IMPLIKASIES GRAAD 10 KABV AFRIKAANS HUISTAAL LOK 2012
IMPLIKASIES: GRAAD 10 KABV AFRIKAANS HUISTAAL LOK 2012
ASPEKTE • • • Beplanning en handboeke Veranderinge by Mondeling Veranderinge by Skryf “Nuwe” inhoud by Taal Letterkunde Vraestel 1 – Uitgangspunte – Voorbeeldvraestel
Beplanning en handboeke • Werkskedule – Onderrigplan in KABV-dokument – Eie – Handboek s’n – Kombinasie Handboek + KABV • Lesvoorbereiding (Daaglikse beplanning) • Die handboek! — Gebruik dit! — Nie slaafs nie! — Onderwyser gebruik meer as een handboek! — Geen handboek is 100% perfek nie!
Mondeling: veranderinge • Geen mondelinge respons op teks • Hardoplees (luidlees) nie ‘n formele taak nie • Kurrikulumadviseurs modereer take (Mondeling en ander) tydens skoolbesoeke • Prosesbenadering: Werk “verdeling”?
Skryf: veranderinge Geen korter transaksionele tekste nie Langer transaksionele tekste: 2 X 25 punte elk Rubriek van 25 punte? Gebruik: die bestaande 30 -punt rubriek en verwerk OF die handboek se 25 -punt rubriek OF kurrikulumadviseurs se 25 -punt rubriek
“Nuwe” inhoud by Taalstrukture en -konvensies: Fonetiek Klanke (konsonante / vokale / diftonge / affrikate) Klankverskynsels Klankgrepe en lettergrepe In handboek verduidelik? “Oplees”? Nie fonetiese transkripsie nie Klank-/uitspraakverskynsels: onderrig en verduidelik in konteks van taalverskeidenheid
“Nuwe” inhoud by Taal (vervolg) • • Soorte v. nwe. Deeltjiewerkwoorde (skeibare werkwoorde) Verbindingswoorde in paragrawe (bl. 105) Pleonasme
Letterkunde Dieselfde genres as Graad 12: Poësie, Roman en Drama Aanbeveling vir Junie-eksamen: Poësie + 1 genre Literêre opstel / opstelvraag
Vraestel 1 Uitgangspunte: • Teksgebaseerd: lees en ontleed; verstaan samestelling en effek • Geïntegreerd: identifiseer, verduidelik en ontleed die betekenis en funksie van taalstrukture en taalkonvensies • Kommunikatief: fokus op taalgebruik
Voorbeeldvraestel 1 Bekende: • Formaat • Vraagsoorte by Afdelings A en B • Die meeste vraagsoorte in Afdeling C
Vraestel 1 (vervolg) “Nuwe” vraagsoorte in Afdeling C: ü ü ü 3. 4 3. 6 3. 9 3. 13 3. 14 3. 25 (2) (1) (1) 8/30 = 26. 6%
KWELVRAE
MEMORANDUM & ANTWOORDE OP KWELVRAE http: //www. curriculum-dev. wcape. school. za Klik op “FET” Kies “Languages” Kies “Afrikaans” Klik op “Downloads” Kies “Onderwysbronne”
STERKTE
8/30 = 26. 6%
- Slides: 15