Inleiding tot posie Graad 11 12 Afrikaans HT

  • Slides: 14
Download presentation
Inleiding tot poësie Graad 11 / 12 Afrikaans HT /EAT

Inleiding tot poësie Graad 11 / 12 Afrikaans HT /EAT

`n Gedig bestaan uit reëls. Een reël word `n versreël genoem, NIE `N LYN

`n Gedig bestaan uit reëls. Een reël word `n versreël genoem, NIE `N LYN NIE!!!

`n Klomp reëls saam wat `n eenheid vorm, word `n strofe (stanza) genoem. versreël

`n Klomp reëls saam wat `n eenheid vorm, word `n strofe (stanza) genoem. versreël Strofe 1 Strofe 2 Korreltjie sand Korreltjie korreltjie sand klippie gerol in my hand klippie gesteek in my sak word korreltjie klein en plat Sonnetjie groot in die blou ek maak net 'n ogie van jou blink in my korreltjie klippie dit is genoeg vir die rukkie Kindjie wat skreeu uit die skoot niks in die wêreld is groot stilletjies lag nou en praat stilte in Doodloopstraat

VERSKILLENDE SOORTE STROFES: 2 reëls = koeplet (dink aan couple) K O EP LE

VERSKILLENDE SOORTE STROFES: 2 reëls = koeplet (dink aan couple) K O EP LE TT E Ontvlugting Uit hierdie Valkenburg het ek ontvlug en dink my nou in Gordonsbaai terug: Ek speel met paddavisse in 'n stroom en kerf swatsikas in 'n rooikransboom Ek is die hond wat op die strande draf en dom-allenig teen die aandwind blaf Ek is die seevoel wat verhongerd daal en dooie nagte opdis as 'n maal Die god wat jou geskep het uit die wind sodat my smart in jou volmaaktheid vind: My lyk le uitgespoel in wier en gras op al die plekke waar ons eenmaal was.

VERSKILLENDE SOORTE STROFES: 3 reëls = tersine TE RS I NE Verlore Stad In

VERSKILLENDE SOORTE STROFES: 3 reëls = tersine TE RS I NE Verlore Stad In die reën wat verby is ver dag en verlore stad van akkers van duiwe vol dagbreek was my hande die ene eekhorinkie vinnig sku maar voorbereid ver dag en verlore stad deur al die mense het jy gekom met 'n eenvoudige glimag soos van 'n lang reis en die reën wat verby is het hom verwarm aan my lyf die reën van rook en oker wat ruik na jou hande skoongewas na warm duiwe en die oop oranje papawer van die lug

VERSKILLENDE SOORTE STROFES: 4 reëls = kwatryne kw atr yn e Die dwergies In

VERSKILLENDE SOORTE STROFES: 4 reëls = kwatryne kw atr yn e Die dwergies In 'n gat daar onder die sukkeldoring Het 'n dwergieman sy huis. Die mure daarvan is goudgeel klei, En die vloer van silwergruis. En die lampe is klein vuurvliegies, Wat skitter soos sonneskyn As die groen van die skemeraand val En die son se glans verdwyn. Die stoele is bergkristalle, Wat onder die liggies blink; Die tafel 'n groot wit paddastoel, Met sy steel in die gruis gesink.

VERSKILLENDE SOORTE STROFES: 6 reëls = sestet SE ST ET Wetenskapmannetjies Julle sit onder

VERSKILLENDE SOORTE STROFES: 6 reëls = sestet SE ST ET Wetenskapmannetjies Julle sit onder swart teleskope en kyk na die son tot julle besef dat julle nooit daar sal km. Pateties bepaal julle dan ligjare en vertel dat die son as't ware inkrimp en eendag gaan verdwyn. Ons sit maar hoog op die windpomp en kyk hoe die son sy kop stamp teen die rant hoe hy bloei hoe die vaal lug gloei hoe die bome tot silhoeëtte verskroei.

VERSKILLENDE SOORTE STROFES: 8 reëls = oktaaf O K T A AF Allerliefste, ek

VERSKILLENDE SOORTE STROFES: 8 reëls = oktaaf O K T A AF Allerliefste, ek stuur vir jou 'n rooiborsduif want niemand sal 'n boodskap wat rooi is skiet nie. Ek gooi my rooiborsduif hoog in die lug en ek weet al die jagters sal dink dis die son. Kyk, my duif kom op en my duif gaan onder en waar hy vlieg daar skitter oseane en bome word groen ek hy kleur my boodkap so bruin oor jou vel Want my liefde reis met jou mee, my liefde moet soos 'n engel by jou bly, soos vlerke, wit soos 'n engel. Jy moet van my liefde bly weet soos van vlerke waarmee jy nie kan vlieg nie

SONNNET 14 reëls Italiaans e sonnet ENGELSE SONNET

SONNNET 14 reëls Italiaans e sonnet ENGELSE SONNET

O KT A AF SE ST ET Italiaanse sonnet Vroegherfs kwatry n tersine Die

O KT A AF SE ST ET Italiaanse sonnet Vroegherfs kwatry n tersine Die jaar word ryp in goue akkerblare, in wingerd wat verbruin, en witter lug wat daglank van die nuwe wind en klare son deurspoel word; elke blom word vrug, tot selfs die traagstes; en die eerste blare val so stilweg in die rookvaal bos en laan, dat die takke van die lang populiere al teen elke ligte môre witter staan. O Heer, laat hierdie dae heilig word: Laat alles val wat pronk en sieraad was of enkel jeug, en ver was van die pyn; laat ryp word, Heer, laat u wind waai, laat stort my waan, tot al die hoogheid eindelik vas en nakend uit my teerder jeug verskyn.

^ ENGELSE SONNET (4) kwatryn (4)

^ ENGELSE SONNET (4) kwatryn (4)

TITEL Die titel vertel die leser waaroor die gedig handel

TITEL Die titel vertel die leser waaroor die gedig handel

SPREKER Die spreker is NIE die digter nie! Die spreker is die VERTELLER in

SPREKER Die spreker is NIE die digter nie! Die spreker is die VERTELLER in die gedig. eerstepersoonspreker Ek my ons derdepersoonspreker hy sy hulle

EINDRYM paarrym aabbccdd. . kruisrym abab omarmende rymabba gebroke rym abcb abcde. . vryevers

EINDRYM paarrym aabbccdd. . kruisrym abab omarmende rymabba gebroke rym abcb abcde. . vryevers