efese Hnd 19: 1 En terwyl Apollos in Korinthe was, het Paulus die boonste landstreke deurgereis en in Éfese gekom; en daar het hy sommige dissipels gevind Hnd 19: 2 en hulle gevra: Het julle die Heilige Gees ontvang toe julle gelowig geword het? En hulle antwoord hom: Ons het nie eens gehoor dat daar ‘n Heilige Gees is nie. Hnd 19: 3 En hy vra hulle: Met watter doop is julle dan gedoop? En hulle antwoord: Met die doop van Johannes. Hnd 19: 4 Daarop sê Paulus: Johannes het met die doop van bekering gedoop en aan die volk gesê dat hulle moes glo in die Een wat ná hom kom, dit is in Christus Jahshua. Hnd 19: 5 En toe hulle dit hoor, is hulle gedoop in die Naam van die Here Jahshua. Hnd 19: 6 En Paulus het hulle die hande opgelê, en die Heilige Gees het op hulle gekom, en hulle het met tale gespreek en geprofeteer. Hnd 19: 7 En altesaam was hulle omtrent twaalf manne.

Terugval van Gees na werke van die vlees – baie subtiele lyn Gal 3:

Terugval van Gees na werke van die vlees – baie subtiele lyn Gal 3: 1 o, Onverstandige Galásiërs, wie het julle betower om die waarheid nie gehoorsaam te wees nie, julle voor wie se oë Jahshua Christus afgeskilder is as onder julle gekruisig? Gal 3: 2 Dit alleen wil ek van julle weet: het julle die Gees ontvang uit die werke van die wet of uit die prediking van die geloof? geloof Gal 3: 3 Is julle so onverstandig? Nadat julle met die Gees begin het, eindig julle nou met die vlees? Gal 3: 4 Het julle verniet so baie gely? As dit maar verniet was! Gal 3: 5 Hy wat julle dan die Gees verleen en kragte onder julle werk, werk doen Hy dit uit die werke van die wet of uit die prediking van die geloof? geloof

As jy dan vandag hier uitstap en wil weet of die HG hier was,

As jy dan vandag hier uitstap en wil weet of die HG hier was, hoe sal jy dit kan bepaal?

Amen

Amen

Ek was by ‘n diens, en die pastoor het gesê hy het die salwing

Ek was by ‘n diens, en die pastoor het gesê hy het die salwing van die gees, en het sy hand so gewaai oor die mense wat voor gaan staan het, en hul het almal omgeval……was dit die Heilige Gees?

Informasie en disinformasie – tweesnydende swaardlem

Informasie en disinformasie – tweesnydende swaardlem

Wat beteken “Heilige Gees”? Heilig: G 40 – hagios - From α γος hagos

Wat beteken “Heilige Gees”? Heilig: G 40 – hagios - From α γος hagos (an awful thing) compare G 53, [H 2282]; sacred (physically pure, morally blameless or religious, ceremonially consecrated): - (most) holy (one, thing), saint. G 53 – hagnos - From the same as G 40; properly clean, that is, (figuratively) innocent, innocent modest, modest perfect: perfect - chaste, clean, pure. H 6944 - ko'-desh - From H 6942; a sacred place or thing; rarely abstractly sanctity: - consecrated (thing), dedicated (thing), hallowed (thing), holiness, (X most) holy (X day, portion, thing), saint, sanctuary. Gees: G 4151 – pneuma - From G 4154; a current of air, that is, breath (blast) blast or a breeze; by analogy or figuratively a spirit, that is, (human) the rational soul, (by implication) vital principle, mental disposition, etc. , or (superhuman) an angel, daemon, or (divine) God, Christ’s spirit, the Holy spirit: - ghost, life, spirit (-ual, -ually), mind. Compare G 5590. Vergelyk met: Siel: G 5590 - psoo-khay‘ - From G 5594 (voluntarily but gently ); breath, that is, (by implication) spirit, abstractly or concretely (the animal sentient principle only; thus distinguished on the one hand from G 4151, which is the rational and immortal soul; and on the other from G 2222, which is mere vitality, even of plants: these terms thus exactly correspond respectively to the

Onskuldige, rein, nederige, toegewyde, gefokusde “wind” tot beweging van die mens se siel, op

Onskuldige, rein, nederige, toegewyde, gefokusde “wind” tot beweging van die mens se siel, op vrywillige basis. “modest” blydskap doelgerig nuttig ordelik sagmoedig vriendelik sensitief soos ’n duif selfbeheersd gids trooster tolk

Teenwoordigheid van die Jahshua = teenwoordigheid van die Vader Teenwoordigheid van HG = teenwoordigheid

Teenwoordigheid van die Jahshua = teenwoordigheid van die Vader Teenwoordigheid van HG = teenwoordigheid van Jahshua Hoe is die eienskappe van die HG? Selfde as die Seun, selfde as die Vader – herken die een, herken die ander

Wie vra die vraag? Of dit is iemand wat nog nie intiem bekend is

Wie vra die vraag? Of dit is iemand wat nog nie intiem bekend is met die Vader nie, of …. dit is iemand wat reeds intiemheid ken met Vader, maar nog sekerheid kortkom in sy/haar onderskeiding en beoordeling. Familiariteit is die sleutel, maar ook die gevaar – skeptisisme is ‘n ander woord vir “ek is (nog) nie bekend met hierdie gees nie”.

Paar ontnugterende feite oor geestelike (bonatuurlike) werkinge: Dit is waar, en gebeur. Mat 12:

Paar ontnugterende feite oor geestelike (bonatuurlike) werkinge: Dit is waar, en gebeur. Mat 12: 43 En wanneer die onreine gees uit die mens uitgegaan het, gaan hy deur waterlose plekke en soek rus en vind dit nie Mat 12: 44 Dan sê hy: Ek sal teruggaan na my huis waar ek uitgegaan het. En hy kom en vind dit leeg, leeg uitgeveeg en versier. Mat 12: 45 Dan gaan hy en neem sewe ander geeste slegter as hy self met hom saam, en hulle kom in en woon daar; en die laaste van daardie mens word erger as die eerste. Só sal dit ook wees met hierdie bose geslag Luk 8: 1 En daarna het Hy die een stad en dorp ná die ander deurgereis en gepreek en die evangelie van die koninkryk van God verkondig; verkondig en die twaalf was saam met Hom, Luk 8: 2 ook sekere vroue wat genees was van bose geeste en siektes: Maria wat Magdaléna genoem word, uit wie sewe duiwels uitgegaan het, het Luk 8: 3 en Johanna, die vrou van Gusa, ‘n bestuurder van Herodes, en Susanna en baie ander wat Hom almal met hulle besittings gedien het. Efs 5: 15 Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse; Efs 5: 16 en koop die tyd uit, omdat die dae boos is. Efs 5: 17 Daarom moet julle nie onverstandig wees nie, maar verstaan wat die wil van die Here is. Efs 5: 18 Moenie dronk word van wyn nie—daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul

Paar ontnugterende feite oor geestelike (bonatuurlike) werkinge: Alle bonatuurlike werkinge wat plaasvind waar die

Paar ontnugterende feite oor geestelike (bonatuurlike) werkinge: Alle bonatuurlike werkinge wat plaasvind waar die naam van Jahshua genoem word in gemeentes of samekomste, is nie van die HG, of onder beheer van die HG, of deel van die werke van geregtigheid nie. Mar 1: 21 En hulle het in Kapérnaüm gekom, en dadelik op die sabbat het Hy in die sinagoge ingegaan en begin leer Mar 1: 22 En hulle was verslae oor sy leer, want Hy het hulle geleer soos een wat gesag het en nie soos die skrifgeleerdes nie. Mar 1: 23 En daar was in hulle sinagoge ‘n man met ‘n onreine gees; en hy het uitgeskreeu Mar 1: 24 en gesê: Hou op! Wat het ons met U te doen, Jahshua, Nasaréner? Het U gekom om ons te verdelg? Ek ken U, wie U is: die Heilige van God! Mar 1: 25 En Jahshua het hom bestraf en gesê: Bly stil en gaan uit hom uit! Mar 1: 26 En die onreine gees het hom stuiptrekkings laat kry en met ‘n groot stem geskreeu en uit hom uitgegaan. Mat 7: 21 Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is. Mat 7: 22 Baie sal in daardie dag vir My sê: Here, het ons nie in u Naam geprofeteer en in u Naam duiwels uitgedrywe en in u Naam baie kragte gedoen nie? Mat 7: 23 En dan sal Ek aan hulle sê: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid werk!

Hnd 19: 13 En sommige van die rondtrekkende Jode, duiwelbesweerders, het dit gewaag om

Hnd 19: 13 En sommige van die rondtrekkende Jode, duiwelbesweerders, het dit gewaag om die Naam van die Here Jahshua te noem oor die wat bose geeste gehad het, en te sê: Ons besweer julle by die Jahshua wat Paulus verkondig! Hnd 19: 14 Dit was sekere sewe seuns van Skeva, ‘n Joodse owerpriester, wat dit gedoen het. Hnd 19: 15 Maar die bose gees het geantwoord en gesê: Jahshua ken ek, en van Paulus weet ek, maar julle, wie is julle? Hnd 19: 16 Toe spring die man in wie die bose gees was, op hulle en oormeester en oorweldig hulle, sodat hulle naak en gewond uit daardie huis gevlug het 1 Jo 4: 1 Geliefdes, glo nie elke gees nie, nie maar stel die geeste op die proef of hulle uit God is, want baie valse profete het in die wêreld uitgegaan. 1 Jo 4: 2 Hieraan ken julle die Gees van God: elke gees wat bely dat Jahshua Christus in die vlees gekom het, is uit God; God 1 Jo 4: 3 en elke gees wat nie bely dat Jahshua Christus in die vlees gekom het nie, is nie uit God nie; en dit is die gees van die Antichris waarvan julle gehoor het dat hy kom, en hy is nou al in die wêreld.

Hnd 16: 13 En op die sabbatdag het ons uitgegaan buitekant die stad langs

Hnd 16: 13 En op die sabbatdag het ons uitgegaan buitekant die stad langs ‘n rivier waar die gebruiklike bidplek was, en ons het gaan sit en met die vroue gespreek wat daar bymekaargekom het. Hnd 16: 14 En ‘n vrou met die naam van Lídia, ‘n purperverkoopster van die stad Thiatíre, ‘n godsdienstige vrou, het geluister; die Here het haar hart geopen om ag te gee op wat deur Paulus gesê is. Hnd 16: 15 En toe sy en haar huisgesin gedoop is, het sy by ons aangedring en gesê: As u oordeel dat ek in die Here glo, kom dan in my huis en bly daar. En sy het ons gedwing. Hnd 16: 16 En terwyl ons op pad was na die bidplek, kom ‘n slavin met ‘n waarsêende gees ons teë, teë wat vir haar eienaars deur waarsêery groot wins ingebring het. Hnd 16: 17 Sy het Paulus en ons gevolg en geskreeu en gesê: Hierdie manne is dienaars van God, die Allerhoogste, en hulle verkondig aan julle die weg van verlossing Hnd 16: 18 En dit het sy baie dae lank gedoen; gedoen maar baie ontevrede daaroor, het Paulus hom omgedraai en vir die gees gesê: Ek beveel jou in die Naam van Jahshua Christus om uit haar uit te gaan. En hy het op dieselfde oomblik uitgegaan.

Paar ontnugterende feite oor geestelike (bonatuurlike) werkinge: Selfs die werking van bose geeste kan

Paar ontnugterende feite oor geestelike (bonatuurlike) werkinge: Selfs die werking van bose geeste kan meebring dat Jahshua se naam verheerlik word voor Sy geslag. Hnd 19: 16 Toe spring die man in wie die bose gees was, op hulle en oormeester en oorweldig hulle, sodat hulle naak en gewond uit daardie huis gevlug het. Hnd 19: 17 En dit het bekend geword aan al die Jode en Grieke wat in Éfese woon, en vrees het op hulle almal geval, geval en die Naam van die Here Jahshua is groot gemaak Hnd 19: 18 En baie van die wat gelowig geword het, het belydenis kom doen en hulle dade bekend gemaak; Hnd 19: 19 en verskeie van die wat met towery omgegaan het, het die boeke bymekaargebring en voor almal verbrand; en hulle het die waarde daarvan bereken en gevind dat dit vyftig duisend silwerstukke was. Hnd 19: 20 So het die woord van die Here met krag gegroei en sterk geword

Paar ontnugterende feite oor geestelike (bonatuurlike) werkinge: In die laaste dae word GROOT tekens

Paar ontnugterende feite oor geestelike (bonatuurlike) werkinge: In die laaste dae word GROOT tekens en wonders (bonatuurlik) spesifiek gebruik as middel tot misleiding – van spesifiek die uitverkorenes. Waar sou mens verwag om die uitverkorenes te vind as jy hul wou mislei? Mat 24: 21 Want dan sal daar groot verdrukking wees soos daar van die begin van die wêreld af tot nou toe nie gewees het en ook nooit sal wees nie. Mat 24: 22 En as daardie dae nie verkort was nie, sou geen vlees gered word nie; maar ter wille van die uitverkorenes sal daardie dae verkort word. Mat 24: 23 As iemand dán vir julle sê: Kyk, hier is die Christus! of: Daar! —moet dit nie glo nie Mat 24: 24 Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei Mat 24: 25 Kyk, Ek het dit vir julle vooruit gesê. Mat 24: 26 As hulle dan vir julle sê: Kyk, Hy is in die woestyn—moenie uitgaan nie; kyk, Hy is in die binnekamer—moet dit nie glo nie. Mat 24: 27 Want soos die weerlig uit die ooste uitslaan en tot in die weste skyn, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees. Mat 24: 28 Want oral waar die dooie liggaam lê, daar sal die aasvoëls saamkom.

Ons wêreld was en is uiters “geestelik”, maar grense en reëls bestaan. Jud 1:

Ons wêreld was en is uiters “geestelik”, maar grense en reëls bestaan. Jud 1: 3 Geliefdes, terwyl ek alle ywer aanwend om aan julle oor ons gemeenskaplike saligheid te skrywe, het ek die noodsaaklikheid gevoel om julle deur my skrywe te vermaan om kragtig te stry vir die geloof wat eenmaal aan die heiliges oorgelewer is. Jud 1: 4 Want sekere mense het ingesluip wat lank tevore al opgeskryf is vir hierdie oordeel, goddelose mense wat die genade van onse God verander in ongebondenheid, ongebondenheid en die enigste Heerser, God, en onse Here Jahshua Christus verloën. Jud 1: 5 Maar ek wil julle daaraan herinner, herinner al weet julle dit nou eenmaal, dat die Here, nadat Hy die volk uit Egipteland gered het, daarna die wat ongelowig was, omgebring het. Jud 1: 6 En die engele wat hul eie beginsel nie bewaar het nie, nie maar hul eie woning verlaat het, het Hy vir die oordeel van die groot dag met ewige boeie onder die duisternis bewaar; bewaar Jud 1: 7 soos Sodom en Gomorra en die stede rondom hulle, wat op dieselfde manier as hierdie mense gehoereer en agter vreemde vlees aangeloop het, as ‘n voorbeeld gestel is, terwyl hulle die straf van die ewige vuur ondergaan. Jud 1: 8 Tog besoedel ook hierdie mense net so in hulle dromerye die vlees en verag die heerskappy en laster die heerlike wesens Jud 1: 9 Maar toe Mígael, die aartsengel, met die duiwel in woordestryd was oor die liggaam van Moses, het hy geen oordeel van lastering durf uitspreek nie, maar het gesê: Die Here bestraf jou! Jud 1: 10 Maar hierdie mense belaster alles wat hulle nie ken nie; nie en alles wat hulle, soos die redelose diere, op natuurlike wyse verstaan, daardeur gaan hulle te gronde

Drie dinge wat sinoniem genoem word met die ingesluipte goddeloses wat reeds opgeskryf is

Drie dinge wat sinoniem genoem word met die ingesluipte goddeloses wat reeds opgeskryf is vir die oordeel: 1. Besoedel die vlees met vreemde vlees (voeg vleeslik saam wat nie saam hoort nie) 2. Verag die heerskappy van Elohim –vestig ‘n nuwe orde. 3. Laster die heerlike (bonatuurlike) wesens – neem eie beheer oor gesag (die Woord). Kom enige of al die bogenoemde voor onder die prediking van die mens(e) waardeur die “gees” werk? Wie is dan hier aan die werk, en wat werk hulle – geloof tot geregtigheid, of ongeloof (vrees) en ongebondenheid tot oordeel? Verstaan jy die verskil?

Hul god is hul groot argitek, en hul noem hom ook so. Hul is

Hul god is hul groot argitek, en hul noem hom ook so. Hul is die arbeiders wat bou. The Great Architect of the Universe (also Grand Architect of the Universe or Supreme Architect of the Universe) is a conception of God discussed by many Christian conception of God theologians and apologists. As a designation it is used within Freemasonry to theologians used within Freemasonry represent deity neutrally (in whatever form, and by whatever name each member may deity neutrally individually believe in). It is also a Rosicrucian conception of God, as expressed by Max Rosicrucian conception of God Heindel. The concept of the demiurge as a grand architect or a great architect also occurs Heindel in gnosticism and other religious and philosophical systems. Tipiese voorbeeld: Max Heindel was a Danish-American Christian occultist, mystic. Max Heindel Christian occultist astrologer, and astrologer mystic In 1903, Max Heindel moved to Los Angeles, California, seeking work. After attending lectures by theosophist C. W. Leadbeater, he joined the Theosophical Society of Los Angeles, of theosophist which he became vice-president in 1904 and 1905. He also became a vegetarian, and began vegetarian the study of astrology, which he felt gave him the key to unlocking the mysteries of astrology man's inner nature. He met his future wife Augusta Foss around this time. However, overwork man's inner nature and privation brought him severe heart trouble in 1905, and for months he lay at the point of death. Upon his recovery he said he was more keenly aware of the needs of humanity. He keenly aware of the needs of humanity said that he spent much of the time during this illness out of his body, consciously working and out of his body seeking for the truth as he might find it on the invisible planes. seeking for the truth find it on the invisible planes

Rosicrucian conception of God According to the Western Wisdom Teachings, in the beginning of

Rosicrucian conception of God According to the Western Wisdom Teachings, in the beginning of a Day of Manifestation a certain Teachings collective Great Being, God, limits Himself to a certain portion of space, in which He elects to create a Solar System for the evolution of added self-consciousness. In God there are contained hosts of glorious hierarchies and lesser beings of every grade of intelligence and stage of consciousness, from omniscience to an unconsciousness deeper than that of the deepest trance condition. During the current period of manifestation these various grades of beings are working to acquire more experience than they possessed at the beginning of this period of existence. Those who, in previous manifestations, have attained the highest degree of development work on those who have not yet evolved any consciousness. The period of time devoted to the attainment of self-consciousness and to the building of the vehicles through which the spirit in manifests, is called "Involution". The succeeding period of existence, during which the individual human being develops self-consciousness into divine omniscience, is called omniscience "Evolution". Every evolving being has within him a "force" which makes evolution not to be a mere enfoldment of latent germinal possibilities but a process where each individual differ from that of every other. This force, called "Epigenesis", provides the element of originality and gives scope to the creative ability which the evolving being is to cultivate that he may become a God The Rosicrucian Cosmo-Conception describes that in the Solar system, God's Habitation, there are seven Worlds differentiated by God, within Himself, one after another. These Worlds have each a different "measure" and rate of vibration and are not separated by space or distance, as is the earth from the other planets. They are states of matter, of varying density and vibration (as are the solids, liquids and gases of the physical Earth). These Worlds are not instantaneously created at the beginning of a day of Manifestation, nor do they last until the end. The evolutionary scheme is carried through five of these Worlds in seven great Periods of manifestation, during which the evolving virgin spirit becomes first human and then a God

Die begrip “geestelik” is wyd – sluit in: 1. Spiritualisme glo: a. Dat die

Die begrip “geestelik” is wyd – sluit in: 1. Spiritualisme glo: a. Dat die mens voortleef in ‘n geestelike dimensie na die dood van sy liggaam. b. Dat daar ‘n godheid is in ‘n bonatuurlike dimensie c. Afgestorwe mense se geeste steeds gekontak kan word en voortgaan met “groei” d. Die sienbare wêreld ‘n uitbeelding van die geestelike wêreld is e. Die lewende mense hul omstandighede kan verander deur die geestelike wêreld 2. Okkultiste glo bykomend: a. Dat bonatuurlike kragte verkrygbaar is deur “in-te-tap” in die geestelike wêreld. b. Verskillende kragte en esoteriese vermoëns van ‘n verskeidenheid geestelike bronne kan kom, en dat dit afhang by watter “gees” jy aanklop. c. Die doelwit is om mag en gesag in die huidige (vlees) wêreld te vermeerder deur voordele verkrygbaar van uit die geestelike bronne. d. Hierdie kragte van uit die geestelike realm toegang vind tot die fisiese realm via mediums, simbole, voorwerpe, spesifieke woorde of rituele, et al. Spiritualisme en/of Okkultisme vorm die kern van baie organisasies vandag, insluitend: Vrymesselaars, Katolisisme, verskeie Oosterse gelowe, Kabbala, New Age, Westerse en Oosterse Esoteries, et al. Spiritualists differ from Protestant Christians in that the Judeo-Christian Bible is not the primary source from which they derive knowledge of God and the afterlife: for them, their personal contacts with spirits provide that knowledge.

Bouers aan die mure, werkers in hul wingerd – ‘n ander god, ‘n koningryk

Bouers aan die mure, werkers in hul wingerd – ‘n ander god, ‘n koningryk van die aarde As ‘n toring, ‘n stad, weer opgebou moet word, is messelaars nodig. As Elohim die toring verbied het, het jy messelaars nodig wat hul vrygemaak het van die bande wat hul denke beperk tot die grense van Elohim se Woord , wat vrydenkend is. Vryheid, gelykheid en reg – vry van Elohim, gelyk gestel aan Sy gesag, reg in hul eie oë. Om weer een stad, een toring, een taal, een geloof – alles onder een gees, en een hoof – te bou, het jy vryemesselaars nodig wat bou aan ‘n Nuwe Orde.

te o Pr es rse ste Oo er kst Filosofie me ltis e Pin

te o Pr es rse ste Oo er kst Filosofie me ltis e Pin Nu la ba b a se K ku lisism teri t n a t s d Joo Ok Kato e ism eso irit Sp we Te sta m ua li en e T u O t e m a st sm e Dient laaste dae…. saamgevoegde kennis ism n a H um e Samevoeging tot een drank wat sterk is, baie skop in, ‘n kragtige effek op die drinker. Mar 13: 22 ……. en hulle sal tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei. Beker van die hoerrerye Jer 51: 7 Babel……. . ‘n goue beker wat die hele aarde dronk gemaak het; die nasies het van sy wyn gedrink; daarom het die nasies rasend geword.

E pluribus unum – die terugtrek na Babel “Out of many, one” one Gén

E pluribus unum – die terugtrek na Babel “Out of many, one” one Gén 11: 1 En die hele aarde het dieselfde taal gehad en en dieselfde woorde. Gén 11: 2 En toe hulle wegtrek na die ooste, vind hulle ‘n laagte in die land Sínear; en daar het hulle gaan woon. Gén 11: 3 Daarop sê hulle vir mekaar: mekaar Kom laat ons stene vorm en dit goed brand. Hulle gebruik toe die bakstene vir bousteen en die lymgrond vir klei. Gén 11: 4 En hulle sê: Kom, laat ons vir ons ‘n (1) stad bou en ‘n toring waarvan die spits tot aan die hemel reik; en laat ons vir ons ‘n (1) naam maak, sodat ons nie oor die hele aarde verstrooid raak nie. Gén 11: 5 Toe daal JAHWEH neer om die stad en die toring te besien waaraan die mensekinders gebou het. Gén 11: 6 En JAHWEH sê: Daar is hulle nou een volk en het almal een taal! taal En dit is net die begin van hulle onderneming: nou sal niks vir hulle meer onmoontlik wees van wat hulle van plan is om te doen nie. Gén 11: 7 Kom, laat Ons neerdaal en hulle taal daar verwar, sodat die een die taal van die ander nie kan verstaan nie. In God we trust – Ons kry ons krag van ons god Annuit cœptis – Hy keur ons plan goed Novus ordo seclorum – ‘n Nuwe orde (gesag) oor die wêreld

Ex Uno Plures “all things issue from the one” Jes 66: 2 Want my

Ex Uno Plures “all things issue from the one” Jes 66: 2 Want my hand het al hierdie dinge gemaak, en so het dit alles ontstaan, spreek JAHWEH. Maar op hierdie een sal Ek let: op hom wat arm is en verslae van gees, en wat bewe vir my woord. Gén 11: 8 So het JAHWEH hulle dan daarvandaan oor die hele aarde verstrooi; verstrooi en hulle het opgehou om die stad te bou. Gén 11: 9 Daarom het hulle dit Babel genoem, want daar het JAHWEH die taal van die hele aarde verwar, en daarvandaan het JAHWEH hulle oor die hele aarde verstrooi Voor jy die antwoord sal vind op die vraag oor die HG, vra ek weer…. Verstaan jy die verskil tussen die twee koninkryke?

Daar is redes vir JHWH se beperkinge op geestelike toegang. Lev 19: 31 Begeef

Daar is redes vir JHWH se beperkinge op geestelike toegang. Lev 19: 31 Begeef julle nie tot die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê nie. Soek hulle nie om julle deur hulle te verontreinig nie. Ek is JAHWEH julle God. Lev 20: 6 En as ‘n persoon hom begewe tot die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê om agter hulle aan te hoereer, sal Ek my aangesig teen dié persoon rig en hom uitroei onder sy volk uit Lev 20: 7 Toon dat julle heilig is en wees heilig, want Ek is JAHWEH julle God. Jes 8: 19 En as hulle vir julle sê: Raadpleeg die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê, wat piep en mompel— moet ‘n volk nie sy God raadpleeg nie; moet vir die lewendes die dooies gevra word? Jes 8: 20 Tot die wet en tot die getuienis! As hulle nie spreek volgens hierdie woord nie, is hulle ‘n volk wat geen dageraad het nie Jes 8: 21 Dan sal hulle deur die land trek, beswaard en honger; en as hulle honger het, sal hulle in toorn uitbreek en hulle koning en hulle God vloek; vloek dan sal hulle na bo kyk, Jes 8: 22 ook die aarde aanskou, en kyk, daar sal benoudheid en duisternis wees! In jammernag en donkerheid is hulle gedrywe Jes 19: 2 En Ek sal Egipte teen Egipte ophits, ophits sodat hulle sal veg, elkeen teen sy broer en elkeen teen sy naaste, stad teen stad, koninkryk teen koninkryk. Jes 19: 3 En die gees van Egipte sal radeloos word in sy binneste, binneste en sy planne sal Ek verwar; dan raadpleeg hulle die afgode en die besweerders en die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê. Eks 8: 18 En die towenaars het dieselfde gedoen met hulle towerkunste om die muskiete voort te bring, maar hulle kon nie So was die muskiete dan op die mense en op die vee. Eks 8: 19 Toe sê die towenaars vir Farao: Dit is die vinger van God! Maar Farao se hart was verhard, sodat hy na hulle nie geluister het nie, soos JAHWEH gespreek het. Mig 5: 12 Verder sal Ek uitroei die towerye uit jou hand, en jy sal geen goëlaars meer hê nie. Jes 2: 5 Kom, huis van Jakob, en laat ons wandel in die lig van JAHWEH! Jes 2: 6 Want U het u volk verwerp, verwerp die huis van Jakob, omdat hulle vol is van wat die Ooste aanbied, en van goëlaars soos die Filistyne, Filistyne en met die kinders van vreemdes dryf hulle handel.

Vlug uit Babel, na Sion Jer 51: 5 Want Israel en Juda is nie

Vlug uit Babel, na Sion Jer 51: 5 Want Israel en Juda is nie in weduweeskap gelaat deur hulle God, deur JAHWEH van die leërskare nie, al was hulle land vol skuld voor die Heilige van Israel. Jer 51: 6 Vlug uit Babel uit, en red elkeen sy lewe; kom nie om in sy ongeregtigheid nie; want dit is die tyd van wraak vir JAHWEH: JAHWEH Hy gee hom sy verdiende loon. Jer 51: 7 Babel was in die hand van JAHWEH ‘n goue beker wat die hele aarde dronk gemaak het; die nasies het van sy wyn gedrink; daarom het die nasies rasend geword. Jer 51: 8 Skielik het Babel geval en is verbreek. Huil oor hom; gaan haal balsem vir sy pyn! Miskien sal hy gesond word. Jer 51: 9 Ons het aan Babel medisyne gegee, maar hy het nie gesond geword nie; nie verlaat hom en laat ons trek, elkeen na sy land; want sy strafgerig raak tot aan die hemel en verhef hom tot by die wolke. Jer 51: 10 Die HERE het ons geregtighede te voorskyn gebring; kom en laat ons in Sion vertel die werk van JAHWEH onse God!

Maar Hy het ons wel die HG gestuur, deur wie Hy by ons teenwoordig,

Maar Hy het ons wel die HG gestuur, deur wie Hy by ons teenwoordig, en in ons lewend is – dit is ons toegelate en noodsaaklike deel aan die bonatuurlike. Die HG sal in geen opsig deelneem of ondersteuning bied aan ‘n proses of orde wat in opstand is teen die Woord en gebod van Elohim nie. As jy verstaan wat die verskil is tussen “Uit een kom veelvoud”, en “Uit veelvoud maak ons een”, en as jy die vrugte onderskei wat gedra word deur hierdie twee teenoorgestelde orde’s, dan sal jy begin onderskei tussen die HG en die gees van die wêreld. Bonatuurlikheid is natuurlik vir beide, maar hul dien twee uitkomste.

By volgende geleentheid praat ons vêrder oor ons toegelate deel in die bonatuurlike, waar

By volgende geleentheid praat ons vêrder oor ons toegelate deel in die bonatuurlike, waar ons binne die grense van JHWH se gebod Sy heerlikheid kan ervaar en lewend gemaak word tot die ewigheid met Hom.

Amen

Amen