Inleiding Noag se Nakomelinge Verbastering van aanbidding Uitsonderings
Inleiding Noag se Nakomelinge – Verbastering van aanbidding Uitsonderings: Tera, Lot, Abimelek en Melgisedek. Egter: (Jos 24 : 2) Afgode Verlossingsplan nodig God roep Abram (Keerpunt vir gelowiges) Verbondsvolk God bereik hele mensdom
? ? ? ? ? Volk = instrument van openbaring Abram middel, nie doel God skenk dus ware geloof / ook deur versoekings en beproewings
Oorhoofs Abram, Tera (pa) Sarai (vrou) Lot (Neef) UR HARAN (Galdeërs) (Mesopotamië) Weg uit invloed van Kain Kontak / goeie verhouding met ander volke Openbaring versprei Seuns: Isak EN Ismael (Arabiere) Nasate: Jakob EN Esau (Edomiete)
Universele Karakter Roeping van Abram universeel = bind ALMAL wat in geloof lewe God se belofte: Nasate groot nasie (Gen 12 : 2, 3) (Gen 17 : 1 -8) Seën = stoflik en geestelik Seën in paradys verwesenlik Gerig op Christus – volke ontvang seën
Die Verbond En julle is kinders van die profete en van die verbond wat God met ons vaders gesluit het toe Hy vir Abraham gesê het: En in jou saad sal al die geslagte van die aarde geseën word. (Hand 3: 25))
Abram vertrek uit Haran Waarheen ? (Heb 11 : 8 – 12) (Gen 12 : 4 – 7) Vertrou God se belofte Vertrek = bewys van geloof + Lot God bekwaam hom in geloof Nie deel van seën Dus later skeiding Sigem (Altare by Sigem en Bet-El) God verskyn by terpentynboom More Kanaän weer belowe
Abram – ‘n vreemdeling … in land van nasate Aanvaar in geloof (Gen 23 : 4) (Heb 11 : 9) Boom More (“Waarsêer” / “leraar”) Ook besoek deur heidene Abram bou diens aan ware God - Altaar
Abram na Egipte Sigem Bet-El (Lus) Tente en altaar Ai Hongersnood Suidland (Negeb) Egipte
Abram en Sarai (Flinkdink) Waarom het Abram vir sy lewe gevrees in Egipte? Egiptenare vermoor mans vir hulle mooi vrouens Watter storie vertel Abram om sy lewe te red? “Sy is my suster” Was dit ‘n leuen? Vervolg Sy was wel sy halfsuster (!) (Wit leuentjie? ) Wat was die gevolg van die storie? Farao neem haar in paleis op + geskenke aan Abram (ook Hagar? )
Abram en Sarai (Nog Flinkdink) Wat was God se reaksie? Ontevrede: Stuur plae oor Egipte Wat doen Farao? Gee Sarai terug en verjaag hulle uit land Wat is die belang van dit alles? God toon genade teenoor Abram ten spyte van alles
God skei Abram en Lot (Gen 13 : 1 – 13 / 14 / 18 : 6 – 33 / 19) Ur - Haran - Kanaän Lot deel in seën – word ryk LAND WORD TE KLEIN - wagters stry. Lot kies Jordaanvlakte (Sodom en Gomorra): Waarom? / Gevolg ? Gierigheid Vasgevang in oorlog / weggevoer / deur Abram. Gered, maar verloor alles
Sodom en Gomorra verwoes Drie manne by Abram (ook Engel van God) Hulle boodskap? Op pad om Sodom en Gomorra te verwoes Abram se reaksie? As net 45 ……. . 10 regverdiges Uiteinde? Lot en gesin uitgelei deur God se genade
Lot en gesin se lot Manne by Lot in huis: Sodomiete soek hulle (wys Lot se dogter van die hand) Engele forseer Lot en gesin na Soar Waarom Lot se vrou – soutpilaar ? Ongehoorsaamheid Waarom Lot se dogters met hom bloedskande gepleeg? Bang volk word uitgewis
Lot en gesin se lot (Vervolg) Die gevolg? Moab (Moabiete) Ben –Ammi (Ammoniete) Heidense volke God red egter ook uit hulle bv. Rut (Moabiet)
Abram as krygsman 4 Vreemde konings teen Kanaän Elamiete (Kedor – Laomer) val Sodom, Gomorra, Adma, Seboïm, Bela aan Verloor / Vlug – Lot krygsgevangene Abram wreek nie / red Lot
Abram en koning van Sodom Laagte van Sawe Koning: Mense Koning se versoek Abram goedere Neem net voorraad vir kos (Gen 14 : 22 -24)
Abram en Melgisedek (Mêlêk Tsadaq = koning van geregtigheid) Ontmoet ná verslaning van Kedor-Laomer (Heb 7 : 3) Herkoms van Melgisedek onbekend / “Soos Seun van God – vir altyd priester” Ook in amp sonder vader en moeder = Priester van God (Ps 110) “…. volgens die orde van Melgisedek”
Die tiende Melgisedek – ¨gee Abram kos as “Beskermer van Land” ¨Seën Abram en prys God Abram – ¨gee tiende aan Melgisedek ¨Erken God as oorwinnaar ¨Tiende dus aan God (nie Melgisedek) Toepassing: Melgisedek as priester in heidenwêreld geopenbaar
Die verbond God verskyn by Hebron = NB verhouding vasgelê in verbond (Gen 13 : 18 / 17 : 1 – 18) Vir altyd Troos God Ver bon “Ek sal altyd jou God wees” d=te stam ent (Erf enis ) Gelowiges Vrees is verwyder / Wete: Alles van God
Die verbond (vervolg) Belofte: Groot nageslag, maar geen kinders (Abram en Sarai reeds oud) Teken: Belofte: Nageslag so talryk en die belofte so vas soos die sterre aan die Hemel Nageslag sal Kanaän besit God eis van Abram geloof, maar TOETS dit ook
Die verbond (vervolg) God is vir Abram ‘n skild / Selfverloëning word beloon Tot nou: Geloofsdade, maar nou onsekerhede Seremonie: Diere in twee helftes teenoor mekaar God beweeg tussen twee rye dele deur Betekenis: Twee dele van verbond God is teenwoordig Naam verander na Abraham = “vader van baie volke” Verbond dus ook vir nageslag (Rom. 4: 11, 12; Gal. 3: 27, 29)
Besnydenis Verbond Belofte van God Eis gehoorsaamheid God gee genade om te kan volhou Besnydenis (8 ste dag) = teken van lewe aan God gewy = ook seël: Verlossing van sondes Besnydenis van die hart: (Rom 4 : 11)
Die doop (Kol 2 : 11, 12) In plek van besnydenis Verwys na bloed van die Here Jesus Christus “ 8 ste dag” = so gou moontlik
- Slides: 25